Spoed van pyle
-
DUTOITF
Spoed van pyle
Kan die manne wat weet my weer raad gee.
As ek na die spesifikasie van die boog kyk wys dit bv dat die boog teen 315vt per sekonde trek op 'n spesifieke gewig van die pyl en die sterkte van die stel van die oog.
Sou ek dit dan doen en deur die chrono skiet kom ek maar by so 258 uit. Wat kan die verskil wees.

- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Spoed van pyle
Hey mnr,
Hoop dit gaan goed?
Als hang af van of jou boog op sy vol sterkte ponde gestel is en hoe swaar jou pyle is.
Klein voorbeeld, as ek met ligte pyle en punte skiet is die spoed nader aan wat hulle se. As ek met swaarder jag pyle skiet en met broadheads is die spoed stadiger.
Weet nie of dit sin maak wat ek nou gese het nie.

.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
-
DUTOITF
Re: Spoed van pyle
Dankie Marno.
Het dit ook so gevind, maar die verskil in die gewig van die pyle was minimaal, maar die lesing was vir my uit verhouding baie meer.
Thanx in elke geval.
Het dit ook so gevind, maar die verskil in die gewig van die pyle was minimaal, maar die lesing was vir my uit verhouding baie meer.
Thanx in elke geval.
- marno
- Hero Member

- Posts: 713
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:52 am
Re: Spoed van pyle
Ja nee ek weet ook nie hoe werk hulle dit uit nie.
Maar as jy met jou jag pyle nog teen 258fps skiet is dit meer as voldoende.
Is jou boog op sy vol sterkte ponde gestel?
Maar as jy met jou jag pyle nog teen 258fps skiet is dit meer as voldoende.
Is jou boog op sy vol sterkte ponde gestel?
.22 Anschutz
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
22-250 Sako
7mm Rem Mag Steyr Mannlicher Luxus
9mm Taurus
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Spoed van pyle
Dutoit
IBO spoed word gemeet met volgende
350gr pyl (5gr per pond trekkrag)
30" Draw lenght
70 pond Draw Weight
AMO spoed word gemeet
540gr pyl
30" Draw lenght
60 pond Draw weight
Hoop dit help
Raynie
IBO spoed word gemeet met volgende
350gr pyl (5gr per pond trekkrag)
30" Draw lenght
70 pond Draw Weight
AMO spoed word gemeet
540gr pyl
30" Draw lenght
60 pond Draw weight
Hoop dit help
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
DUTOITF
Re: Spoed van pyle
Raynie
Baie dankie, dit gaan baie help om die verskil te kan verstaan en maak die spoed wat ek kry nou meer sin.
Baie dankie, dit gaan baie help om die verskil te kan verstaan en maak die spoed wat ek kry nou meer sin.
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Spoed van pyle
Bly ek kon help.Ek het self vir 'n paar jaar met die goed gejag nou is my tyd net te min
Raynie
Raynie
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Spoed van pyle
Raynie
OU HINGS, en ek dog die hele tyd jy weet net van gunne en scopes.....

Dankie vir die uithelp.
Mooi loop
Francois

Die grootste verskil in spoed kom gewoonlik by die treklengte, die boe word IBO en AMO getoets op 30", in werklikheid is daar bitter min van ons wat 30" trek, gewoonlik maar so 28-29, dit veroorsaak dan dat jou "power stroke", die afstand wat die snaar fisies die pyl stoot, 2" korter is, en dus die stadiger spoed. Hoop dit maak sin.......
Nog iets wat die spoed van n baie baie beinvloed is jou trek sterkte, min boe behaal die treksterkte wat hulle aanwys, het al n sekere brand boog gesien wat veronderstel was om 70# te wees maar toe ons hom meet wou hy nie sterker as 57# stel nie......weeg jou boog om seker te maak hy stel wat hy moet, daar is maniere om die treksterkte bietjie op te stoot......

Enige iets wat 'n projektiel vinniger kan lanseer as wat my 250 ISUZU kan ry intereseer my, so daar is baie
Groete
Enige iets wat 'n projektiel vinniger kan lanseer as wat my 250 ISUZU kan ry intereseer my, so daar is baie
Groete
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
- tafjak
- Global Moderator

- Posts: 2128
- Joined: Tue Dec 09, 2008 3:46 pm
Re: Spoed van pyle
Fransman
Ou Raynie is 'n man met vele talente! Jong, maar hy kan lekker stry, weet net ongelukkig te min van rugby en krieket!

Mooiloop en Geseende Kersfees!
- raychell
- Sr. Member

- Posts: 414
- Joined: Thu Dec 04, 2008 7:56 pm
Re: Spoed van pyle
As julle kyk krap ek an gewere en soek nuwe probleme om mee te sukkel :laugh:
One of the greatest delusions in the world is the hope that the evils in this world are to be cured by legislation. ? Thomas Reed
-
DUTOITF
Re: Spoed van pyle
Francois
Dankie vir die inligting. Ek gaan bietjie s[peel met die trek krag en seker maak die gewig is korrek.