Yes Manne
Is hier iemand in SA wat n Schmidt and Bender Klassik se reticle kan verander na iets anders toe of sal mens die scope moet terug stuur fabriek toe?
Groete
Schmidt and Bender Klassik- Ret verander
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13639
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Schmidt and Bender Klassik- Ret verander
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2112
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Schmidt and Bender Klassik- Ret verander
Cappy ek vermoed hom. Die manne so bietjie stywer as Leupold met die tipe van ding.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
