270 vir langafstand groot wild?
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 270 vir langafstand groot wild?
Goeie kombinasie daai, maar sjoe, 350m raak bietjie ver.....
Met die .303 klaar moet jy n vlaktegeweer aanskaf. Die punt is, hoeveel keer gaan jy watse wild en op watse afstande met die roer skiet.....
As jy die meeste van die tyd net groot vlaktewild (GEmsbok, koedoe, Eland)op baie lang afstande gaan skiet sal ek die 338WinMag koop. As jy net mediumwild (Blesbok, ribbok, dalk Hartbees) gan gooi sal ek die 270 aanbeveel en vir tussenin, of dan nou bietjie van beide sal ek gaan vir n 300WinMag, van Springbok met GMX tot Eland met Rhino/Barnes....
Kom ons hoor wat se die ander manne

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: 270 vir langafstand groot wild?
Piet.
Die 270 behoort te doen wat jy van hom verwag, maar jy is op die rand van sy effektiwiteit. Soos Stefan sou ek persoonlik ook iets kragtiger verkies.
Opsies wat ek sal oorweeg in hierdie volgorde: 7mm Rem, 300H&H, 8x68, 300WM of 'n 338WM. HIerdie kragtiger kalibers sal dieselfde werk meer effektief verrig.
Net my 2c....
Groete.
Songdaug

Dont tell me, show me......
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: 270 vir langafstand groot wild?
Piet, in ons groep Songdaug, KSV, 168 Suppremacy(7mm Rem) en Schala(270) word albei kalibers geskiet en ek kan jou belowe die 7mm Rem sit die 270 oordentlik ore aan.
Miskien is ek verkeerd - sal gou deur my ballistiese data draf en die info hier plaas.
Miskien is ek verkeerd - sal gou deur my ballistiese data draf en die info hier plaas.
Dont tell me, show me......
-
Biltongjagter
Re: 270 vir langafstand groot wild?
Tot en met 120gr GSCHV koe?ls is die .270, 7 x 64 en 7mm Rem Mag baie na aan mekaar - bitter min praktiese verskil tussen hulle, alhoewel die .270 op sy maksimum grens begin beweeg.
Daarna met die 130gr GSCHV is die 7mm Rem Mag beide die .270 en 7 x 64 se meester - nie een van die ander twee kan dan meer kers vashou vir die 7mm RM nie.
Maar wat belangriker is, is dat die .270 met sy tipiese 110gr GSCHV koe?l, in staat is om Koedoe, BWbees en Gemsbok oor beide die kort en redelik langer afstande met goeie skootplasing suksesvol met een skoot doodskote kan jag. Feit wat meer as eenmaal met my seun se .270 en die 110gr GSCHV koe?l bewys is oor afstande op tot 350 meter - glo sal so kan doen tot 400m.
Groete,
Koos.
Daarna met die 130gr GSCHV is die 7mm Rem Mag beide die .270 en 7 x 64 se meester - nie een van die ander twee kan dan meer kers vashou vir die 7mm RM nie.
Maar wat belangriker is, is dat die .270 met sy tipiese 110gr GSCHV koe?l, in staat is om Koedoe, BWbees en Gemsbok oor beide die kort en redelik langer afstande met goeie skootplasing suksesvol met een skoot doodskote kan jag. Feit wat meer as eenmaal met my seun se .270 en die 110gr GSCHV koe?l bewys is oor afstande op tot 350 meter - glo sal so kan doen tot 400m.
Groete,
Koos.
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: 270 vir langafstand groot wild?
Piet.
Prakties verskil van een persoon tot die volgende. Ek ken cowboys wat reken 'n 223 is ook 'n Gemsbok kaliber omrede sy oupa al 1 gemsbok op 300m met 'n enkele skoot doodgeskiet het.
Soos reeds genoem - die 270 sal seker die werk kan doen maar ek reken steeds dat die swaarder kalibers beter is. EK probeer nie die 270 slegmaak nie - die 7mm Rem val net nie in dieselfde klas as die 270 nie.
Ek heg vir jou 3 vergelykings aan - net om die verskil op papier uit te wys - die 7mm Rem met 'n 139grein projektiel is op 400m ongeveer 33% meer effektief as 'n 270. Met die 168 grein Bergers het die 7mm Rem 50% meer slaankrag as die 270 op 400m.
