Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Frikkie Coetzee wrote:Een ding van Bryan Litz is dat hy nie bang is om komplimente te gee waar nodig nie
Hy gee ook glad nie om om enige vraag te antwoord nie, self al is dit dalk oor iets negatief oor "sy" koels of soos jy se waar n ander koel ontwerp of van n ander vervaardiger dalk beter presteer as Bergers sal hy altyd die regte antwoord gee. Iets wat baie ander vervaardigers oor die wereld by hom kan leer.
swc-tr wrote:As daar mooi gekyk word na die BC afname teenoor snelheid, is dit duidelik dat die rebated boattail meer "base drag" het as die "gladde" vlakhoek lang boattails.
Mooi manier om dit te verduidelik
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.