Reun en teef
-
Jakman
- Jr. Member

- Posts: 80
- Joined: Mon Sep 14, 2015 7:37 am
Re: Reun en teef
Baie mooi. Het self gister aand n jong reun geskiet, amper die roepr onderste bo gehardloop.
Jaco E28
Jaco E28
Hunting is not a matter of life or death... Its much more important than that.
.243 Musgrave 6.5 Creedmoor .22 Sako
.243 Musgrave 6.5 Creedmoor .22 Sako
- Geno
- Administrator

- Posts: 13644
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Reun en teef
Dankie Geno,Jakman. Basjan boer nou met bietjie meer bees maar wil nie skaap los nie.Hierdie is maar skaapwêreld.Ouens om my het skaap gelos.Nou slaap ek omtrent in veld.
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Reun en teef
Moet sê min dinge is vir my so lekker soos n nag alleen in die veld.Help nogal om rustig te raak.Sal net nie vir my vrou sê nie.
-
partner
- Hero Member

- Posts: 987
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Reun en teef
Geluk Pieter. Hou so aan. Net vir interessantheid. Watter klanke het jy gebruik.
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Reun en teef
Dankie partner.Elsneus en Ore1
- Witlomu
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Mon Apr 04, 2016 12:34 pm
Re: Reun en teef
Oom Pieter,
Het oom begin met Elsneus of eers kos? Hiers n stel wat vang by ons van buurman se grond, het n ruk terug gaan roep begn met enkel jakkals roep toe antwoord hul maar nooit oog gewys nie en ook nie weer gepraat nie. Hul die naweek weer 3 lammers gevang na ruk se stilte. Dink oom ek moet begin met n jak roep of eerder kos? Ek vermoed hul vang vroeg oggend, want honde nou die oggend vars spoor gekry maar toe jakkie klaar teug by buurman.
Groete,
Bart van der Vyver

.30-06 CZ 550
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Reun en teef
Bart ek begin maar altyd met kos.Hul vang by my ook in oggend.Teef wat ek geskiet het glo ek is n helper by teelgat.Reen is nou besig ek is nou agter hom aan.Was lank stil by my maar nou het die stel my begin moeilikheid gee.Groete Pieter
- Witlomu
- Newbie

- Posts: 44
- Joined: Mon Apr 04, 2016 12:34 pm
Re: Reun en teef
Oom Pieter,
Danki oom, sterkte met die 2 wat nog probleme gee ek glo oom gaan vinnig plan maak. Ons het donderbuie wat voorspel word vir more aand so ek dink ek gaan voorsit sodra dit oop trek hier 1uur se kant saterdag oggend(Volgens weerstasie). Gaan maar Ore en angora bokkie probeer.
Groete,
Bart
Danki oom, sterkte met die 2 wat nog probleme gee ek glo oom gaan vinnig plan maak. Ons het donderbuie wat voorspel word vir more aand so ek dink ek gaan voorsit sodra dit oop trek hier 1uur se kant saterdag oggend(Volgens weerstasie). Gaan maar Ore en angora bokkie probeer.
Groete,
Bart
.30-06 CZ 550
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
Mute Silencer
Leupold VXR 4-12 x 50 Firedot
Foxpro Inferno - Foxjack 5
.243 Win Howa SS HB
ATN X Sight 2 5-20×
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Reun en teef
Selfde daar Bart