270W, 140gr Accubond @ 2900fps
Ballistic Coeff: 0.495
Bullet Weight: 140
Velocity: 2900
Target Distance: 250
Ballistic Data
~~~~~~~~~~~~~~~
Range Elevation Velocity Energy
250 yds -0.00 in 2461 fps 1883 fpe
275 yds -1.62 in 2419 fps 1819 fpe
300 yds -3.62 in 2378 fps 1758 fpe
325 yds -6.01 in 2337 fps 1698 fpe
350 yds -8.82 in 2297 fps 1640 fpe
375 yds -12.05 in 2257 fps 1583 fpe
400 yds -15.70 in 2217 fps 1528 fpe
7mm Rem, 139gr Interbond @ 3300fps
Ballistic Coeff: 0.486
Bullet Weight: 139
Velocity: 3300
Target Distance: 250
Ballistic Data
~~~~~~~~~~~~~~~
Range Elevation Velocity Energy
250 yds 0.00 in 2812 fps 2441 fpe
275 yds -1.23 in 2767 fps 2362 fpe
300 yds -2.75 in 2721 fps 2285 fpe
325 yds -4.56 in 2676 fps 2211 fpe
350 yds -6.68 in 2632 fps 2138 fpe
375 yds -9.10 in 2588 fps 2067 fpe
400 yds -11.83 in 2544 fps 1998 fpe
7mm Rem, 168gr Berger @ 3000fps
Ballistic Coeff: 0.619
Bullet Weight: 168
Velocity: 3000
Target Distance: 250
Ballistic Data
~~~~~~~~~~~~~~~
Range Elevation Velocity Energy
250 yds 0.00 in 2638 fps 2595 fpe
275 yds -1.44 in 2603 fps 2527 fpe
300 yds -3.20 in 2569 fps 2461 fpe
325 yds -5.27 in 2535 fps 2396 fpe
350 yds -7.67 in 2501 fps 2333 fpe
375 yds -10.45 in 2467 fps 2270 fpe
400 yds -13.54 in 2434 fps 2209 fpe

- Witpietskiet
- Hero Member

- Posts: 763
- Joined: Wed Jul 14, 2010 1:14 pm
Re: 270 vir langafstand groot wild?
Piet, het jy al die twee patrone langs mekaar gesien, ek reken daar is so n groot verskil dat self n leek behoort te kan sien die twee is nie in die selle klas nie.Piet-Skiet wrote: Ek glo nie I 7mm rem mag kan die werk better doen as I 270 nie
Elke kaliber het n plek in die son, ek dink net wat jy met die 270 wil doen sal die 7mm Rem beter doen en veiliger.
Groete
Jag bly baas.
Groete uit Windhoek
Groete uit Windhoek
-
Biltongjagter
Re: 270 vir langafstand groot wild?
Piet-Skiet, jou keuse van koe?l maak die hele verskil van wat jy met die .270 wil maak!
Kyk hierna:
270W, 140gr Accubond @ 2900fps 270W, 110gr GSCHV @ 3450fps
Ballistic Coeff: 0.495 ? .350
Bullet Weight: 140 110gr
Velocity: 2900 3450
Target Distance: 250 250
Ballistic Data
~~~~~~~~~~~~~~~
Range Elevation Velocity Energy Elevation Velocity Energy
250 yds -0.00 in 2461 fps 1883 fpe 0.00 in 3127fps 2388fpe
275 yds -1.62 in 2419 fps 1819 fpe - 1.00 3098 2339
300 yds -3.62 in 2378 fps 1758 fpe - 2.23 3063 2292
325 yds -6.01 in 2337 fps 1698 fpe - 3.70 3032 2245
350 yds -8.82 in 2297 fps 1640 fpe - 5.39 3000 2198
375 yds -12.05 in 2257 fps 1583 fpe - 7.33 2969 2153
400 yds -15.70 in 2217 fps 1528 fpe - 9.52 2938 2108.
