hoe bright
- jakkat
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Sat Sep 26, 2015 8:35 pm
hoe bright
Ek het al gehoor en gelees van hoe helder jy moet soek vir jakkalse sit julle jul ligte op full bright of half gedim of omtrent heeltemal gedim?
22-250 sako
243 sako
30-06 howa
7mm rem mag
Aim small miss small
your problem is my profession
243 sako
30-06 howa
7mm rem mag
Aim small miss small
your problem is my profession
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: hoe bright
Gebruik soos waarmee jy die beste die oë kan sien. 'n Dowwer lig wys soms oë beter omdat daar dan 'n groter kontras tussen lig en donker is. Sodra jy die oë wil identifiseer is sterker lig dan 'n bonus.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- jakkat
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Sat Sep 26, 2015 8:35 pm
Re: hoe bright
Ek doen dit so maar n paar mense weet ek soek of vol bright dan sien die jakkals dit soms ek het dit al gesien dat n jakkals in sy spore stop dis asof hy weet wat dit is by skelm jakkalse ? Ek soek op n laer krag lig omdat ek bang is vir dit maar daar is mense wat se nee vol krag ,as ek eers doe oog gevang het dan stel ek stelsel matig helderder om te sien wat dit is ,en ek het dit nog nie rerig agter gekom by n jakkals nie met die weerkaatsing van sy oe nie n kat het so helder refleksie in sy oe watse kleur is n jakkals sin ek het nog nie dit agter gekom nie?
22-250 sako
243 sako
30-06 howa
7mm rem mag
Aim small miss small
your problem is my profession
243 sako
30-06 howa
7mm rem mag
Aim small miss small
your problem is my profession
