Dagse manne.
Ek het die teef nou al 2 keer gesien in die dag - maar nog nooit kon ek skiet nie. Gestraand het ek met n jakals familie begin. Sy het so 3min gevat en toe ge-antwoord. Nog so 20min gewag en weer geroep - die keer geen antwoord. Ek het weer so 20min gewag en toe "klein jak distress" geroep - sy antwoord toe baie kwaad terug. 5min later toe kom sy in. 130m met .243 VMAX 75gr het sy werk gedoen. EK het vir nog so uur gewag maar niks van die reun gehoor nie. Ek gaan hom netnou soek.
Die teef het melk gehaad.
Lekker jag.
Teef ry bakkie.
-
morne.jt
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sat Jul 11, 2015 9:45 am
Teef ry bakkie.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Kubus
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Jul 05, 2014 10:44 am
Re: Teef ry bakkie.
Mooi gedoen Morne
Baie geluk.
Hoop jy kry hele familie
Baie geluk.
Hoop jy kry hele familie
30-06 Winchester Model 70 AI
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
30-06 Musgrave
223 CZ
.22 Bruno
Born to Hunt - Were forced to work - Now a pensioner
Reino Gerber
- pieter h
- Hero Member

- Posts: 522
- Joined: Fri May 13, 2011 10:47 pm
Re: Teef ry bakkie.
Goed so Morne hoop jy kry reun