7mm Rem, 139gr Interbond @ 3300fps 7mm Rem Mag, 130gr GSCHV @ 3400fps
Ballistic Coeff: 0.486 ? .425
Bullet Weight: 139 130gr
Velocity: 3300 3400
Target Distance: 250 250
Ballistic Data
~~~~~~~~~~~~~~~
Range Elevation Velocity Energy Elevation Velocity Energy
250 yds 0.00 in 2812 fps 2441 fpe 0.00 3134 2836
275 yds -1.23 in 2767 fps 2362 fpe - 1.01 3108 2788
300 yds -2.75 in 2721 fps 2285 fpe - 2.24 3082 2742
325 yds -4.56 in 2676 fps 2211 fpe - 3.71 3056 2695
350 yds -6.68 in 2632 fps 2138 fpe - 5.40 3030 2650
375 yds -9.10 in 2588 fps 2067 fpe - 7.34 3004 2604
400 yds -11.83 in 2544 fps 1998 fpe - 9.51 2978 2560.
Met die regte koe?l klop die .270 die 7mm Rem Mag met die 139gr Interbond.

Ja ek stem die koel is alles mar kyk daai gsc is darm mar vrek duur!
Gaan kyk bietjie na enige ander premium koe?ls se pryse, al kan nie een van hulle die voordele bied wat die GSCHV's bied nie, dan sal jy sien van hulle is selfs duurder - GSCHV koe?ls is glad nie 'vrek duur' nie - R 398.00 vir pakkie van 50 in 270 110gr.
Verseker, nie net soms nie, maar wel herhaalbaar tenvolle betroubaar om te doen wat jy verwag, solank die ou agter die geweer sy skootplasing reg doen.ek wil net weet of I man op I 270 kan vertrou om dit tedoen keer op keer om I gemsbok plat tetrek met gooie skoot plaasing
Maar besluit maar self watter prys jy wil betaal, 'n kans om die bok te verloor en sy volle prys as verlies te h?, of 'n pakkie koe?ls se minimale prys in vegelyking met die bok se prys, wat die risiko van verlore bok tot die minimum te beperk - die minimum nou net omdat die ou agter die geweer dalk 'n groter risiko is met skootplasing!!!
-
Biltongjagter
Re: 270 vir langafstand groot wild?
So kan jy ook met GSCHV 270 110gr vir jag en GSCSP 270 105gr vir skyfskiet - klein gewigsverskil weens SP se spits punt teen R271/50 koe?ls - albei dieselfde lading en spoed.
Tot jy nie GSC koe?ls se voordele self ervaar het nie, sal jy nie tot 'n sinvolle gevolgtrekking kan kom nie.
Dit geld vir alle kalibers, nie net die .270 nie.
Groete,
Koos.
Tot jy nie GSC koe?ls se voordele self ervaar het nie, sal jy nie tot 'n sinvolle gevolgtrekking kan kom nie.
Dit geld vir alle kalibers, nie net die .270 nie.
Groete,
Koos.
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: 270 vir langafstand groot wild?
Piet-Skiet
Die .270Win is werklikwaar n baie lekker kaliber, maar die 7mm Rem Mag ook met die swaarder koeels.
Jy kan Gemsbok gemaklik met hom jag, maar skootplasing op hom is baie belangrik, ons ken mos nou al vir Gemsbok se kind. Dan kom die ding ook in van die afstand, hoekom hom so ver skiet? Kom nader aan hom dan is dit nie nodig.
Groetnis

- PITSMIT
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am
Re: 270 vir langafstand groot wild?
pietskiet
ek weet nie of jy my post gevolg het onder die afd JAG/ALGEMEEN oor die ontwikkeling van n nuwe lading vir my .270 nie. geno en jagtersdok het my uitstekand gehelp met n nuwe lading en om my spoed/akkuraatheid radikaal te verbeter. ek jag al +- 25 jaar met n .270 en ek en my oorlede pa
het al alles van gemsbokke zebras en kudus geskiet met enkel skote naby en v?r.
ek skiet nou al 5jaar met hornady se 140gr sst en al hoekom ek nie accubonds skiet nie is oor die prysverskil hier in di oos-kaap. dis die beste gewig punt vir die .270 by v?rre en met my nuwe lading skiet ek 2906 v/sek.
