Primos Alpha dogg roeper

Post Reply
User avatar
Tertius Steyn
Full Member
Full Member
Posts: 241
Joined: Tue Jan 20, 2015 11:21 pm

Primos Alpha dogg roeper

Post by Tertius Steyn »

Naandse almal, ek wil gou hoor wat julle dink van die roeper, is dit dam n goeie roeper wat sy geld werd is? Ek dink daaraan om vir my een te kry maar ek wil eers nog hoor wat andet mense dink van hom, ekt so bietjie opgelees oor hom en als lyk heel goed, ek hou die post dop. Lekker aand verder :)
Groete Tertius

Howa Stainless Varmint .243
Parker-Hale .303 Nr 4 mk 2
Baikal 12Br dubble loop
Beretta M92 9mm Parabellum.
Gecado mod 25 windbuks.
_____________________

From a place they can not see, Comes a sound they will not hear >:D
Post Reply