Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Baie smart. Wat kos Lynx sin as ek mag vra?Ek weet Arms maak ook. Het een by hulle gekry vir my 6.5/06. Thor maak ook maar die nie een soliede basis nie maar in twee gedeel. Lekker ding met hulle is jy kan vir hulle se hoeveel moa wil jy he.
Gou n vraag. Hoe vind julle manne die CZ 550 aksie vir ver skiet? Ek het n custom 6.5x55 op n CZ aksie wat lekker gooi tot so 600m? Ek weet party mense glo die aksie is nie geskik daarvoor nie?
Smitstertjies wrote:Gou n vraag. Hoe vind julle manne die CZ 550 aksie vir ver skiet? Ek het n custom 6.5x55 op n CZ aksie wat lekker gooi tot so 600m? Ek weet party mense glo die aksie is nie geskik daarvoor nie?
Smitstertjies, die eerste keer wat ek n CZ aksie op n custom roer gesien het was ou Gerhardu sin en het eers gedink daar is iets fout met hom, dalk al die "protein" shakes wat sy kop aan tas of te veel hou teen die kop gevat met Rugby maar terwyl ons geskiet het het daar nog n Oom wat hy ken daar aan gekom met nog 3 custom roere op CZ aksies. 300WSM, 6XC en nog n kaliber en hy het skoot vir skoot met daai roere gonnge van 400m tot 1000m heeltyd raak geskiet. Gerhardu se 6.5 skiet self baie goed, ek dink as jy n goeie loop en goeie sneller saam met daai aksie op het kan jy baie ver gaan.
My Pa se 300WM is n CZ van die rak af ek hy skiet net so lekker tot baie ver, natuurlik voer hy nou nie n patroon uit n magasyn soos n Tikka of so nie maar met sy skiet werk is daar niks fout nie.
Babaleeu Geno se 260AI is self mos op so aksie gebou en hy skiet net so gevaarlik
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Ek het self so CZ550 gehad wat baie mooi geskiet het met sy fabrieks loop en later die Hart loop wat opgesit is. Dit was nou wel 'n 308 Win en hulle skiet mos maar mooi
Op die stadium toe ek 'n rail gesoek het was Lynx besig met die ontwikkeling as ek reg onthou.
Smitstertjies wrote:Gou n vraag. Hoe vind julle manne die CZ 550 aksie vir ver skiet? Ek het n custom 6.5x55 op n CZ aksie wat lekker gooi tot so 600m? Ek weet party mense glo die aksie is nie geskik daarvoor nie?
Smitstertjies, die eerste keer wat ek n CZ aksie op n custom roer gesien het was ou Gerhardu sin en het eers gedink daar is iets fout met hom, dalk al die "protein" shakes wat sy kop aan tas of te veel hou teen die kop gevat met Rugby maar terwyl ons geskiet het het daar nog n Oom wat hy ken daar aan gekom met nog 3 custom roere op CZ aksies. 300WSM, 6XC en nog n kaliber en hy het skoot vir skoot met daai roere gonnge van 400m tot 1000m heeltyd raak geskiet. Gerhardu se 6.5 skiet self baie goed, ek dink as jy n goeie loop en goeie sneller saam met daai aksie op het kan jy baie ver gaan.
My Pa se 300WM is n CZ van die rak af ek hy skiet net so lekker tot baie ver, natuurlik voer hy nou nie n patroon uit n magasyn soos n Tikka of so nie maar met sy skiet werk is daar niks fout nie.
Babaleeu Geno se 260AI is self mos op so aksie gebou en hy skiet net so gevaarlik
Net soos wat Kapt se. Hulle is net so goed soos al die ander wat mense gebruik vir Langafstand skiet. Selfs dalk nog beter! Hulle is Ratel taai. En een van die dae gaan ons lekker 5-10 detachable Mags vir hulle kry. Kapt wil jou pa nie sy 300 verkoop nie?hahaha
Soek n lang aksie vir my WSM.

Stadig nou! maar met jou ladings kan die manne maar glo hulle is ratel taai

Gaan ons daai detachable mags kan gebruik op huidige aksies? Jammer vir die Hi Jack Francois
Riaan Kriel wrote:Ek gaan nou dalk stupid klink maar my CZ550 Varmint in 22-250Rem het klaar uitgekom met 'n Detachable Mag... Dit is nou wel 'n 4 rondte ammo een...
Is dit 'n ander maak (aftermarket) een waarvan julle hier praat, of mis ek iets?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Al die CZ rails het te hoog gesit na my sin.
Izak Hattingh het toe my aksie se bokant plat gemill en geboor&tap. Hy het toe 'n Ken Farrell rail vir Tikka T3 opgesit.