Kallie sê vir sy pêl Mike: “Ek knyp die kat in die donker met die
pastoor se vrou. Kan jy hom ná die
kerkdiens so ’n uur vir my besig
hou?
Mike hou nie daarvan nie, maar as
’n ware vriend stem hy tog in.
Ná die diens begin Mike met die
pastoor gesels. Hy stel allerhande
stupid vrae om die predikant besig
te hou.
Eindelik raak die pastoor geïrriteerd
en hy vra Mike reguit wat aangaan.
Mike voel skuldig en bely: “My pêl
slaap op dié oomblik met Pastoor se
vrou en hy’t my gevra om Pastoor
besig te hou.”
Die pastoor glimlag, plaas ’n
broederlike hand op Mike se skouer en sê:
“Broer, jy moet vinnig by die
huis kom . . . My vrou is ’n jaar gelede
oorlede!!!”
Kat in die donker knyp..
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Kat in die donker knyp..
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Kat in die donker knyp..
Ashley wrote:Kallie sê vir sy pêl Mike: “Ek knyp die kat in die donker met die
pastoor se vrou. Kan jy hom ná die
kerkdiens so ’n uur vir my besig
hou?
Mike hou nie daarvan nie, maar as
’n ware vriend stem hy tog in.
Ná die diens begin Mike met die
pastoor gesels. Hy stel allerhande
stupid vrae om die predikant besig
te hou.
Eindelik raak die pastoor geïrriteerd
en hy vra Mike reguit wat aangaan.
Mike voel skuldig en bely: “My pêl
slaap op dié oomblik met Pastoor se
vrou en hy’t my gevra om Pastoor
besig te hou.”
Die pastoor glimlag, plaas ’n
broederlike hand op Mike se skouer en sê:
“Broer, jy moet vinnig by die
huis kom . . . My vrou is ’n jaar gelede
oorlede!!!”
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees

