SMARTRELOADER

Post Reply
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

SMARTRELOADER

Post by Francois Marais »

Manne

Enige iemand oppi forum wat ondervinding het van SMARTRELOADER produkte???????????

In die shop waar ek betrokke is, het ons n volledige reeks herlaai produkte van hierdie fabrikaat, presse, flowmeasures, hand priming tools, ultrasonic cleaners, draaibankies, thumblers, en nog n klom klein goete soos die flashole skoonmakers en unifiers, alles wat jy aan kan dink.

Ek is baie huiwerig om hierdie produkte aan te beveel omdat ek GEEN kennis daarvan het nie, dit lyk na goeie sterk produkte alhoewel n bietjie rof afgewerk. Ek het nou vir myself die hand priming tool aangeskaf, was bietjie skurf met die wegspring, maar met  paar druppels olie het dit sommer lekker beginne loop, lekker ding van die tool is jy gebruik gewone shell holder en is dit nie nodig om n extra een te koop soos met die LEE produkl nie.

ENIGE terugvoer sal waardeur word, sien daar is n gekombineerde flowmeasure/skaal vir net oor die R2000.00, wat n baie goeie prys is, maar soos reeds gese, ek wil dit nie aanbeveel voor ek nie terugvoer het nie.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: SMARTRELOADER

Post by Armand Steenkamp »

Oom FM ek sal self ook wil weet want ek kyk hoeka nou na die SR750 elektroniese skaal.Sommer net om doppe te weeg en so an.
Sal ook trugvoer wardeur.

Groete armand
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: SMARTRELOADER

Post by Francois Marais »

Manne/Armand

So n bietjie rondgekrap, hier is hulle site......

http://www.smartreloader.com/

Op n paar reloading sites is die teruvoer maar baie 50/50, baie like, maar baie praat ook maar van tannekry probleme, veral die elektroniese skale, ek kon egter net goeie goed van hulle nie elektroniese produkte opspoor, presse ens....ens...

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Armand Steenkamp
Hero Member
Hero Member
Posts: 3529
Joined: Fri Jul 16, 2010 8:06 am

Re: SMARTRELOADER

Post by Armand Steenkamp »

Ai lyk my ek sal maar n ander plan moet maak.
Hou die lood ini lug!
Tikka 3006Ackley
Howa 204 ruger
6.5x55Ackley
243Howa Varminter
357Taurus
303Br
.22Norinco
.38 Rossi
577/450 Martini
Brno .22Hornet
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: SMARTRELOADER

Post by pietjacobs »

Ek het daai elektroniese skaal gekoop.Wat n waste. Ek sal hom even verniet weggee. Bly weg. Ek het nou die DPS1200, wat n plesier
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: SMARTRELOADER

Post by 222 »

pietjacobs wrote: Ek het daai elektroniese skaal gekoop.Wat n waste.
Stem daar Piet. FM ek het van hulle produkte die wat mens maar skoonmaak ens en ek is tevree met dit, nou nie dat ek 1000000de rontes herlaai nie.
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: SMARTRELOADER

Post by Francois Marais »

Piet
Ek het daai elektroniese skaal gekoop.Wat n waste. Ek sal hom even verniet weggee. Bly weg.
Is dit die skaal wat aan die dispenser vas is, of is dit net die alleen skaaaltjie??

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: SMARTRELOADER

Post by Francois Marais »

222

Daai Glock gaan nu enige tyd stoor ;) ;) ;D

Waar het jy in SA gekoop, weet jy dalk of hulle n agent daar het......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: SMARTRELOADER

Post by 222 »

FM

Jong as ek reg kan onthou het die manne waar ek hom by bestel het die ding by Nicolas Yale gekry. Ek gaan more dorp (groter as ons sn) toe kan dan by die manne hoor waar hulle hom gekry het.

(Nee my maat daai Glock sallie stoor nie, het nog nie een keer in die 22 jaar wat ek hom het nie)
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: SMARTRELOADER

Post by 222 »

FM

ek sien Huntonline en huntersboma hou ook aan
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
blaser
Hero Member
Hero Member
Posts: 1609
Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm

Re: SMARTRELOADER

Post by blaser »

fransois

inderdaad is nicolas yale die agent van die produkte
ek dink die dit is miiddel of the road produkte
kyk eerder hier smartreloadermfg.com

groete remington
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: SMARTRELOADER

Post by Francois Marais »

Frans

Baie dankie maat, sal daar n draai maak.

222

Kliek bietjie reply, dan kyk jy hoe stoor daai Glock........

Dankie vir jou terugvoer...

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: SMARTRELOADER

Post by 222 »

Francois Marais wrote:
222

Kliek bietjie reply, dan kyk jy hoe stoor daai Glock........

Dankie vir jou terugvoer...

Mooi loop
Francois
Is as ek herlaai dat dit lyk of hy stoor ;D ;D ;D ;D ;D
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: SMARTRELOADER

Post by Francois Marais »

222
Is as ek herlaai dat dit lyk of hy stoor
Mooi man... ;D ;D

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
222
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 438
Joined: Sat Feb 07, 2009 6:26 pm

Re: SMARTRELOADER

Post by 222 »

Fm

Ek het die SR750 digitale skaaltjie gehad, baie baie akkuraat. Het nou nog een van hulle bullet pullers en hy hou. Die skaaltjie het baie lekker gewerk todat hy eendag net besluit het hy sal nou nie meer nie.

