Paar Foto's van Elande wat saam met die bees kom water suip
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC3961.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC3958.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC3955.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC3952.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC3949.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC3948.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC3850.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC3857.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC3852.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC3851.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC2830.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC2827.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC2816.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC2815.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC2813.jpg
http://i1099.photobucket.com/albums/g398/FlipbNel/Elande%20by%20Bees/MFDC2811.jpg
Elande tussen bees
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Elande tussen bees
Nice Flip, sal nogal like om daai skewe horing te jag. Shit sien nou eers daar is twee
teel julle dit so! is dit die nuwe trend

- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Elande tussen bees
Sien dit noggal gereeld, weet nie of dit die drade is wat hulle dalk seerkry as hulle klein is nie maar dit is algemeen veral onder die koeie.vossie1 wrote:Nice Flip, sal nogal like om daai skewe horing te jag. Shit sien nou eers daar is tweeteel julle dit so! is dit die nuwe trend
![]()
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: Elande tussen bees
Kan jy glo dit is nogal snaaks om twee bymekaar te sien.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5029
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Elande tussen bees
Bees camo dis al wat ek kan sé as jy hulle wil jag
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Elande tussen bees
Lyk of jou grond natgeword het Flip, of is die lig bedrieglik? - het jy toe reen gehad al van laasweek Vrydag af?
Ons het 25 mil gehaad hier Sondagaand
Ons het 25 mil gehaad hier Sondagaand
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Elande tussen bees
GreatFHM wrote:Lyk of jou grond natgeword het Flip, of is die lig bedrieglik? - het jy toe reen gehad al van laasweek Vrydag af?
Ons het 25 mil gehaad hier Sondagaand
staan nou op 35mm daai wat jy sien is ystervarke wat pype stukkend gebyt het, was laasweek voor die reen gewees.
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Elande tussen bees
Sal maar moet gaan rugvelle (mielies) bymekaar maak...Flip nel wrote:GreatFHM wrote:Lyk of jou grond natgeword het Flip, of is die lig bedrieglik? - het jy toe reen gehad al van laasweek Vrydag af?
Ons het 25 mil gehaad hier Sondagaand
staan nou op 35mm daai wat jy sien is ystervarke wat pype stukkend gebyt het, was laasweek voor die reen gewees.
Hier net buite Tsumeb oppad GFTN toe asook Otavi toe gooi hy nou donkerblou water - weerlig erg
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2489
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Elande tussen bees
Great
staan nou op 35mm daai wat jy sien is ystervarke wat pype stukkend gebyt het, was laasweek voor die reen gewees.[/quote]
Sal maar moet gaan rugvelle (mielies) bymekaar maak...
Hier net buite Tsumeb oppad GFTN toe asook Otavi toe gooi hy nou donkerblou water - weerlig erg[/quote]
Hier is dit blou niks wolke nie, sal maar sien vandag wens ek kon plan maak met ystervarke maar ja mooi dag vir jou
staan nou op 35mm daai wat jy sien is ystervarke wat pype stukkend gebyt het, was laasweek voor die reen gewees.[/quote]
Sal maar moet gaan rugvelle (mielies) bymekaar maak...
Hier net buite Tsumeb oppad GFTN toe asook Otavi toe gooi hy nou donkerblou water - weerlig erg[/quote]
Hier is dit blou niks wolke nie, sal maar sien vandag wens ek kon plan maak met ystervarke maar ja mooi dag vir jou
