Die twee manne skiet 300 win mag- 208gn amax en 338 lapua ai - 285gn amax, hulle trek gewoontlik saam die snellers, skiet meeste van die tyd coyote's
Baie skote verby 1000y en een so vêr as 1860y. Ken duidelik hul storie.
Kyk bietjie hul videos op Youtube, daar is 'n hele paar.
https://www.youtube.com/user/TheDartman76/videos
Die manne mag maar vêr skiet
- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Die manne mag maar vêr skiet
Dis so - hulle ken!
Hier is self n paar manne hier op die werf wat nie terugstaan vir daai knape nie
Hier is self n paar manne hier op die werf wat nie terugstaan vir daai knape nie
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Die manne mag maar vêr skiet
Punch power....hulle val net daar op 1000
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
