Walk and Stalk in the Moonlight
-
Umshwati Boy
- Sr. Member

- Posts: 342
- Joined: Wed Feb 29, 2012 10:06 am
Walk and Stalk in the Moonlight
Went for a Walkabout in the Moonlight
[image]http://i864.photobucket.com/albums/ab202/Umshwati/DSC_0045_zpsvh0l8jmh.jpg[/image]
[image]http://i864.photobucket.com/albums/ab202/Umshwati/DSC_0065_zps9awmechp.jpg[/image]
Blaser R93 308W
GSC HV 140gr
Swarovski Z6i 2.5-15x44

"A peculiar virtue in wildlife ethics is that the hunter ordinarily has no gallery to applaud or disapprove of his conduct. Whatever his acts, they are dictated by his own conscience, rather than by a mob of onlookers. It is difficult to exaggerate the importance of this fact."
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6972
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Walk and Stalk in the Moonlight
Bloody Agent!
Well done!
Well done!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Walk and Stalk in the Moonlight
Lekker man! Still want to get mine!
Sent from my Titan6575-SA using Tapatalk
Sent from my Titan6575-SA using Tapatalk
- Omnia
- Sr. Member

- Posts: 303
- Joined: Thu Feb 13, 2014 11:27 am
Re: Walk and Stalk in the Moonlight
Ok nog op my kerfstok !!! Sal moet 'n plan maak volgende jaar .
375 Sako
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
270 Bruno CZ 600 ZKK
Howa 25 06 model 1500
Savage .22
_________________
" Plans are of little importance , but planning is essential "
-
honda2
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Wed Sep 23, 2015 2:16 pm
Re: Walk and Stalk in the Moonlight
Very nice - and 2 nogal!
Give us a bit more on how things unfolded! Night hunting is an awesome experience.
Give us a bit more on how things unfolded! Night hunting is an awesome experience.
- Marlin
- Jr. Member

- Posts: 78
- Joined: Thu Aug 02, 2012 1:58 pm
Re: Walk and Stalk in the Moonlight
That is mooi!!!
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Walk and Stalk in the Moonlight
Jissie wat is die kanse, Ek het ook gistraand twee gestamp! Ek het net niemand Wat kon Mooi fotos neem nie...
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Walk and Stalk in the Moonlight
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160916/31c404e0f827d671b1ccf9551e079073.jpg
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Walk and Stalk in the Moonlight
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160916/d9a4170dc6aa23934ccfcf71edf96333.jpg
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Walk and Stalk in the Moonlight
Geluk julle!
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Re: Walk and Stalk in the Moonlight
Well Done!
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
- 6mmMusgrave
- Hero Member

- Posts: 1033
- Joined: Thu Apr 28, 2016 2:06 pm
Re: Walk and Stalk in the Moonlight
Baie goed gedoen wil self 1 dag so wiel neus oplaai
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Walk and Stalk in the Moonlight
Baie mooi ! Ek moet self ook nog die manne aftik eendag
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Walk and Stalk in the Moonlight
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160927/b702b7a0200666ce86b1da29d19494ab.jpg
En toe kom ek gistraand weer reg met die tweetjies... Die sog gan gespit word en die beer dink Ek tjops en sosaties. Altwee was kopskote op ongeveer 60m. Hierdie twee was nie gewalk en stalk nie, het hulle gekry waar Ek kuilvoer uitsit vir my verse...

- FHM
- Hero Member

- Posts: 3887
- Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Re: Walk and Stalk in the Moonlight
Baie netjies en geluk Bees en 'Ums-boy'!
Vraag - is die smaak van daai vark dieselfde as vlakvark of verskil dit baie?
Ons kry mossie daai soort vark diekant van die draad nie (Dalk Okavango en Katima se kant toe - ek weetie)
Vraag - is die smaak van daai vark dieselfde as vlakvark of verskil dit baie?
Ons kry mossie daai soort vark diekant van die draad nie (Dalk Okavango en Katima se kant toe - ek weetie)
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13574
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Walk and Stalk in the Moonlight
Baie lekkerder as vlakvark, stel dit so vlakvark gee jy vir die folk daai varkies eet jy self oor die naweek
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- BeesBreet
- Hero Member

- Posts: 1649
- Joined: Sat Nov 22, 2014 9:03 am
Re: Walk and Stalk in the Moonlight
Stem heeltemal saam met CO, bosvark het rooi vleis en n geel vet soos n takbok... Hy het sy eie smaak maar glad nie Wild nie... As Ek dit moet vergelyk met iets sou Ek se die vleis smaak smaak soos iets tussen n bees en n skaap...FHM wrote:Baie netjies en geluk Bees en 'Ums-boy'!![]()
Vraag - is die smaak van daai vark dieselfde as vlakvark of verskil dit baie?
Ons kry mossie daai soort vark diekant van die draad nie (Dalk Okavango en Katima se kant toe - ek weetie)
- Marc
- Hero Member

- Posts: 5966
- Joined: Thu Jan 26, 2012 1:53 pm
Re: Walk and Stalk in the Moonlight
Mooi Erhard ! jy maak my groen
" Taking the safety off increases velocity by 100%" - Rayn Cleckner