Ek bou my eie geweer kolf
- RabieL
- Full Member

- Posts: 161
- Joined: Mon Oct 20, 2014 10:10 am
Re: Ek bou my eie geweer kolf
Ek volg die een ook baie getrou, ek dink Gawie se thread so rukkie terug was self ook uitstekend. Ek het sommer al die hout loop koop vir so projek, ek het nou nie al die fancy toole nie, maar glo ek sal myself verseker kan help.
"Only Accurate Rifles Are Interesting"
9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
-
Uys
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Wed Apr 08, 2015 7:19 am
Re: Ek bou my eie geweer kolf
Dankie menere.
Ek wil maar stadig gaan met die snywerk, klein satppies maak klein foutjies. En ek is nog nie seker presies hoe die inlaat vorm moet lyk nie - ek figure dit maar so langs die pad uit.
Ek wil maar stadig gaan met die snywerk, klein satppies maak klein foutjies. En ek is nog nie seker presies hoe die inlaat vorm moet lyk nie - ek figure dit maar so langs die pad uit.
- RabieL
- Full Member

- Posts: 161
- Joined: Mon Oct 20, 2014 10:10 am
Re: Ek bou my eie geweer kolf
Uys
Het ons nog nie n nuwe update oor die vordering nie, die draad het sommer loop stilstaan.
Het ons nog nie n nuwe update oor die vordering nie, die draad het sommer loop stilstaan.
"Only Accurate Rifles Are Interesting"
9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
-
Uys
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Wed Apr 08, 2015 7:19 am
Re: Ek bou my eie geweer kolf
Ek is besig om die loop se inletting te sny - n lekker stadige proses.
Die loop diameter waar dit die kolf verlaat is 18.5mm, en my router bit sny 18mm diameter - so dit werk net mooi reg uit, die laaste 1mm sal ek met die hand verwyder (gouge en vyl). Ek het n paar plekke op die loop geskies en die diameter gemeet. Dit het ek op die kolf oorgedra en dan die diepte met die router reg gesny. En dan weer met die hand uitwerk.
Heel voor op die punt het die router gegle en n klein oepsie gemaak - ek sal moet besluit hoe ek dit gaan regmaak.
Iewers langs die pad het ek van die middel lyn afgewyk. Kyk mooi, die regtekant is wyer as die linkerkant. Ek sien dit nie nou as n probleem nie, maar ons sal maar sien hoe werk dit uit.
Van voor gesien kan mens sien hy is amper daar:
http://www.jaracal.com/download/file.php?mode=view&id=27952&sid=59d3c96797e2261d226847463ff599f5

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Uys
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Wed Apr 08, 2015 7:19 am
Re: Ek bou my eie geweer kolf
Ek moet nou eers weer die geweer aanmekaar sit.
Ulani het kom se as sy nie 3 keer op die baan kan uitkom voor jag naweek nie, gaan sy nie jag nie.
So ek sal na jag naweek eers verder aan dit kan werk.
Ulani het kom se as sy nie 3 keer op die baan kan uitkom voor jag naweek nie, gaan sy nie jag nie.
So ek sal na jag naweek eers verder aan dit kan werk.
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Ek bou my eie geweer kolf
Geniet die jagnaweek Uys.
Ons sien uit na jou vordering wanneer jy weer terug is.
Ons sien uit na jou vordering wanneer jy weer terug is.
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: Ek bou my eie geweer kolf
Uys, sit nou net en dink, jy maak nou sulke netjiese werk van die nuwe kolf; het daai 22-250 van julle se loop nog baie lewe/skote in hom?
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
- DamDuiker
- Sr. Member

- Posts: 423
- Joined: Thu May 17, 2012 10:29 am
Re: Ek bou my eie geweer kolf
Baie interesant, ek volg graag
Jeandré Beneke
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
There are some who can live without wild things and some who cannot.
Mauser .22lr
Norinco - 22wmr
Krico .222Rem
Tikka T3 Varmint .243win
Ruger 6.5Creed (RPR)
Tikka T3 Varmint .300wsm
CZ 550 Lux .375H&H
Stevens 12ga
-
Uys
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Wed Apr 08, 2015 7:19 am
Re: Ek bou my eie geweer kolf
Ons hoop maar so......Dirkonius wrote:Uys, sit nou net en dink, jy maak nou sulke netjiese werk van die nuwe kolf; het daai 22-250 van julle se loop nog baie lewe/skote in hom?
Maar geldige punt!
- Raakgeskiet
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Sun Jul 25, 2010 7:04 pm
Re: Ek bou my eie geweer kolf
Kannie wag vir die eindproduk nie.
.22 brno Model 1
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
12 boor haelgeweer cbc
Tikka .223
Tikka 6.5mm Creedmoor
ruger .357 magnum 6"
Uberti 38 speacial
Sako .308
Howa 6,5mm PRC
.22 brno
Goudsmid van beroep
Steve van Niekerk
-
Jacques.308
- Sr. Member

