Databasis vir Roepkursus opleiers:

A place to advertise or mention a course/ Die plek om jou kursusse te adverteer of bekend te stel
Post Reply
stf
Full Member
Full Member
Posts: 169
Joined: Sat Sep 05, 2009 6:37 pm

Databasis vir Roepkursus opleiers:

Post by stf »

Is dit moontlik dat daar n databasis saamgestel kan word oor persone wat amptelik in die bedryf is as sogenaamde 'opleiers'.

Dit sal gerieflik wees as die inligting soos per provinsie beskikbaar kan wees met kontak nommers - asook n volledige profiel mbt hul ondervinding ens.

Ek glo dat die info n bydrae kan maak mbt n behoefte bepaling wanneer ongedierte jagters meer kennis wil inwin.

Dankie

Stf
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13662
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Databasis vir Roepkursus opleiers:

Post by Geno »

Taffie Mulder - Landwyd taffie@jaracal.com
Heinrich Funck - Landwyd hein@jaracal.com
Louis Potgieter - Namibie kudubergfarm@iway.na

Die 3 is in my opinie die meesters in roepkursus aanbied.
Goed, beter, 6millimeter!
wlm
Hero Member
Hero Member
Posts: 2454
Joined: Fri Aug 12, 2011 5:55 pm

Re: Databasis vir Roepkursus opleiers:

Post by wlm »

Taffie gee nie net goeie opleiding nie, dit is amper om soos 'n lewendige opname van "maak-'n-las by te woon.
User avatar
Riaan Kriel
Hero Member
Hero Member
Posts: 1286
Joined: Tue Sep 02, 2014 3:53 pm

Re: Databasis vir Roepkursus opleiers:

Post by Riaan Kriel »

Geno wrote:Taffie Mulder - Landwyd taffie@jaracal.com
Heinrich Funck - Landwyd hein@jaracal.com
Louis Potgieter - Namibie kudubergfarm@iway.na

Die 3 is in my opinie die meesters in roepkursus aanbied.
Ek is baie bly as Taffie weer kursusse aanbied, dit is voorwaar uitstekende nuus.

Jacques Botha bied ook kursusse aan.
User avatar
Hugo S
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 58
Joined: Fri May 02, 2014 1:53 pm

Re: Databasis vir Roepkursus opleiers:

Post by Hugo S »

Volg


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply