Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Het met Louis gepraat. Hy reken oor die laaste klompie jare tenminste 9000 punte en 10000 klink meer realisties. Hy draai die punte nogsteed die standaard grote en kompenseer glad nie.
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Helsem...... Kan dit waar wees?? 10 000 skote deur dieselle loop op n 9.3??
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
Danie Lombard .243
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Wat ek by die vername wapen kenners verneem het is dat die 9,3 een van die kalibers is wat nie swaar is op lope nie, tog is 10 000 skote baie.
Ek het al 'n .308 Ferlach loop gesien wat se groewe werklik waar glad geskiet was, die groewe was so te se weg en die geweer het steeds geskiet, nie super akkuraat nie maar steeds goed genoeg vir redelike goeie skoot plasing.
Ek sal nie sommer nitro solvent (M98 en soortgelyk) vir langer as 15 min in 'n loop los nie. 12 ure is lank en dit kan die loop se staal begin pit en vreet. Daai copper solvents is woeste goed.
Ek het al 'n .308 Ferlach loop gesien wat se groewe werklik waar glad geskiet was, die groewe was so te se weg en die geweer het steeds geskiet, nie super akkuraat nie maar steeds goed genoeg vir redelike goeie skoot plasing.
Ek sal nie sommer nitro solvent (M98 en soortgelyk) vir langer as 15 min in 'n loop los nie. 12 ure is lank en dit kan die loop se staal begin pit en vreet. Daai copper solvents is woeste goed.
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Kyk die loop begin tekens was van erosion... Hy se na n "super clean" wat dit so 15 fouling skote om hom te kry voor hy weer begin groepeer.
Soos ek se mense dit is wat die vriend van my se. Hy het nie rede om te lieg nie en nog minder ek want dit is nie my geweer nie maar dis hoe hy se dit is.
Ons het al gesien hoe hy n gekweste blesbok in die kop skiet op 420m met daai 9.3.

- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Nou's ek darem bly ek het CZ 9.3! 8)
My agterkleinkinders sal nog steeds met hom kan skiet - dit is as daar nog kruit mee geskiet word. Teen daardie tyd zap jy seker die bok met laserstraal... ???
My agterkleinkinders sal nog steeds met hom kan skiet - dit is as daar nog kruit mee geskiet word. Teen daardie tyd zap jy seker die bok met laserstraal... ???
-
Chrisjan
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Praat jy van mr Randall?Drenalinjunkie wrote: n Goeie vried van my het n 9.3x62 en hy het noual amper 10,000 skote deur die loop. Hy bestel so 3000 punte op n slag by Goodnel wat monolithic solids is. Daai geweer skiet nog 12cm groepeerings op 400m!!! Op 100m is dit net een gat! Glo dit of nie maar dit is so!
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Impala koeels = koper legering = brass - redelik hard en maklik om te masjineer
Goodnel = meer koper mengsel = sagter en moeiliker om te masjineer.
Goodnel het ook brass koeels gemaak, so julle moet net verseker van watter tipe gepraat word.
Goodnel = meer koper mengsel = sagter en moeiliker om te masjineer.
Goodnel het ook brass koeels gemaak, so julle moet net verseker van watter tipe gepraat word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Daai is nou presies wat ek bedoel het. Die diameter en dinamics het verander, dis om die projektiel weer mooi te laat "seel" moet hy eers behoorlik fouling kry.Drenalinjunkie wrote: Kyk die loop begin tekens was van erosion... Hy se na n "super clean" wat dit so 15 fouling skote om hom te kry voor hy weer begin groepeer.
Ek ken die manne van Goodnell, al lang gesprekke met hulle gehad.
Die 9.3 oor die algmeen is nie swaar op loop nie soos wat Danie s? en as die res van die roer en die jocky reg is behoort hy styf te skiet soos jy s? na daai lagie koper wat in sy geval dan nou half 2doelig is, eerstens om die diameter terug op std te bring en dan ook bietjie lube te wees hehehe.
NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
Drenalinjunkie
- Hero Member

- Posts: 834
- Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am
Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?
Daarshy. Hulle koper is reeds sag. Hulle masjieneer maar so 100 punte n dag om jou n idee te gee. Daarna word hulle weer geanneal om hulle nog sagter te maak.tripodmvr wrote: Impala koeels = koper legering = brass - redelik hard en maklik om te masjineer
Goodnel = meer koper mengsel = sagter en moeiliker om te masjineer.
Goodnel het ook brass koeels gemaak, so julle moet net verseker van watter tipe gepraat word.