200m GROEPERINGSKIET
Datum: 22 Oktober 2016
Plek: Gatsrand Skietbaan
Tyd: 08H00 tot 13H00
GPS: S26°16’55.2” E 27°23’40.5”
Formaat: 3 skoot groepering met eie wapen, ammunisie en rus oor 200m uit die lê posisie. Onbeperkte teikens @ R50 per teiken
Eerste Prys: Akkommodasie en die jag van 2 Rooibokke
Tweede Prys: Geskenkbewys R1500
Derde Prys: Geskenkbewys van R1000
Vierde Prys: Geskenkbewys van R500
Kontak: Ria Zeelie 083 390 8465 ria.zeelie@standardbank.co.za of transvaalhunt@gmail.com
Vleispakkies @ R60 per pakkie om te braai en baie ander eetgoed te koop. Bring jou eie eetgerei
SAJWV Transvaal Tak 200m GROEPERINGSKIET
- Johandj
- Jr. Member

- Posts: 66
- Joined: Fri Jul 27, 2012 5:31 pm
SAJWV Transvaal Tak 200m GROEPERINGSKIET
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.