Ek wil graag raad vra oor spotting scopes vir skyfskiet gebruik. Ek was nou-die-dag weer op die baan en die gelopery voorentoe begin pla. Ek wonder of julle enige aanbevelings kan maak oor ;n maak of model wat julle mee vertroud is ? Die goed se pryse wissel vreeslik, van R1 600 ? R25 000 ! Ek kyk so na die R2 500 ? R3 000 klas. Ek gaan hom seker uitsluitlik op die baan gebruik oor 100 ? 200m en hy hoefnie tot in die buiteruim te kan kyk nie.
As daar manne is wat kan raad gee sal ek dit waardeer.
Spotting scope vir skyfskiet : aanbevelings gesoek asb
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm

Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !

- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Spotting scope vir skyfskiet : aanbevelings gesoek asb
@Spanner
Ek het n Burris 20x50 gehad en gaan nou weer vir my een kry! Praat met grumpy hier op die forum hy het ook nou een, behoort jou so teen Dinsdag mooi te vertel hoe daai ouens kyk!
Groetnis

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Spotting scope vir skyfskiet : aanbevelings gesoek asb
Spanner
Die goete werk ma net soos n geweer scope bv. 20-60X80, waar die eerste twee getalle jou vergroting is en die laaste een jou voorste lens se diameter, laat weet watter grootte jy soek, dan gee ek jou prys, vir jou doeleinde behoort n 15-30X65 groot genoeg te wees.
Mooi loop
Francois

- Pvdw
- Hero Member

- Posts: 5154
- Joined: Sun Aug 16, 2009 7:24 pm
Re: Spotting scope vir skyfskiet : aanbevelings gesoek asb
Stem saam met FM, op 100-200m het jy nie vreeslik sterk nodig nie. Onhou net altyd met enige optika werk dit so dat as jy inzoom na die voorwerp sal die beeld swakker word hoe sterker doe zoom is. Die beter make verswak wel baie minder maar op die einde van die dag tog wel. Baie goedkoop optika kry sommer so grys skynsel op sterk zoom.
Ek het nog nooit Scope op skietbaan gebriuk nie maar ek sal aanbeveel om te hoor wat die min. zoom is wat jy benodig(en bly so naby as moontlik daaraan) en probeer saam met dit die groottste voorlens te kry.
Peet

Work to live, don"t live to work
- Spanner
- Hero Member

- Posts: 1083
- Joined: Thu Nov 19, 2009 12:26 pm
Re: Spotting scope vir skyfskiet : aanbevelings gesoek asb
Dankie manne
die spotting scpe koop is eintlik vreeslik onnodig ... maar ek wil dit tog ernstig oorweeg ! Ek skiet gewoonlik saam met 'n maat wat agv 'n been besering nie die gelopery teiken toe te veel kan doen nie. Die spotting scope gaan dit hopelik net soveel geriefliker maak nou. Ek weet eintlik nie wat ek benodig nie aangesien ek geen ondervinding van die goed het nie. Ek het gehoop julle ouens kan my in 'n rigting stuur met fabriekate en specs en so aan. Dan weet ek darem waar om te begin soek ! Ek sal my oe oop hou !
die spotting scpe koop is eintlik vreeslik onnodig ... maar ek wil dit tog ernstig oorweeg ! Ek skiet gewoonlik saam met 'n maat wat agv 'n been besering nie die gelopery teiken toe te veel kan doen nie. Die spotting scope gaan dit hopelik net soveel geriefliker maak nou. Ek weet eintlik nie wat ek benodig nie aangesien ek geen ondervinding van die goed het nie. Ek het gehoop julle ouens kan my in 'n rigting stuur met fabriekate en specs en so aan. Dan weet ek darem waar om te begin soek ! Ek sal my oe oop hou !
Derik Strydom
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
What matters not, is the size of the dog in the fight, but the size of the fight, in the dog !
-
grumpy
Re: Spotting scope vir skyfskiet : aanbevelings gesoek asb
Watter distansie wil jy skiet? Onthou, hoe beter die maak of laat ek se hoe bekender hoe duurder. As jy 100m tot 200m skiet glo ek nie jy het meer as 50 vergroting nodig nie. Ek is nou nie n ekspert nie maar gee maar net my opinie en mening.
Die manne wat kompetisie skiet haal uit en wys vir die beste wat jy kan kry. Ek is maar net n ou wat hou van jag en gaan gereeld baan toe om te skiet. Ek is seker jy sal baie goeie raad hier kry.
Hoop jy kom reg.

- Piet Breedt
- Hero Member

- Posts: 2275
- Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am
Re: Spotting scope vir skyfskiet : aanbevelings gesoek asb
Spanner, kontak my, ek het vir jou een. Nul 82 Trippel 5 1960