my trajek lyk so:
0 = 37m
+35mm = 125m
- 277mm= 300m
dis minder as n liniaal op 300m so met goeie afstand skat en skootplasing kan jy al die genoemde spesies skiet met enkelskote. wat doodmaak krag aanbetref op daai afstand het die .270 meer as genoeg kinetiese energie oor om dodelik te wees. my argument is dat die .270 dalk minder slaankrag as die 7mm op daai afstand het maar dit maak nie saak nie want alles wat jy aanwend bly in die bok omdat hy nie deur die bok gaan skiet op daai afstand nie en dit maak hom effektief.
hier is baie manne op die forum wat sal saamstem dat n .270 een van die beste allrounders is as dit by genoemde spesies kom.
sterkte met jou keuse en geeniet hom as jy op hom besluit
pitsmit
uitenhage

Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
" Shooters do it in any position "
.270Win Brno de Lux Mod ZKK600
.308Win Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag 6" barrel
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 270 vir langafstand groot wild?
Piet Skiet
Ek het n klomp gewere,maar skiet hoofsaaklik met my 270.Met 140 Rhino en 51.5gr S365 skiet ek 2960vts en baie akuraat.Alhoewel ek al baie Gemsbokke,Blouwildebeeste,Koedoes en Elande met die kombenasie geskiet het, het ek een keer n Eland bul in sy hoe nek geskiet sonder om die nek te breek,die punt het gelukig sussen twee werwels in gegaan en in die rugmurg opgebreek.Skoot plasing is van kardinere belang met die kaliber.Ek dink nie jy sal nodig he om langer as 200m skote te skiet op wild nie.

.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 270 vir langafstand groot wild?
Oom Faan, Dai Kalahari_gemsbokke beginne roer so op 400m en op 320-350 dan vat hulle die pad....fanie17 wrote: ......Ek dink nie jy sal nodig he om langer as 200m skote te skiet op wild nie.
Al wat ek se is dat as n man baie kere da in die duine loop jag is dit beter om met n 300 of 338 te gan as met die kleiner 270. Ek skiet self 7x64, wat ek persoonlik dink als doen wat n 270 kan doen, net beter. En ek wonder of ek 10 uit 10 Gemsbokke sal laat val op 350m... Da issie altyf tyd vir afstand skat nie, veral nie as n bok gekwes is en jy moet help handbriek optrek nie. Dai Gemsbokke vat dai rooi duine lekker vinnag met 3 bene of n klein gaatjie van n 270 of 7mm deurie skof...
Ou 2c'tjie van my af weereens...
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: 270 vir langafstand groot wild?
Stefan, ek kon dit nie beter gestel het nie. Het darem al lang kilometers geloop agter bokke aan wat op 3 bene draf.
Koedoes is vir my redelik pieperig, maar gemsbok se kind verseg om sommer net so oor te gee.
Piet, skiet die goed met jou 270 - hy behoort die werk te kan doen. (Ekself is van plan om 'n Eland met 'n 303 Epps te skiet, maar sommer lekker naby)
As jy die dag jou 270 laat bou het sit asseblief foto's op vir die res van ons.
Songdaug,

Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: 270 vir langafstand groot wild?
Daai bok met die drie bene se vir kom, ek wys jou die plaas en bring nog patrone 
-
fanie17
- Hero Member

- Posts: 513
- Joined: Tue Nov 09, 2010 9:15 am
Re: 270 vir langafstand groot wild?
Stefan
Ek ste 100% saam oor daai lang skote Het self n 300WM daar voor.
Ek ste 100% saam oor daai lang skote Het self n 300WM daar voor.
.22bruno 223sako 243sako 22-250sako 270sako 308sako 308rsa 30-06sako 30-06bulbarel 300winmag dubbelbrug mauser 375 pre 64 .22mag zastava 12boor 357 38spes 9mmpara 25-06truvelo
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 270 vir langafstand groot wild?
Piet
Op die afstande wat jy wil skiet - en die grote wild - is die 300 Winmag / H&H dalk net beter. Praat met Danie 243, hy sal mooi die voordele kan noem. Die 7mm Rem Mag het ook maar sy beperkinge.
Net my 2c
Hein M

Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 270 vir langafstand groot wild?