Die Tumbler (SR787 net die ou model)kan ook nie oor kla nie het hom nou al 4 jaar en jy het nog niks pyne gehad nie.

Mooi loop

G
Get the facts! Not the apparent facts, the assumed facts, or the hoped-for facts, but the real facts.

.22 Remington P/A
.243
.308
.303 Epps
12 Boor P/A
7.65 FN/Browning
Glock 19
Silent Hunter KD's
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: SMARTRELOADER

Post by Francois Marais »

222

Thanks maat, dis wat ek op die net ook kon kry, lyk my hulle elektroniese produkte, veral die skale, het pyne, maar die komponenete wat nie elektronies is nie, is OK, alhoewel n bietjie rof afgewerk.......

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
erx
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 419
Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm

Re: SMARTRELOADER

Post by erx »

Vriend van my kom breg een dag met sy "jumbo" powder trickler van smart reloader, hulle adverteer nogal so ook op die boksie, die ding kan 'n m@erse spul kruit vat!
Ek bekyk hom toe en sien dat hy wel moerawies is teenoor my RCBS een, kyk toe bietjie nader en sien dat die groter volume slegs tot so in die helfte gaan werk aangesien die pypie wat die dryfmiddel voer in die helfde van die "bakkie" sit. Sy efektiewe gooi inhoud is dus nie 'n druppel meer as die RCBS sin nie.
:o :oNogal altyd gedink 'n man toets eers die goed voor jy so knater van jou produk se naam maak?? ;D ;D

Groete
erx
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: SMARTRELOADER

Post by pietjacobs »

Francois Marais wrote: Piet
Ek het daai elektroniese skaal gekoop.Wat n waste. Ek sal hom even verniet weggee. Bly weg.
Is dit die skaal wat aan die dispenser vas is, of is dit net die alleen skaaaltjie??

Mooi loop
Francois
Hi Francois, dit is die alleen skaaltjie. Ek kry hom gladnie om dieslefde te weeg. Jy moet omtrent na elke lading hom weer kalibreer. Ek het hom op 'n tyd gebruik om doppe te weeg en elke dop het elke keer anders geweeg. Ek het wel hulle "bullet puller". Die werk lekker.

Groete,
Piet
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
Pvdw
Hero Member
Hero Member
Posts: 5134
Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm

Re: SMARTRELOADER

Post by Pvdw »

Hi FM ek het die 750 SR los skaal gekoop vir swartkruit op die baan. 1ste een wou noe Zero hou nie en het tot so 4gr verskil as ek die selfde item paarkeer opsit. Gee hom toe terug vir VLT, kry nuwe een en als loop nou mooi. Dan 'n dop 10 keer opsit en hy is elke keer dieselfde. Het hom ook al met RCBS 505 skaal na gegaan en hy is spoton ;) ;) elke keer. Vat net so paar sekondes om eers sy finale lesing te gee.

Ek dink hulle het my 1ste een aan pietjacobs verkoop ;) ;). Syne klink my net soos my 1ste een >:(

Peet
Work to live, don"t live to work
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: SMARTRELOADER

Post by Francois Marais »

Peet

Dankie vir terugvoer mater.

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
User avatar
pietjacobs
Hero Member
Hero Member
Posts: 522
Joined: Mon Sep 27, 2010 1:23 pm

Re: SMARTRELOADER

Post by pietjacobs »

Yep ek het my SR750 ook by VLT gekoop. Het hom nog nie gaan omruil nie, maar ek het op die einde oe toe gemaak en die Lyman DPS3 gaan koop. Nou loop alles soos 'n droom  ;D

Beste van alles is, daai DPS3 was R400 duurder op die skou as wat ek by VLT betaal het vir hom. Ek moet se, die ouens by VLT se pryse is altyd baie goed.
.22, 223Rem, .270Win, 9mm Short
User avatar
baboonstalker
Hero Member
Hero Member
Posts: 692
Joined: Wed Aug 25, 2010 8:37 pm

Re: SMARTRELOADER

Post by baboonstalker »

Het enige van julle manne al die SR Ultrasonic cleaners getoets? Ek sien hulle agente adverteer 2 modelle in die nuwe Magnum en dit lyk of hulle nogal 'n klomp doppe op 'n slag kan doen.
Ek sou nogal kon begin jeuk vir een as ek weet hulle werk goed.... Hoe lyk dit met 'n toets daar in die winkel FM? Die manne kan mos hulle doppe ingooi as hulle inkom en voor hulle klaar ge koop/ kuier het is die doppe skoon.
Sal ook goed werk om die produk bekend te stel en te sien of hy gaan hou.
Groete
P
User avatar
Francois Marais
Administrator
Administrator
Posts: 4042
Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm

Re: SMARTRELOADER

Post by Francois Marais »

P

Maat van my het die klein modelletjie gekoop, kla dat die ding nie MOOI werk nie, hy was vannaand hier en ek het die WWW met hom deurgewerk, you tube, 6mmBR die works, hy sal al die tips nou in plek gaan sit en dan terug rapp al die moets en moennies en of die hele ekspidiesie die moeite werd is.....

Sal laat weet, die GROOTBAAS ja in die Caprivi oppi oomblik en ons kan nie sommer maak soos ons wil nie, sal hoor of daar n kans op n toetsie sal wees.....

Mooi loop
Francois
Francois Marais
Windhoek, Namibia
francois@jaracal.com
+264811275447
Post Reply