Skiet kamer
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Skiet kamer
Goeie middag almal
Ek het onlangs aan 'n snaakse plan gedink vir 'n skiet kamer. Die idee is dat die kamer soos 'n knaldemper werk sodat jy met of onder 'n knaldemper kan skiet en dat die lawaai nie so erg is dat die honde en/of bure nie te ontsteld sal word nie. Die plan wat ek het is om 'n klein skiet gat te he, sê maar A3 grootte, waar deur jy gaan mik en dan bou jy klomp mure soos baffles en kan dalk ook eier houers aan die mure vasmaak om nog meer klank te absorbeer. Die loop se punt sal uit die aard van die saak binne die kamer wees en nie noodwending die skut nie.
Het iemand al so iets gebou? Of dink almal dis 'n simpel plan?
Groete

- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Skiet kamer
Nee maar wel skiet tonnels, wat geklad word dat dit minder pla, maar jy gaan nie wegkom met klank uitskakel met eierbokse en en steen nie...
Maar dit is 'n goeie plan!
Maar dit is 'n goeie plan!
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Skiet kamer
Klink na n resep vir n ongeluk
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Skiet kamer
ja nee en n man se ore sal partytjie hou indien jy wel in die koelte in die kamer sit en skietSupacow wrote:Klink na n resep vir n ongeluk
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: Skiet kamer
Slegs as jy dit met n .270 probeer doen!Supacow wrote:Klink na n resep vir n ongeluk
Ag ek trek net jou speen supacow!
Rudie.
30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Skiet kamer
toelie wrote:ja nee en n man se ore sal partytjie hou indien jy wel in die koelte in die kamer sit en skietSupacow wrote:Klink na n resep vir n ongeluk
Dit is nie so erg nie, kyk na sie skiet tonnel by fishers & shooters dit is net 'n lang gang skote pla nie daar nie.
dit is net dat toe ek eerste keer instap kan jy hoor dat daar geskiet word as jy in die omtrek is.
Dit is baie soos om vanuit 'n toe bakkie te skiet op 'n reendag.
-
Henna308
- Sr. Member

- Posts: 402
- Joined: Wed Oct 01, 2014 9:50 am
Re: Skiet kamer
Die idee is dat jy buite die kamer sit net met die tromp binne in, dan skiet jy deur x-hoeveelheid baffles deur die kamer by die anderkant uit. Jy gaan nie saam met die geweer in die kamer sit nie...
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7575
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Skiet kamer
Alec
Fishers&Shooters het baie geld en aandag spandeer aan klankdemping in daai skiet tonnel. Daai is verseker nie net n tonnel nie. Ek en Ferdie het daar aan die begin geskiet net toe hy klaar gebou was en glo my daai mure het bitter mooi gepraat sonder daai dempingsmateriaal.
Groetnis
Wouter
Fishers&Shooters het baie geld en aandag spandeer aan klankdemping in daai skiet tonnel. Daai is verseker nie net n tonnel nie. Ek en Ferdie het daar aan die begin geskiet net toe hy klaar gebou was en glo my daai mure het bitter mooi gepraat sonder daai dempingsmateriaal.
Groetnis
Wouter
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Skiet kamer
Wouter Roets wrote:Alec
Fishers&Shooters het baie geld en aandag spandeer aan klankdemping in daai skiet tonnel. Daai is verseker nie net n tonnel nie. Ek en Ferdie het daar aan die begin geskiet net toe hy klaar gebou was en glo my daai mure het bitter mooi gepraat sonder daai dempingsmateriaal.
Groetnis
Wouter
Ek verstaan daai! Dit is waarom ek gese het hy gaan nie wegkom met steen en eierbokse nie, jy het demping materiaal nodig, en dit maak dit duur, dit bly egter 'n goeie plan! Kyk net hoe goed doen hulle daar.
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 338
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Skiet kamer
Ek vra myself die vraag hier, waar wil jy die skiettonnel bou? In jou erf? Op n plot of plaas? Onthou jy mag nie n vuurwapen afvuur in n beboude gebied sonder genoegsame uitvalgebied vanaf jou skietpunt. Ieman het anderdag so n regulasie geplaas.
Stoot lood!
- Ashley
- Hero Member

- Posts: 1046
- Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm
Re: Skiet kamer
Ek dink aan presies dieselfde..Parker wrote:Ek vra myself die vraag hier, waar wil jy die skiettonnel bou? In jou erf? Op n plot of plaas? Onthou jy mag nie n vuurwapen afvuur in n beboude gebied sonder genoegsame uitvalgebied vanaf jou skietpunt. Ieman het anderdag so n regulasie geplaas.
Jy praat van jou bure, so ek neem aan dis dalk n woonbuurt?
Jy kort net 1 ou wat nou en dan n "muffled" skoot hoor om n klagte te lê en die hel is los. Ek weet ook nie hoe gemaklik ek sal kan sit en tv kyk terwyl ek hoor hoe die skote in my buurman se tuin klap nie..
Dis nou gegewe dis n woonbuurt....
Die konsep kan werk, maar soos genoem gaan jy ernstige klank demper materiaal nodig hê.
Groete
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
- CorneA
- Jr. Member

- Posts: 58
- Joined: Sun May 17, 2015 3:54 pm
Re: Skiet kamer
Temperatuur insulasie materiaal soos think pink is n goeie klank demper
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dink 2 keer, doen 1 keer
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
Re: Skiet kamer
Wat van die goed wat die manne met die soundoff karre in hulle panele pak?
Rem 700 .270 Win
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
LE No4 Mk1/2 .303
CZ 527 .223 Rem
Star 9mm P
- andre007
- Hero Member

- Posts: 2234
- Joined: Tue Jul 17, 2012 12:59 pm
Re: Skiet kamer
Dynamat. Dis peperduur. Ek het baaie kennis van die goed, gaan nie vir die verlangde applikasie werk nie!dehacked wrote:Wat van die goed wat die manne met die soundoff karre in hulle panele pak?
"Mag ek nooit onthou word vir dit wat ek gejag het nie, maar eerder vir hoe ek gejag het."
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com
Groete
Andre007
083 491 1999
andrejbotha007@gmail.com