Stem saam Hein. Op 350m is 270 "under gunned" soos jy dit noem. Onthou skootplasing is die belangrikste en op 350m raak dit nie meer so maklik om n kruishaar PRESIES te sit waar jy hom soek nie. Bokkoors help ook nie juis nie. Al hoe meer redes om n geweer met genoegsame slaankrag in te span vir die betrokke joppie...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: 270 vir langafstand groot wild?
Stefan, my 7x64 het al 'n lekker groot Elandkoei op 270m mooi geskiet. Ek gebruik net Barnes X om mee te jag en is van mening dat dit baie belangrik is om die beste te gebruik. Hoe beter die ammo hoe beter die resultate, of hoe? 270's word baie onderskat, goeie gewere daai.Stefan764 wrote: Stem saam Hein. Op 350m is 270 "under gunned" soos jy dit noem. Onthou skootplasing is die belangrikste en op 350m raak dit nie meer so maklik om n kruishaar PRESIES te sit waar jy hom soek nie. Bokkoors help ook nie juis nie. Al hoe meer redes om n geweer met genoegsame slaankrag in te span vir die betrokke joppie...
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: 270 vir langafstand groot wild?
Piet
Lyk my jy het klaar jou mind opgemaak oor die 270, weet nie hoekom jy advies vra as jy klaar besluit het nie.
Mooi loop
Franccois

Pieta
Ma as jy onseker is moet jy na die manne se raad luister wat vir jou se n 270 is aan die ligte kant om te doen wat jy wil doen, en nie aanhou reken dit sal die werk gedoen kry nie........
Mooi slaap
Francois
Ma as jy onseker is moet jy na die manne se raad luister wat vir jou se n 270 is aan die ligte kant om te doen wat jy wil doen, en nie aanhou reken dit sal die werk gedoen kry nie........
Mooi slaap
Francois
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: 270 vir langafstand groot wild?
Christo
Nee ek stry glad nie dat die 270 en 7mm kalibers genoeg doodmaakvermoee op lang afstande het met die geskikte ammo nie, maar ek dink net n man se selfvertroue met n groter yster gan so bietjie meer wees en selfvertroue is vir my een van die groot geweigdraers as dit by konstante raakskiet in die veld kom... Ek het nou van skooldae af (laaste 10 jaar) net met hierdie een kaliber geskiet. Maar ek het met my Elandbul besef (wat na die 2e skoot eers geval het) dat n 338WM of n 300WM net die job beter kon doen. En al sou hy nie, al sou hulle dieselfde maak as my huidige 7x64, dink ek net dit sou "in my kop wees" dat ek dit beter met die groot yster kan doen en vir my maak dit die verskil......selfvertroue en vertroue in jou toerusting... As jy dai elandkoei gekwes het sou jy maar moeilik die 7x64 uit die kas gehaal het volgende keer... Ja ek weet dis met enige kaliber so, self al kwes jy n Hartbees met n 375, maar al wat ek wil se is dat dit in my kop vir my meer sin maak om n spesifieke kaliber vir n spesifieke job toe te pas. Dis tog waarvoor die 338WM gebou is nie waar nie?? Groot vlaktewild op 300m?
Niks fout om Gemsbokke en Elande en Blouwildebeeste met die 7mm's of 270 op lang afstande aan te vat nie... Ek dink net daar is beter kalibers wat daai werk kan doen en het die raad gegee aan die hand van Piet se vraag, hy koop nuut en vir hierdie spesifieke doel.
Groete,
Stef
Nee ek stry glad nie dat die 270 en 7mm kalibers genoeg doodmaakvermoee op lang afstande het met die geskikte ammo nie, maar ek dink net n man se selfvertroue met n groter yster gan so bietjie meer wees en selfvertroue is vir my een van die groot geweigdraers as dit by konstante raakskiet in die veld kom... Ek het nou van skooldae af (laaste 10 jaar) net met hierdie een kaliber geskiet. Maar ek het met my Elandbul besef (wat na die 2e skoot eers geval het) dat n 338WM of n 300WM net die job beter kon doen. En al sou hy nie, al sou hulle dieselfde maak as my huidige 7x64, dink ek net dit sou "in my kop wees" dat ek dit beter met die groot yster kan doen en vir my maak dit die verskil......selfvertroue en vertroue in jou toerusting... As jy dai elandkoei gekwes het sou jy maar moeilik die 7x64 uit die kas gehaal het volgende keer... Ja ek weet dis met enige kaliber so, self al kwes jy n Hartbees met n 375, maar al wat ek wil se is dat dit in my kop vir my meer sin maak om n spesifieke kaliber vir n spesifieke job toe te pas. Dis tog waarvoor die 338WM gebou is nie waar nie?? Groot vlaktewild op 300m?
