Poll: Wie besit Leica Rangefinders
-
Broadbandboer
Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders
Ek sal een wil hê.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Alwyn
- Hero Member

- Posts: 730
- Joined: Sun Jan 13, 2013 10:27 pm
Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders
Yes please!!!!!!
My naam is Alwyn en ek het n geweer probleem 
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders
Jis manne.
Die brackets is te koop teen R1500.00 elk.
Ek kan dit enige plek in SA courier teen R100.00 per pakkie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160607/1646d027aa28a130be33a5fbc027ed73.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160607/73fc42131961776d8a7ec24a3b11e082.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160607/f0ac74a44e317a06684fb2692036c2bb.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160607/5897e85552b7c5ab740fa67beb8d418a.jpg

Goed, beter, 6millimeter!
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders
Netjies!
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders
Een ding om op te let:
Sy fit is baie styf so man moet hom netnie te veel forseer met die insit en uithaal nie. Die rubber housing van die RF gaan nie baie daarvan hou nie.
As hy te los pas in die bracket het hy te veel speling wat die ranging stabiliteit beinvloed.

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13639
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders
Sit hom in laat hy daar bly, een van die netjieste goed wat ek in n baie lang tyd gesien het!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3653
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders
Jy kry nie 'n Leica rangefinder tripod mount vir onder $95 nie. Dan nog shipping cost en invoerbelasting bysit?
Baie goeie produk teen baie goeie prys. Die manne wat LA skiet en sukkel met lesings kan gerus die probeer. Gaan kyk maar die reviews oorsee vir die Leica as hulle hom in tripod mount sit en dan lesings vat. Tel net so goed op soos van die RF wat dubbel en meer kos.
Nice een die Geno.

- Francoisv
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm
Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders
ek dink as 'n reël moet jy hom 'finger-tighten' soos 'n scope turret.Geno wrote:Een ding om op te let:
Sy fit is baie styf so man moet hom netnie te veel forseer met die insit en uithaal nie. Die rubber housing van die RF gaan nie baie daarvan hou nie.
As hy te los pas in die bracket het hy te veel speling wat die ranging stabiliteit beinvloed.
Francois Vogel
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders
Lekker man Geno!!!
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders
Manne.
Gawie 13mm het een van die eenhede gekry om te toets.
Sy terugvoering is sover as volg:
Ons sal verseker na 'n ander sakkie kyk wat die RF met bracket en voetstuk kan akkommodeer, en dit vir almal stuur wat tot dusver brackets gekoop het en nie sakkies ontvang het nie.
Ekself kon daarin slaag om gisteraand die rooi lig bo op 'n selfoon toring te range op 1069 yards.
Ek het dit seker 8 maal in 'n ry reggekry na ek uitgefigure het waar in die RF se mik blokkie die laser die beste range.
Sonder die bracket het dit my gewoonlik ;n paar minute gevat om dieselfde lig te range.
Groete
Eugene
Gawie 13mm het een van die eenhede gekry om te toets.
Sy terugvoering is sover as volg:
Naandsê.
Het my pakkie ontvang.
Pas netjies op my driepoot. Vilt is glad nie 'n probleem nie. My cheap driepoot se nek het meer speling.
Staan baie stabiel en range maklik 'n tarentaal tot op 300m in die veld onder my huis. Berg se kant toe loop hy mooi tot 1514m op 'n motor grote rots tussen die bosse. Met die vry hand sukkel ek om tot 700 m te range na 'n rots in die skemer. Gaan hom die naweek bietjie toets rondom Villiersdorp.
Vir montering het ek so gemaak.
1. Draai driepoot basis vas aan katoeter.
2. Plaas op driepoot.
3. Draai nou die twee boudjies los.
4. Neem 'n groot plat skroewedraaier en druk dit liggies by die boonste gleuf in.
5. Draai nou die skroewedraaier sodat die gleuf effens groter word.
6. Terwyl jy die skroewedraaier in die posisie hou, glip jy die "rangfinder" in.
7. Ontspan nou die skroewedraaier en draai die twee boudjies liggies vas.
Siedaar. Geen merke op jou "rangefinder".
Ek sou voorstel dat julle kyk na 'n groter sakkie sodat die rangefinder saam met die katoeter gebêre kan word.
Ons sal verseker na 'n ander sakkie kyk wat die RF met bracket en voetstuk kan akkommodeer, en dit vir almal stuur wat tot dusver brackets gekoop het en nie sakkies ontvang het nie.
Ekself kon daarin slaag om gisteraand die rooi lig bo op 'n selfoon toring te range op 1069 yards.
Ek het dit seker 8 maal in 'n ry reggekry na ek uitgefigure het waar in die RF se mik blokkie die laser die beste range.
Sonder die bracket het dit my gewoonlik ;n paar minute gevat om dieselfde lig te range.
Groete
Eugene
Goed, beter, 6millimeter!
-
THOMAST
- Hero Member

