Hallo uit Duitswes
- Kalahariswa
- Newbie

- Posts: 2
- Joined: Sun Aug 28, 2016 1:10 am
Hallo uit Duitswes
Goeiedag
Ek wil net kennis maak op die Jaracal: ek boer in die suid-ooste, kalahari, van Namibië; is vir die laaste 12 jaar beroepsjagter; herlaai vandat ek 14 jaar oud was en leer nog elke dag iets nuut;
is tydelik op verpligte aftrede en het te veel tyd en te min gunne.
Lekker naweek vir elkeen.
Suidwes groete
Wikkie

-
Jaco B
- Sr. Member

- Posts: 357
- Joined: Tue Aug 21, 2012 9:51 am
Re: Hallo uit Duitswes
Welkom Wikkie. Jy sal die forum geniet.
- Plaashaas
- Hero Member

- Posts: 1018
- Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Re: Hallo uit Duitswes
Baie welkom Wikkie.
-
dehacked
- Hero Member

- Posts: 790
- Joined: Mon Jan 20, 2014 10:04 am
-
Maanboef
- Jr. Member

- Posts: 64
- Joined: Thu Feb 27, 2014 4:59 am
Re: Hallo uit Duitswes
Baie welkom!
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Hallo uit Duitswes
Baie Welkom!!!
- Parker
- Sr. Member

- Posts: 338
- Joined: Wed May 13, 2015 9:45 am
Re: Hallo uit Duitswes
Hallo Wikkie.
Sommer daar naby waar ek baaaaie jare terug gebly en skool gegaan het. Lekker ou Keetmans!
Sommer daar naby waar ek baaaaie jare terug gebly en skool gegaan het. Lekker ou Keetmans!
Stoot lood!
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Hallo uit Duitswes
Welkom Wikkie spandeer jou kinders se erf geld en koop nog gunne. 
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- Flip Nel
- Hero Member

- Posts: 2490
- Joined: Tue Aug 16, 2011 10:50 pm
Re: Hallo uit Duitswes
Baie Welkom
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Hallo uit Duitswes
Welkom Wikkie. Ek is op onverpligte aftrede. Net te lui om te werk!!! 
-
Citfield
- Full Member

- Posts: 147
- Joined: Mon May 18, 2015 3:25 pm
Re: Hallo uit Duitswes
Welkom.
Regards/Groete,
Allen
Regards/Groete,
Allen
Regards / Groete
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver
Allen
.303 Lee Enfield
.22lr Armscor
38 S&W Revolver