HELP - 2005 Mitsubishi Pajero of 2006 Toyota Prado
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm

Middag Manne
Ek soek asb bietjie advies en raad. Ek het opsie op die volgende 2 voertuie, so soek asb bietjie insette van die manne wat hulle ken. Neem in ag dat brandstof verbruik nie so groot invloed het nie, so watter een en hoekom?
2005 Mitsubishi Pajero 3200 Di-D GLS LWB Auto
147 000 Km
R 169 950
2006 Toyota Prado Vx 4.0 V6 A/t
165 000 Km
R 199 900
Dankie

- DriesdlR
- Full Member

- Posts: 178
- Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am
Re: HELP - 2005 Mitsubishi Pajero of 2006 Toyota Prado
Prado al die pad.
Het n Prado gery en het nog steeds n Pajero.
Watter een kon en verkoop teen die regte prys?? Prado Het toe n ander Cruiser gekoop in sy plek
Hy ry net lekkerder en die betroubaarheid is daar nie argumente oor nie.
My seun ry nou maar die Pajero!!

- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: HELP - 2005 Mitsubishi Pajero of 2006 Toyota Prado
Prado al die pad. Tweede handse waarde is beter as Pagero. Diesel parte is duur. Daai Prado is nog nie eers ingery nie.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.

-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: HELP - 2005 Mitsubishi Pajero of 2006 Toyota Prado
Jy kan mos nou nie 'n windbuks met 'n Sako TRG vergelyk nie. Die Prado natuurlik!!!
-
Dirkonius
- Full Member

- Posts: 153
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:09 pm
Re: HELP - 2005 Mitsubishi Pajero of 2006 Toyota Prado
Prado. Punt.
.223 Rem Tikka T3; 260 Rem Savage LRP; .308 Win Mauser M12; 9,3x62 Sako 85; .50 BP Thompson Center Bone Collector; 12 Gauge Beretta Silver Pigeon
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: HELP - 2005 Mitsubishi Pajero of 2006 Toyota Prado
Bly oom het die lig gesien so op die wyse ouderdom, so oom sê Toyota is beter as Nissan.PWV wrote:Jy kan mos nou nie 'n windbuks met 'n Sako TRG vergelyk nie. Die Prado natuurlik!!!
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
-
Rasmus
- Hero Member

- Posts: 1003
- Joined: Mon Sep 06, 2010 2:38 pm
Re: HELP - 2005 Mitsubishi Pajero of 2006 Toyota Prado
Synde dat brandstof verbruik nie n probleem is nie is die Prado n gawe motor. Die 3.2 DID motor in die Pajero is van die meer betroubare diesels wat gemaak is. Gaan lees maar op 4x4 community. Rerig n goeie motor met min probleme.
-
blaser
- Hero Member

- Posts: 1609
- Joined: Mon Nov 08, 2010 1:42 pm
Re: HELP - 2005 Mitsubishi Pajero of 2006 Toyota Prado
pajero baie duur om aan te werk
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: HELP - 2005 Mitsubishi Pajero of 2006 Toyota Prado
Vriend van my se pajero se dieselpomp het gegroet. Kon n gebruikte een vir R47k kry maar ek hoor hy soek nog....
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: HELP - 2005 Mitsubishi Pajero of 2006 Toyota Prado
Prado.
Pajero baie meer rattles.
Die 3.2 is super betroubaar maar daai Prado 4 liter loop darem lekker.
Enigste enigste nadeel/irritasie van die Prado is dat die Auto ratkas baie aggresief terugrat/skakel wanneer jy met jou cruise control ry.
Sent from my D5803 using Tapatalk
Pajero baie meer rattles.
Die 3.2 is super betroubaar maar daai Prado 4 liter loop darem lekker.
Enigste enigste nadeel/irritasie van die Prado is dat die Auto ratkas baie aggresief terugrat/skakel wanneer jy met jou cruise control ry.
Sent from my D5803 using Tapatalk
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: HELP - 2005 Mitsubishi Pajero of 2006 Toyota Prado
Joe Rocket, smaak my jy het disleksies geraak. Nêrens het iemand van 'n Nissan gepraat nie.joe rocket wrote:Bly oom het die lig gesien so op die wyse ouderdom, so oom sê Toyota is beter as Nissan.PWV wrote:Jy kan mos nou nie 'n windbuks met 'n Sako TRG vergelyk nie. Die Prado natuurlik!!!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: HELP - 2005 Mitsubishi Pajero of 2006 Toyota Prado
Smaak my oom geheueverlies, maar ja dis Toyota se skuld, die arme X trail is lankal vergete.
so Gernie koop nou die Prado selfs oom Pieter stem saam. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Gernie
- Hero Member

- Posts: 771
- Joined: Tue Apr 07, 2009 4:24 pm
Re: HELP - 2005 Mitsubishi Pajero of 2006 Toyota Prado
Ha ha, ek is oortuig. Dankie manne
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
Sent from my SM-G900F using Tapatalk
As daar nie lood in die lug is nie, kan die bokke nie val nie...
- Rudiejacobs
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Tue Jan 06, 2015 2:41 pm
Re: HELP - 2005 Mitsubishi Pajero of 2006 Toyota Prado
Dagse.
Wees maar versugtig vir die stereotipe, die pajero vergelyk enige dag op enige vlak met daai prado.
Persoonlik dink ek jou keuse is eerder tussen of jy n petrol of diesel engine soek.
Dit is wel so, dat n diesel maar duurder is om te onderhou!
Dit gese, daar is maar min te kies tussen die 2 en bly dit jou keuse! Ek glo jy sal gelukkig wees met enige een.
Geniet dit.
Rudie.

30 06 Marlin XL7
25 06 Savage long range hunter.
12G Franchi pomp aksie
Tanfoglio 9mm(kort)
.38 SPL Rossi
The future belongs to those, who believes in the beauty of thier dreams.

vossie1
- Hero Member

- Posts: 2116
- Joined: Thu Sep 27, 2012 8:16 pm
Re: HELP - 2005 Mitsubishi Pajero of 2006 Toyota Prado
Ek stem Apie dit is die enigste ding wat ek kan fout vind,maar op die lang reguit pad werk hy perfek. Daai Auto box van die Prado is seepglad,ek geniet myne baaaaie en die 180l tenk help vir minder pitstopsApie wrote:Prado.