Lisensies

Post Reply
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Lisensies

Post by Ashley »

Revolver aansoek by Garsfontein ingegee 15 Aug.
Sms ontvang (DFO) 30 Aug

Vanoggend CFR gebel en hy is "in process" by hulle....
So dinge gebeur lyk my darem.

Kan net duim vashou en dalk hoop vir n onverwagte Kers geskenk.
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Philip J
Hero Member
Hero Member
Posts: 930
Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm

Re: Lisensies

Post by Philip J »

Lisensie aansoek ingehandig 4 Junie
Eerste (en enigste) sms van CFR op 12 September om te sê lisensie is goedgekeur.
Verlede Vrydag gebel en gehoor die kaartjie is nog nie gedruk nie.
Vandag my kaartjie gekry.
4 maande en 8dae.
Lyk vir my die linkerhand weet nie altyd so mooi wat die regterhand doen daar by CFR nie.
Hoe dit ookal sy, ek is net bly my lisensie en my geweer is by die huis.
Groetnis
Philip
NelisL
Newbie
Newbie
Posts: 4
Joined: Wed Oct 12, 2016 9:09 am

Re: Lisensies

Post by NelisL »

Provinsie: GP
Stasie: Sophiatown JHB
Wapen: 375 H&H CZ 550
Aansoek: Sec 15
Ingehandig: 9 Sept 2016
Provinsiaal: 15 Sept 2016
In proses: 27 Sept 2016
Oorweging: 04 Oct 2016
Goedgekeur: 13 Oct 2016
Kaart gedruk:
Kaart afgehaal:
Wapen afgehaal:

25 Werksdae ;D !
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Lisensies

Post by Apie »

Provinsie NW
Stasie Lichtenburg
Wapens 12Br Mossberg 500 en 6.5x55 Sabatti Tactical
Sec 16
Ingehandig 19 Julie 2016
Goedgekeur 19 Oktober 2016
Wag vir kaart


Sent from my D5803 using Tapatalk
User avatar
DriesdlR
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am

Re: Lisensies

Post by DriesdlR »

DriesdlR wrote:
DriesdlR wrote:Aansoek ingedien 12 /04/2016

Bel vandag
Nog geen aandag geskenk aan my aansoek nie. Ek het nog nie eers n verwysingsnommer nie
Bel weer vanoggend vroeg.....
Licence in for consideration...
Kry so pas SMS..
Licence approved

Die ander Boschkop manne wat wag ....... hou duime vas jou sms is op pad!!

Hoe nou .....moet ek wag vir my kaartjie om my geweer vanaf Humansdop af te kan laat kom al het ek lisensie nommer?
het so pas oproep van DFO Boschkop ontvang .......kaartjie daar!

Jippeeee

Nou vir die lekker gedeelte. Moet egter eers wag tot volgende week. Op pad Sodwana toe om Skipper Lisensie te gaan doen.

Lisensies ...lisensies....lisensies ... vir alles deesdae!!
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

Baie geluk Dries!!

Ek het self 'n sms gisteraand 1/2 8 gekry wat sê ek moet kaartjie gaan haal. 4 maande en twee weke gevat by Garsfontein SAPS.
User avatar
Hano243
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 292
Joined: Wed Jan 21, 2015 3:56 pm

Re: Lisensies

Post by Hano243 »

Ek wag nou geduldig vir amper 3 maande net om nou te hoor my aansoek is terug gestuur DFO toe. Die rede is " Previous owner on application is different from current owner" nou ek het nie n idee wat dit nou is nie. Klink soos n fout op die 350 A vorm.
Hano
User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm

Re: Lisensies

Post by Flip Groenewald »

Flip Groenewald wrote:
Flip Groenewald wrote:Ek het die 300wm sin maandag 22 Aug ingedien sal sien hoe lank dit vat
Hulle het gister 20 September 2016 eers kluis inspeksie kom doen.

8 November 2016 my SMS gekry om te se hy is goedgekeur

18 November my Kaartjie gekry.

so net oor onder 3 Maande gewag. by Swellendam
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

Die 15de November sms gekry dat my hernuwing goedgekeur is. Het dit in Februarie ingedien, dus 9 maande.
Jannie Welman
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Lisensies

Post by tau »

14 Sep my .243 aansoek ingehandig en 14 November SMS gekry dat hy goedgekeur is. Nou net kaartjie se aankoms wat ek voor wag. My vorige aansoek was 1 jaar 6 maande, so my avaerage raak beter.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
Carl
Hero Member
Hero Member
Posts: 4793
Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm

Re: Lisensies

Post by Carl »

'n Vriend van my het sy G43 aansoek, wat sy 2de pistool is ingehandig 31 Oktober hier. Gister SMS onvtang dit is goedgekeur!
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Lisensies

Post by Ashley »

Ek het vanogg n boodskap gekry dat my 357Mag goedgekeur is;