- Posts: 1892
- Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am
Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders
Baie netjies Geno, alle voorspoed.
Gaan julle hom ook uitvoer?
Gaan julle hom ook uitvoer?
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders
Oom Thomas. Sal lekker wees om te kan uitvoer. Maar vir eers wil ons goeie produkte vir die plaaslike mark lewer.
Goed, beter, 6millimeter!
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders
Myne gister gekry. Is baie smart. As ek my sakkie se belt op die langste stel kom die rangefinder met katoeter net net in. Gaan hom sommer so bere. Maar n nuwe sakkie sal gaaf wees 
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Cobus(Cobb)
- Hero Member

- Posts: 4248
- Joined: Tue Jul 06, 2010 5:25 pm
Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders
Ek verjaar September en het n rumour gehoor die manne hier en op whatsapp groepe beplan om een vir my te koop.....thanx Geno en almal....ek moer opgewonde al..
Cobus
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
Johannesburg
Christus
BRNO 308, BRNO 22, Howa 243AI, MAB 7.65
12Ga Semi, Fabarm 12G O/U, AYA 12G S/S
Barnett Z 350CRT
Stormers/WP(kyk darm nie meer SA rugby nie)
-
Broadbandboer
Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders
Geno sodra ek oor die ergste skok van die 6.5 is gaan ek een bestel. Lyk na 'n wenner.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders
Dagsê manne en dames.
Net so 'n vinnige opvolg tov. Geno se naamlose produk vir die Leica.
Ek was gister oor die middag vinnig op ons langbaan om myself reg te kry vir die laaang skote wat ek volgende week daar neffens Noenieput gaan moet gooi.
Ek het vooraf die afstande by ons voorsitter gekry en kon dus vinnig kontroleer met my eie bevindinge.
Ek het die Leica opgestel op my driepoot met Geno se katoeter en die afstande gemeet.
Teikens was almal ghongs met 'n 300 tot 350mm deursnee of plate van 400 x 400mm. Almal wit teen 'n groen agtergrond van kort gras en riete in 'n vleiland.
Afstande was as volg: 500m, 662m, 760m, 838m, 951m en 1121m.
Ek kon vinnig met die teikens oplyn en die rooi vierkant van die Leica was doodstil op elke teiken. Soos my gewoonte is het ek elke keer drie lesings geneem om die afstande te bevestig. Op elke afstand tot 951m was daar geen verskil tussen die drie lesings nie. Nie eens met 1m nie. Die reën het begin uitsak voor ek die 1121 plaat kon meet maar sy beurt kom nog.
Die Leica het beter gewerk in die katoeter as my windlees vermoëns en ek moes wag tot dit begin reën voor ek die 951m plaat met die derde skoot kon tref!
Ek sal na my jagtog, die komende week, kom vertel hoe hy in die Kalahari maak.
Groetnis.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13660
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders
More Manne.
Is almal nog tevrede met die produk? Wat sal julle wil verander?
Groete
Is almal nog tevrede met die produk? Wat sal julle wil verander?
Groete
Goed, beter, 6millimeter!
-
Williel
- Hero Member

- Posts: 917
- Joined: Wed Aug 07, 2013 8:05 pm
Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders
More Geno, werk baie goed, kry net n sakkie waar die hele besigheid kan in pas.
Groete, Willie
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Poll: Wie besit Leica Rangefinders
Geno, dit was een van die beste kopies wat ek die seisoen gemaak het. Ek kon n bwb op 1168m range. Jy ken die verdere detail
Die tripod mount vat die Leica net tot n nuwe level.
Ek het wel gevind vir praktiese jag werk n monopod vir my beter as tripod. n Dier wat beweeg kan ek vinniger range en is nog steeds steady.