More Manne
Ek het n hele ruk terug n Silent Hunter by Henk gekry vir my .243. Onlangs het die geweer begin om elke keer die eerste skoot weg te gooi en daarna mooi te groepeer. Ek het vir Henk gekontak en na n paar probeerslae om die probleem uit te sorteer kon ons steeds nie die fout kry nie.
Henk stuur toe vir my n nuwe Silent hunter teen geen extra kostes nie. Probleem nou uit gesorteer en geweer weer op koers.
Dankie Henk vir die goeie diens en hulp.
Groete
Hano
Heads Up vir Henk van Silent Hunter
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Heads Up vir Henk van Silent Hunter
Gee die man n Bells! 
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Heads Up vir Henk van Silent Hunter
Henk is `n yster!
Wat sou die probleem wees?
Wat sou die probleem wees?
- Hano243
- Sr. Member

- Posts: 292
- Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm
Re: Heads Up vir Henk van Silent Hunter
Nie n idee nie, ek het hom skoon gemaak binnekant, seker gemaak hys stewig vas maar geen sukses. Hy het net die eerste skoot elke keer heeltemal links gegooi waarna die ander skote almal reg was. Met die nuwe een is alles reg.Plaashaas wrote:Wat sou die probleem wees?
Hano