Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

User avatar
Coenie (Swift)
Full Member
Full Member
Posts: 213
Joined: Tue Sep 14, 2010 11:05 am

Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Coenie (Swift) »

Ek het maar 'n nuwe een begin om nie die toetse se fokus te verander nie.

My vraag: Is die punte goed vir geweer lope? Die manne by formalito wat Remington se hoof agent is s? dat Remington nie pa sal staan vir lope wat met die punte geskiet is nie, hul voel dis nie op hul lys nie.....

Ek het vir Impala die naweek by die hutex daaroor gevra aangesien hulle en die manne van formalito onder een dak was en Impala s? snert dit sal inteendeel die lewe verleng en Formalito s? jou risiko.

Is daat iemand neutraal wat meer vir ons kan s?.

Groete
.22 , 223 Vektor H5, 270 Savage Mod III FXP3, 12 Boor Mossberg, 9mm Vektor SP1 Sport
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Nico Harris »

my PERSOONLIKKE  opinie wat ek uit geridineer het  kilink so---- gewone lood kern koeels sit uit in die loop tot dit die loop vol maak(soos waneer mens die .284 koeels skiet in die europese 7mm met n .285 loop!)dis probeer die koeel die heeltyd uitsit en die loop keur dit! die koper koeels is presies die regte groote en hulle sit ook nie uit nie- dis hoekom jy hylle nie so akuraat kan kry as hy undersize is nie. dis sit die sagte kern koeel wat uitsit baie meer op die loop as n koeel wat reg pas(koper koeels)! ek dink n bewys daarvan is die koper neerslag in jou loop- ek vind met die impalas koeels is die koper neerslag baie baie baie minder as met die sagte kern koeels wat ek gebruik! dit alles gese ek sal eers na die naweek se toetse op varke vir jou kan se of ek van hulle hou en of ek hulle sal gebruik!!

groete

Nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
Danie Lombard .243

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Danie Lombard .243 »

Alle punte neuk 'n loop op, maar dit is nie die punt wat die loop kaput maak nie, dit is die kruit wat die keel van die loop weg brand. Geel koper, rooi koper, rooi koper mantels met lood kerns, sommer die hele spul het een of ander vorm van koper in of om. Die staal wat lope van gemaak is-is veel kere harder as enige vorm van koper. YIP, dit is waar dat sekere tipe punte meer sluitasie gee in die loop as ander maar ek wonder hoeveel meer?? Ek reken dat 'n loop wat net soliede koper punte skiet net so lank sal hou as 'n loop wat lood kern punte skiet met koper mantels. Dalk hou eersgenoede net 'n knerts minder/korter (minder akkurate skote) . As die een tipe aanwendig dalk 200 of 300 meer akkurate skote gee as die ander, is dit werklikwaar vergelykbaar? Die antwoord kan slegs gegee word as soortgelyke staal lope onder soortgelyke kondisies met soortgelyke kamer druk en trompsnelheid ewe veel skote vuur met die twee tipes punte. Ek sou reken dat die uitslag baie dieselfde sal wees.

My opinie en denke.
User avatar
Arnold
Hero Member
Hero Member
Posts: 8011
Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Arnold »

Soos Danie s? dink ek ook. Met die dat monemetaal koeels ligter is gebruik jy vinniger ontbrandende dryfmiddel. Hoe vinniger 'n dryfmiddel ontbrand hoe langer gaan jou loop hou.
So 'n monemetaal koeel gaan eintlik jou loop langer laat hou volgens my  :angel:
User avatar
Nico Harris
Hero Member
Hero Member
Posts: 2472
Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Nico Harris »

Arnold dis n baie goeie punt! ek is geneig om met jou saam te stem!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Jagtersdok »

Nou daai skerp randjie wat die wreede skokgolwe induce en dan nou heeltyd die lande so skerp slaan?  :o ;D ???
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Danie Lombard .243

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Danie Lombard .243 »

Goeie vraag wat jy daar het Jag dok.

