30-30 QL hulp Asb

Plaas jou ladings hier. Die forum kan nie verantwoordelikheid aanvaar vir enige data wat gepubliseer word nie. So gebruik die inligting met oorleg en versigtigheid. Wat vir een vuurwapen werk is moontlik nie veilig vir 'n ander vuurwapen nie.
Post Reply
jdvisagie
Newbie
Newbie
Posts: 38
Joined: Mon Feb 15, 2016 3:51 pm

30-30 QL hulp Asb

Post by jdvisagie »

Hi manne,

Ek paar goeie goed gelees oor Impala punte in 'n 30-30. So ek so paar gelaai om te probeer. Kan julle asn paar nommers vir my rond skuif in QuickLoad, net om kyk of ek moet op of af gaan.

Geweer besonderhede:
Marlin 336 Microgroove
Loop lengte: 508mm
Kruit: S321 lot 240-16
Primer: PMP Magnum
Dop: P-R Remington
Dop lengte: 53.06mm
H2O cap: 46.9gr
TPL: 63mm

90gr Imapala CFR Punte (20mm lank)

Laër lading...
Lading: 34gr
Gemiddelde Spoed: 2789 fps

Hoër lading....
Lading: 35gr
Gemiddelde Spoed: 2820 fps

Groeperings was ok, so 1.5 MOA op alby. Die spoed was heelwat meer as wat Impala se website voorspel het, hulle het hom teen 2659fps met 35gr S321 gehad.
Daar was geen tekens van druk nie, dalk se effense plat primers met een of twee van die hoër lading doppe, maar niks rerig nie.

Wat dink julle, moet ek nog hoër of laer gaan? Akkuraatheid sal altyd eerste keuse wees.

Enige hulp sal baie waardeer word.

Groete Johann
.22LR Mauser, .222 Brno, 2 x 303 Lee Enfield, 30-30 Marlin Lever, 7.62 Israeli Mauser, 7x57 Musgrave K98 Light, 7x64 Musgrave k98 Custom, 7mm RM Sako Finnbear, SxS 12ga Suhl Haelgeweer, 12ga Beretta A300 Semi, G19.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 30-30 QL hulp Asb

Post by tripodmvr »

Skielike hoë spoed dui op moontlik 'n paar dinge wat dit kan veroorsaak. Dit wat ek opgelet het is die volgende :- doplengte = 53.06mm - is dit korrek deurgegee? Indien dit wel so lank is, is jy besig om die nekke te krimp soos jy hulle in die kamer indruk. Die maks lengte is 51,80mm vir die 30-30 en behoort gesny te word na 51,55mm om veilig te speel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Konrad308
Full Member
Full Member
Posts: 210
Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm

Re: 30-30 QL hulp Asb

Post by Konrad308 »

My 30-30 skiet onder 'n duim op 100 met gs custom 140gr hv koels. As jy weer koop probeer hulle. My 30-30 was maar moeilik om goeie groepe te gooi tot ek gs hv's gekry het.
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
jdvisagie
Newbie
Newbie
Posts: 38
Joined: Mon Feb 15, 2016 3:51 pm

Re: 30-30 QL hulp Asb

Post by jdvisagie »

Hi julle, dankie vir daai terugvoer sovêr. Yes, lyk my ek het bietjie dop werk om te doen, hulle almal nie presies dieselfe lengte nie. Ek doppe by iemand gekoop wat gesê het hulle almal was voorbery.. Elk geval...
Die spoed is nog steeds baie hoog, so ek gaan paar doppe goed voorbery en nog n bietjie laer laai.
Sal julle ophoogte hou.
Dankie
.22LR Mauser, .222 Brno, 2 x 303 Lee Enfield, 30-30 Marlin Lever, 7.62 Israeli Mauser, 7x57 Musgrave K98 Light, 7x64 Musgrave k98 Custom, 7mm RM Sako Finnbear, SxS 12ga Suhl Haelgeweer, 12ga Beretta A300 Semi, G19.
Post Reply