By Garsfontein ingehandig.
Ingehandig - 15 Aug.
DFO sms - 30 Aug
Goedgekeur(CFR sms) - 23 Nov

Dus so ongeveer 3 maande. Nou net die wag vir die kaartjie...
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

Baie geluk Ashley! Ek is amper seker jy gaan hom vinnig kry.
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Lisensies

Post by Ashley »

Thanx Deon.
Ja sal nou n lekker kers geskenk wees....
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
Badger300
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Fri Jul 29, 2016 8:24 am

Re: Lisensies

Post by Badger300 »

Handed in my licence application for 260 Rem on the 19th of Sept.
Received attention at DFO on the 20th of Sept.
Got the SMS today that it has been approved.
Hopefully I can get the card before the December holidays.
CZ550 300WM | Tikka T3 260Rem
User avatar
JTM
Hero Member
Hero Member
Posts: 1691
Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am

Re: Lisensies

Post by JTM »

My hernuwing wat 15de goedgekeur is hrt hulle vandag laat weet dat ek kaart kan gaan haal.
Jannie Welman
User avatar
ruaanb
Hero Member
Hero Member
Posts: 5557
Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am

Re: Lisensies

Post by ruaanb »

My een kollega se nuwe lisiensie 6 weke van indiening tot sms wat se kaart kan afgehaal word.
User avatar
EtienneA
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 350
Joined: Wed Sep 03, 2014 7:31 am

Re: Lisensies

Post by EtienneA »

Lisensie (9mm) aansoek ingedien op 22/9/2016. Kaart ontvang op 25/11/2016. Nie sleg nie.
User avatar
Barry Loock
Full Member
Full Member
Posts: 165
Joined: Sat Jan 02, 2016 10:05 pm

Re: Lisensies

Post by Barry Loock »

Ons is twee lede wat altwee 6.5cm gekoop het. Aansoeke 3 dae uitmekaar in gedien in Okt. My vriend het al sy sms gekry van goedkeuring en myne is terug na dfo op die 8 Nov.
Ons lieflike dfo het nie sy motivering aan geheg nie.
Bel vanoggend weer cfr en hulle deel dat die aansoek nog by die dfo sit.
Wat moet n mens nou doen?

Sent from my SM-G920F using Tapatalk
Het darem uiteindelik by streek uitgekom
Last edited by Barry Loock on Tue Dec 13, 2016 6:16 am, edited 1 time in total.
User avatar
Baasvark
Hero Member
Hero Member
Posts: 883
Joined: Fri May 16, 2014 7:33 pm

Re: Lisensies

Post by Baasvark »

Vandag my haelgeweer lisensie gaan haal. 4 weke en 2 dae!
375 CZ H&H
7X64 CZ
243 MUSGRAVE
223 Mini Ruger 14 Semi Auto
22-250 SAVAGE VLP
22 Remington
12 Ga Harrington & Richardson (ou Sanna) :laugh:
9mm CZ 75B
User avatar
JGZ
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 447
Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am

Re: Lisensies

Post by JGZ »

Het my colt LE6920 se aansoek ingedien 4 Oktober, lisensie goedgekeur vandag! 2 maande! In die wolke! Nou moet die kaartjie net nie draai nie! Lekker kersfees geskenk aan myself.


Sent from my iPhone using Tapatalk
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8013
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Lisensies

Post by Arnold »

Daai is bitter nice!
User avatar
JacquesT (Stompe)
Hero Member
Hero Member
Posts: 948
Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm

Re: Lisensies

Post by JacquesT (Stompe) »

Het iemand asb vir my die nommer van CFR se Gauteng Noord kantoor en dalk 'n kontak person. En ek praat nie van die gewone 0123536111 nommer nie.
User avatar
Eduard Venter
Hero Member
Hero Member
Posts: 1495
Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm

Re: Lisensies

Post by Eduard Venter »

cfrenquiry@saps.gov.za hierdie ouens het my mooi gehelp

Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Bennie Bester
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 339
Joined: Thu Dec 31, 2015 11:36 am

Re: Lisensies

Post by Bennie Bester »

Aansoek ingehandig vir my 7x64 12/10/16. SMS van DFO op 21/10/16 vir aandag aan my aansoek. SMS vanaf CFR op 24/11/16 dat aansoek goedgekeur is. 8/12/16 kaartjie afgehaal by SAPS.
Groete Bennie Kuilsrivier.
9mmP , 12Br , 22LR, 22-250, 6mmPPC , 243W , 257 Rob, 270W, 7x64 , 308W, 3006 , 8x68S, 6.5/284, 300 WSM, 375 H&H Mag, 223Rem, 6.5X57, 338 WM, 204Ruger, 6.5Creedmoor, 9.3x62, 7mm RM, 25-06, 6XC

In a democracy a minority has no say.
Bennie Bester 1994
Post Reply