Nog 'n Paarlliet

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Charl Burger
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Fri Sep 16, 2016 10:26 am

Nog 'n Paarlliet

Post by Charl Burger »

More almal ek is Charl Burger en woon in die Paarl. Ek lees al 'n tydjie die Forum en is verstom oor die kennis wat hier gedeel word. Ek is mal oor jag en geniet wildsvleis. Ek skiet met 'n Howa 270, Westley Richards side by side haelgeweer, .22 mos bergh en wag vir my lesensie vir 'n Howa 300 winmag dikloop. Dit is 'n voorreg om hier by julle aan te sluit.
User avatar
Karoo-jagter
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 55
Joined: Fri May 06, 2016 8:30 am

Re: Nog 'n Paarlliet

Post by Karoo-jagter »

Baie welkom! Jy gaan dit geniet hier!

Sent from my SM-A500FU using Tapatalk
User avatar
JuanVE
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 261
Joined: Wed Feb 23, 2011 11:39 am

Re: Nog 'n Paarlliet

Post by JuanVE »

Baie welkom, glo jy geniet die forum reeds.
User avatar
joe rocket
Hero Member
Hero Member
Posts: 3326
Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm

Re: Nog 'n Paarlliet

Post by joe rocket »

Welkom Charl lekker klomp gewere net jammer oor daai 270 verder lyk dit goed. Ek hoor jy soek jag plek by n klein dorpie daar in die Noord Weste :): . Jy moet pasop vir oom Pieter hy is baie kwaai. Jy gaan n magdom kennis hier kry.
GROETE

__________________________



Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
User avatar
win270
Hero Member
Hero Member
Posts: 2104
Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am

Re: Nog 'n Paarlliet

Post by win270 »

Welkom Charl. Geniet die .270 - hy is beter as wat vele wil erken!! ;-)
User avatar
Gawie(13mm)
Hero Member
Hero Member
Posts: 6150
Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm

Re: Nog 'n Paarlliet

Post by Gawie(13mm) »

Welkom Charl.
Ek sien jy hou daarvan om sommer jou wild klaar te "mince" terwyl jy skiet. ;D Vandaar die 270 en 300 WM? >:+

Bly om nog 'n Paarliet hier op Jaracal te hê. Nou kan Joe Rocket ons ander manne 'n blaaskans gee. ;D
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
User avatar
Viking
Hero Member
Hero Member
Posts: 872
Joined: Tue Jun 03, 2014 4:55 pm

Re: Nog 'n Paarlliet

Post by Viking »

Welkom Charl so groei die Paarl bende!
" My idea of gun control is using BOTH hands!"
User avatar
Boesman10
Hero Member
Hero Member
Posts: 946
Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am

Re: Nog 'n Paarlliet

Post by Boesman10 »

Welkom buurman. Ons kan regtig nou 'n Paarl bende stig hier op die forum.
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Nog 'n Paarlliet

Post by PWV »

Welkom, Charl. Hoop jy geniet dit hier saam met ons.
Ek het natuurlik met 'n windbuks leer skiet. ;)
User avatar
Hein M.
Hero Member
Hero Member
Posts: 3887
Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm

Re: Nog 'n Paarlliet

Post by Hein M. »

Baie welkom. Ja, die Bolanders groei!

Groetnis!
Charl Burger
Newbie
Newbie
Posts: 7
Joined: Fri Sep 16, 2016 10:26 am

Re: Nog 'n Paarlliet

Post by Charl Burger »

Baie dankie aan almal se verwelkoming. Ek hou vreeslik baie van die mincers, want dan is my vleis verwerking so iets wat goedkoper. Siende dat dit mos nou halfpad klaar vir hulle gedoen is.
Post Reply