Hi manne, 'n maat van my het 'n Ruger Blackhawk 44Mag onlangs bekom.
Hy is nie n forum lid nie en het gevra ek moet net namens hom navraag doen. Soos die opskrif lees kry mens spesifiek scope mounts vir die blackhawk wat op hom vas maak sonder dat mens hoef te boor aan die wapen.
Weet iemand van n plek in RSA wat so iets sal aanhou of dalk kan vervaardig?
Groete
Sent from my E2303 using Tapatalk
No Drill Scope Mounts Ruger Blackhawk
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: No Drill Scope Mounts Ruger Blackhawk
Probeer VLT of selfs Formalito.
-
vossie1
- Hero Member

- Posts: 2117
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: No Drill Scope Mounts Ruger Blackhawk
Google weig-a-tiney dis n weigand produk in america
- Felix
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Wed Jun 10, 2009 1:43 pm
Re: No Drill Scope Mounts Ruger Blackhawk
Ek weet nie van iets in SA nie, maar ek het vir myself hierdie een by MidwayUSA bestel.
https://www.midwayusa.com/product/71498 ... -301-gloss
Het hom egter nog nooit gemount nie, skiet nog oop visier.
Groete
https://www.midwayusa.com/product/71498 ... -301-gloss
Het hom egter nog nooit gemount nie, skiet nog oop visier.
Groete
- Edu
- Jr. Member

- Posts: 79
- Joined: Tue Aug 02, 2016 4:09 pm
Re: No Drill Scope Mounts Ruger Blackhawk
Dankie vir die terugvoer manne, ek so aanstuur vir die man.
Sent from my E2303 using Tapatalk
Sent from my E2303 using Tapatalk