Mens moet dalk by se dat die tipe punte nie oefen en baan skiet punte is nie, die mono metaal punte. Hul word net vir inskiet en jag gebruik, so hulle word eintlik min gebruik in vergeleke met konvensionele lood kern koper mantel punte.
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Stefan764 »

Jagtersdok wrote: Nou daai skerp randjie wat die wreede skokgolwe induce en dan nou heeltyd die lande so skerp slaan?  :o ;D ???
Ek sal graag self die manne se opinie hieroor wil sien........ Dai skerp skouertjie moet mos die lande kou??
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Jagtersdok »

Nee die statement beteken dit is nie kaliber sensitief nie, dus od dit .22 of 375 kaliber is die randjie doen sy job. Daai topic is al sat bespreek. As jy gaan kyk na die wat al herwin is sal jy sien die groewe sny lekker in daai randjie in. Die randjie slaan verseker daar teen die lande
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Stefan764 »

Jagtersdok wrote: Nee die statement beteken dit is nie kaliber sensitief nie, dus od dit .22 of 375 kaliber is die randjie doen sy job. Daai topic is al sat bespreek. As jy gaan kyk na die wat al herwin is sal jy sien die groewe sny lekker in daai randjie in. Die randjie slaan verseker daar teen die lande
Kan beaam wat Neels se. Die randjie is 0.36mm diep gesny op alle kalibers en gewigte...
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Jagtersdok »

Hehehehe Stef ek sien nou toevallig jyt sopas presies 1000 meer Posts as Ludwig, maar hy is gou besig om jou in te haal ;)
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Stefan764
Hero Member
Hero Member
Posts: 3616
Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Stefan764 »

So gepraat, jy moet lekker lyk op dai profile foto van jou met daai hartbees. Ek het self een van dai "Biltong-BULLE" wat op die plaas rondloop wie ek eye daar waar ons vlge naweek gan draai maak. Mens weet nooit  :angel:
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 834
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Drenalinjunkie »

n Goeie vried van my het n 9.3x62 en hy het noual amper 10,000 skote deur die loop. Hy bestel so 3000 punte op n slag by Goodnel wat monolithic solids is. Daai geweer skiet nog 12cm groepeerings op 400m!!! Op 100m is dit net een gat! Glo dit of nie maar dit is so!
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Jagtersdok »

10 000 Skote deur 9.3?????? Drenalin daai tjom kan nie tel nie of voer jou een moerawiese poep. 12mm groep op 400meter???????????????????? Hy kan ook nie afstand skat nie
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13645
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Geno »

Drenalinjunkie wrote: 12cm
Fokus Dokkie!  ;D
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Jagtersdok »

Jy moet hom omdop. Dit net jammer, ek wetie of daai stuk Tika 7x64 Gebreekte so klas dier sal kan dood skiet nie ;D
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Jagtersdok »

Okay my fout, maar nogsteeds 100meter een gat na 10 000 skote, daai moet die beste loop ooit in die w?reld wees, ek soek ook een
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Jagtersdok »

Boys weet julle hoe doners baie is 10 duisend skote?

Of hy makie daai roer meer skoon nie, want as jy al die koper fouling uit daai loop moet haal gaan daal niks meer loop oorbly nie en kan jy nou maar 375 bullets laai.

Ha maar nou het ek gedink, die Goodnel manne maak vir daai roer spesial bullets om aan te pas by sy diameter, dieselfde as wat oom Gerard doen as jy hom mooi vra met die GSC's
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 834
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Drenalinjunkie »

;D

Ek weet julle manne sukkel om dit te glo. Maar dis waar. Ek vind dit self moeilik om te verstaan maar die man hou n BAIE goeie deeglike rekord van alles. Hy skiet minimum 2 keer n maand dan so 50 patrone per sessie. Het die geweer al van die dag wat ek hom ken wat nou al so 15 jaar is. Hy besit heelwat gewere maar gebruik hulle skaars. Op AL die jagtrips vanaf die karoo tot die bosveld gebruik hy NET sy 9.3. Dit is soos n verlenging van sy arm.
Snaaks genoeg dit is n dood standaard CZ...
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 834
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Drenalinjunkie »

Jagtersdok wrote: Boys weet julle hoe doners baie is 10 duisend skote?

