More manne
Ou jakkie stel nooit teleur,wat n wonderlike dier.Ek het maandag aand gan roep.skiet toe groot reun en hoor teef met kleintjies by buurman.ry toe nader en speel vlekkie D.teef kom met n moerse spoed in maar net toe ek lig mooi op haar het en helderder maak draai sy om en hardloop weg.ek loop toe vanoggend in kloof in waar nes is.sien 6 kleintjies speel.teef moes my gesien inkom het want ek sien haar maar sy bly op n afstand.sit toe lank dood stil.toe kom 222 helpers heel uit n ander rigting as teef.altwee gooi vleis op by kleintjies.kry toe een geskiet.hy le basies bo op gate.die naaste wat ek aan nes was is seker so 120m.ek wil vanand terug gaan en sal kan ry tot by gate.sal maan pla wat groot is en sal die dooie jakkals naby nes veroorsaak dat hul skuif?daar is defnetief nog een helper en dan natuurlik n baie skelm teef.wat stel jul voor?
Nes gevind
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Nes gevind
Jy sal moet gaan vossie sy gaan kleintjies skyf as sy dit nie reeds gedoen het nie
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Nes gevind
It will be interesting to see if they are still there. Vossie let us know what happened
-
vossie
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Fri May 06, 2011 8:38 pm
Re: Nes gevind
More wayne
Het toe gister middag weer ingestap nes toe.skiet toe teef net voor donker sonder om te roep.los kleintjies toe deur nag.die weer was sleg en reen het ook geval met tye.het weer vanoggend n dagroep probeer en het weer ander jakkals gehoor maar die wou nie inkom.toe dit laat word het ek maar kleintjies begin skiet.
in totaal le daar nou 3 groot jakkalse en 7 kleintjies.die ander groot jakkals wat ek reken ook n helper is was glad nie op geskiet of op gelig so mens behoort hom darm maklik vorentoe te kry.
dit was nogal n belewinis om die jakkalse te kon dop hou en te kon sien hoe slim hulle is.
Ek het al baie neste so gekry maar die familie was besonders agter mekaar en liefdevol met mekaar.
Groete Vossie

Goed gedoen vossie
- Jackalsniper
- Hero Member

- Posts: 630
- Joined: Sun Sep 23, 2012 9:39 pm
Re: Nes gevind
Lekker Vosman Kap hulle! In watter omgewing is jy?
-
Wayne
- Hero Member

- Posts: 1007
- Joined: Sat Mar 24, 2012 5:36 pm
Re: Nes gevind
Well done. I would have thought that they would have moved after you had shot the first one so close to the Den
-
vossie
- Newbie

- Posts: 35
- Joined: Fri May 06, 2011 8:38 pm
Re: Nes gevind
More Manne
Gister weer n nes gekry en al weer leer ou jakkie my iets.sit gister middag so 200 m van gaat af.sien daar is net 2 kleintjies.na so uur kom n jakkals in van onder in kloof en sonder om teveel te kyk klap ek hom.na n half uur kom daar nog n jakkals van die teenoorgestelde rigting in en ek skiet hom ook.nog so ruk gesit en toe ek niks verder sien skiet ek maar die kleintjies.toe stap ek heel beindruk met myself kloof af om te begin optel.toe ek by die eerste een kom toe sien ek ek het n groot fout begaan.ek tel toe al 4 op en sien dat almal kleintjies is.die 2 op gaat is nog so vaal grys en baie kleiner as die 2 wat van ander rigtings af ingekom het.dai 2 is al amper uitgegroei en as jy nie op tande kyk is dit nie duidelik dat dit jonges is nie.op 250 m het ek dit glad nie opgetel.ek sou nooit geskiet het as ek geweet het dis jonges so nou is daar nog 2 tewe en n reun iewers en die enigste hou vas wat mens op n jakkals het is nou dood.so nou krap ek kop oor hoe de hel ek die groot jakkies gaan kry?sal dit die helper teef wees wat ook in selfde gat kleintjies gekry het as dominante teef?
Ek luister graag wat julle se

Maar distress klanke gebruik Vossie.Reun en teef bly dalk al in kloof.By my is hul lief om met kleintjies in 1 v 2 klowe in te trek.