- Posts: 499
- Joined: Sun Mar 15, 2015 10:25 am
Re: Ek bou my eie geweer kolf
Volg
Sent from my E5823 using Tapatalk
Sent from my E5823 using Tapatalk
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Ek bou my eie geweer kolf
nee wat ek dinks sy krag is af !!!!! of die loop is uitgeskiet , lol
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Wilhelm Schultz
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Sep 03, 2013 9:37 pm
Re: Ek bou my eie geweer kolf
Baie mooi Uys.
Die bou van 'n man se eie kolf is 'n baie genotvolle job...veral as hy klaar is die dag
Die bou van 'n man se eie kolf is 'n baie genotvolle job...veral as hy klaar is die dag
Hou die lood in die lug
-
Uys
- Jr. Member

- Posts: 70
- Joined: Wed Apr 08, 2015 7:19 am
Re: Ek bou my eie geweer kolf
Nee man! Ons moes eers gaan jag het met die ou kolf weer.Jurgen Visser wrote:nee wat ek dinks sy krag is af !!!!! of die loop is uitgeskiet , lol
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f= ... 56#p602356
- Armand Steenkamp
- Hero Member

- Posts: 3530
- Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am
Re: Ek bou my eie geweer kolf
Uys, en toe ? Hoe vorder die kolf?
Groetnis
Groetnis
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Ek bou my eie geweer kolf
Ek brand ook om te sien!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Ek bou my eie geweer kolf
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Ek bou my eie geweer kolf
Smaak my Uys se projek is op die ys vir nou!! 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
Re: Ek bou my eie geweer kolf
En ons wagGawie(13mm) wrote:Smaak my Uys se projek is op die ys vir nou!!
knives@wolfjager.co.za
Francois
Francois
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Ek bou my eie geweer kolf
Manne, wat n klein wereld. Ek het hierdie nuwe agter bumper vir my Ranger by Stofpad4x4 gekoop, was nou net by die persoon se huis, en in die garage staan daar iets wat ek al op n foto gesien het... Ek het nog glad nie vir Uys ontmoet nie, maar toe bel ek sommer en se ons almal wag vir die eind produk!
Hahaha, hy se hy beplan om weer maandag aan die projek te werk, en wil dit voor die jaar eindig finaliseer! Toe se ek ons jaracalers gaan hom by dit hou!
Hahaha, hy se hy beplan om weer maandag aan die projek te werk, en wil dit voor die jaar eindig finaliseer! Toe se ek ons jaracalers gaan hom by dit hou!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
- Redox_187
- Newbie

- Posts: 16
- Joined: Mon Sep 26, 2016 10:54 pm
Re: Ek bou my eie geweer kolf
Ek volg
- RabieL
- Full Member

- Posts: 161
- Joined: Mon Oct 20, 2014 10:10 am
Re: Ek bou my eie geweer kolf
Hierdie post het my so opgewonde gehad dat ek self my hand op n stukkie hout geplaas het. Het maar die basiese dinge gedoen soos hier en op Gawie se post genoem is, en het n bevredigende resultaat gekry. Daar is nog hier en daar n paar foutjies, maar met die beperkte toerusting tot my beskikking het ek nie sleg gevaar nie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
"Only Accurate Rifles Are Interesting"
9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
9mmP, .22 LR AR 15, 12 Gauge, 243 Win, 6 Creedmoor, 6.5 Creedmoor, 7mm RM, 338 WM.
- Vlakvark Soldaat
- Hero Member

- Posts: 1703
- Joined: Thu Jun 13, 2013 7:04 am
Re: Ek bou my eie geweer kolf
Rabie, vir my oog lyk daai flippen goed! Well done!
Louis
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk
2x BRNO Mod2 .22
BSA .303
Steyr Mannlicher .308
Beretta 9mm
CZ 100 9mm
Lanber 12ga
Ruger M77 .243
Ruger M77 VT 6.5 CM
Ruger M77 7mm-08
Ruger M77 .30-Suk6
Ruger No.1 .375 H&H
Ruger .44 Mag Red Hawk