Jag jonges al saam?

Post Reply
User avatar
Witlomu
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Mon Apr 04, 2016 12:34 pm

Jag jonges al saam?

Post by Witlomu »

Middag almal,

EK jag nog nie lank nie maar het heelwat geleer by mense om my, asook op die forum, en ook eie ondervinding natuurlik.

Ek was verlede week by n klient waar ek slegs een jong teef (1 - 2 jaar oud) gehoor en geskiet het die aand. Dit het gereen en die hekke was gesluit om na die bonste kampe toe te gaan. Nou het die klient vir my n foto gestuur, waar dit duidelik is die probleem is ver van opgelos (wat ek geweet het). Hy het nou al 200 lammers verloor die jaar en hy boer nie groot nie, daar is praatjies van n hyena of twee wat daar rond loop. Het enigiemand ondervinding met die diere, hoe gereeld vang hulle en hoe lyk die skade? Wil ook net vra dink julle dit is die jong jakkalse wat saam jag en vang al, ek weet dit is nog vroeg maar hier is al jong jakkalse geskiet wat al redelik groot is in die gebied, want hulle vang 3 of so n aand en dit is nie klein lammers nie?

Ek moet donerdag aand daar n draai maak.

Groete,
Bart van der Vyver
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.30-06 CZ 550
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Jag jonges al saam?

Post by johans »

om die karkas so op die bakkie te gooi en dan n foto te neem maak dit baie moeilik om te se wat die skuldige was.n foto waar die skaap nog in die veld le sal dit makliker maak.ek weet egter nie of die jong span al saam jag nie
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
Witlomu
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Mon Apr 04, 2016 12:34 pm

Re: Jag jonges al saam?

Post by Witlomu »

Dankie Johans,

Ja ek stem saam oor die foto, het hom gese om eerder vir die volk te se om die lammers net so te los en foto te neem.

Sal maar more aand uitvind oor die jongspan.

groete
.30-06 CZ 550
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
User avatar
Witlomu
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Mon Apr 04, 2016 12:34 pm

Re: Jag jonges al saam?

Post by Witlomu »

Update: nog 4 lammers gevang na Sondag aand. Gaan my hande vol he.
.30-06 CZ 550
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
User avatar
pieter h
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm

Re: Jag jonges al saam?

Post by pieter h »

Sterkte Bart dink dis jakkalse,kleintjies sterker en ouers moet nou produce
User avatar
Witlomu
Newbie
Newbie
Posts: 44
Joined: Mon Apr 04, 2016 12:34 pm

Re: Jag jonges al saam?

Post by Witlomu »

Dankie oom Pieter, Ja seker n groot nes of meer as een stel wat nou vir die kinders sorg neem ek aan. sal fotos oplaai vrydag hopelik ;D ;D
.30-06 CZ 550
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
Post Reply