Niks fout om Gemsbokke en Elande en Blouwildebeeste met die 7mm's of 270 op lang afstande aan te vat nie... Ek dink net daar is beter kalibers wat daai werk kan doen en het die raad gegee aan die hand van Piet se vraag, hy koop nuut en vir hierdie spesifieke doel.
Groete,
Stef
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Hein M.
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Re: 270 vir langafstand groot wild?
ChristoChristo wrote:Stefan, my 7x64 het al 'n lekker groot Elandkoei op 270m mooi geskiet. Ek gebruik net Barnes X om mee te jag en is van mening dat dit baie belangrik is om die beste te gebruik. Hoe beter die ammo hoe beter die resultate, of hoe? 270's word baie onderskat, goeie gewere daai.Stefan764 wrote: Stem saam Hein. Op 350m is 270 "under gunned" soos jy dit noem. Onthou skootplasing is die belangrikste en op 350m raak dit nie meer so maklik om n kruishaar PRESIES te sit waar jy hom soek nie. Bokkoors help ook nie juis nie. Al hoe meer redes om n geweer met genoegsame slaankrag in te span vir die betrokke joppie...
Ek en 'n pel het laasjaar gaan eland jag daar naby Touwsrivier op 'n jagplaas. Hy het 'n Yardage Pro op sy 7x64 en het 'n eland op 230m geskiet. Die ou ken sy verstellings en sy skoot en die toestande was windstil. Met goeie skootplasing was hy gelukkig.
Ek wou nie te veel karring daar in die veld nie, maar my persoonlike opinie is dat 'n 7mm baie lig is vir eland. Soos Stefan tereg opmerk - skootplasing en premium punte is alles - en 'n eland se bladbeen is dik. En om R4500 te betaal vir 'n kwesbok...
Maar ja, omstandighede verskil en dit is maar net my beskeie opinie. Dat 'n 7x64Bren 'n goeie kaliber is, is net nie waar nie. Dit is beslis my volgende aankoop.
Hein M
Nie alles wat getel kan word, tel nie. En nie alles wat tel kan getel word nie. - Albert Einstein
- 243Songdaug
- Hero Member

- Posts: 1713
- Joined: Wed Dec 09, 2009 2:03 pm
Re: 270 vir langafstand groot wild?
Hein.
Stem met jou saam - die 7mm Rem is aan die ligte kant vir 'n Eland, daarvoor kan ons motifeer vir 'n 8X68 of 'n 300, of as ek oor my vrees vir goed wat skop kan kom - 'n 338WM.
Skoot plasing bly kardinaal en 'n biettjie geluk is nooit te versmaai nie.

- Dawid
- Hero Member

- Posts: 1079
- Joined: Tue Jun 08, 2010 11:58 pm
Re: 270 vir langafstand groot wild?
Dagse manne
Het nou 2 jaar in n ry Eland geskiet, eers n MA se koei met 303, 150gr op 80m reg van voor en laas jaar n 35dm bul met die 458, 265gr op 120m en net bokant die hart getref en gelukkig net 40m gehol toes sy go uit. In my mening dink ek nie dis enigsins nodig om meer as 250m te jag nie, veral nie met n 270 nie ( en ek het self een).....as n dier so ver is is die kanse vir "failure" altyd daar en ek sou dan eerder los laat die dier wei en vetter word vir volgende jaar. N Gemsbok en n Bloubees is etterse taai goed, vra maar my broer en my seun....hehe hulle het hulle skoentjies mooi uitgetrap agter hul kwesbokke aan. Die spreekwoord lui....Mens kan nooit teveel geweer he nie maar wel temin.

IT`S NOT THE GUN IT`S THE GUNNER
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602
9mm CZ 100
.22 Norinco
243 Bruno 601
270 Bruno
303 no2 mk4 Enfield
375 CZ ZKK 602