Of hy makie daai roer meer skoon nie, want as jy al die koper fouling uit daai loop moet haal gaan daal niks meer loop oorbly nie en kan jy nou maar 375 bullets laai.

Ha maar nou het ek gedink, die Goodnel manne maak vir daai roer spesial bullets om aan te pas by sy diameter, dieselfde as wat oom Gerard doen as jy hom mooi vra met die GSC's
:) laas toe ek daar was toe wys hy my "super clean" hy los m98 vir 12ure in die loop, vee dit uit met n nat lappie en doen dit weer vir 12 ure. Dit is maar sy manier van dinge doen.
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by PRIVATE RYAN »

Drenalinjunkie wrote: ;D

Ek weet julle manne sukkel om dit te glo. Maar dis waar. Ek vind dit self moeilik om te verstaan maar die man hou n BAIE goeie deeglike rekord van alles. Hy skiet minimum 2 keer n maand dan so 50 patrone per sessie. Het die geweer al van die dag wat ek hom ken wat nou al so 15 jaar is. Hy besit heelwat gewere maar gebruik hulle skaars. Op AL die jagtrips vanaf die karoo tot die bosveld gebruik hy NET sy 9.3. Dit is soos n verlenging van sy arm.
Snaaks genoeg dit is n dood standaard CZ so dit is te wagte...
fixed  :)
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 834
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Drenalinjunkie »

PRIVATE RYAN wrote:

Dankie Wyka
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Jagtersdok »

Ek trek nie jou woord in twyfel nie Drenalin. Jy praat uit ander man se mond uit. Maar daar moet iets anders wees. Doen my 'n guns asb. Hoor by hom of maak die Goodnell manne vir hom koele wat volgens sy geweer se dimensies is, want 'n loop met soveel skote deur se dinamics het verseker al verander.

Ja daai M98 trick werk baie mooi vir skoon loop.

Ek het wel bietjie oordryf met die dan is daar geen loop meer oor nie, maar ek sal graag wil weet wat sy magic is. Ek is altyd oop om te leer
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by tripodmvr »

Jagtersdok wrote: 10 000 Skote deur 9.3?????? Drenalin daai tjom kan nie tel nie of voer jou een moerawiese poep. 12mm groep op 400meter???????????????????? Hy kan ook nie afstand skat nie
Sy stelling was 12cm op 400m = 5duim groepering. Julle maak fout om teen mm vas te kyk
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Drenalinjunkie
Hero Member
Hero Member
Posts: 834
Joined: Fri Mar 04, 2011 8:19 am

Re: Impala Koe?ls goed of sleg vir lope?

Post by Drenalinjunkie »

Jagtersdok wrote: Ek trek nie jou woord in twyfel nie Drenalin. Jy praat uit ander man se mond uit. Maar daar moet iets anders wees. Doen my 'n guns asb. Hoor by hom of maak die Goodnell manne vir hom koele wat volgens sy geweer se dimensies is, want 'n loop met soveel skote deur se dinamics het verseker al verander.

Ja daai M98 trick werk baie mooi vir skoon loop.

Ek het wel bietjie oordryf met die dan is daar geen loop meer oor nie, maar ek sal graag wil weet wat sy magic is. Ek is altyd oop om te leer
Glad nie n probleem nie.  ;) Ek sal uitvind by hom. Sal ook met Louis van Goodnel praat. Ek en Louis het saam groot geword en aangejaag. Ek ken hom nou al vir 22jaar. Hy sal my ook n akkurate skatting kan gee van koels wat die vriend nou al gekoop en geskiet het.
Post Reply