Nuwe aansluitings
-
sjsmarais
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Tue Aug 16, 2016 7:42 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo, my naam is Stephan Marais, woonagtig is Somerset Wes. Skiet met dirty old six, 12 boor, 22 en vandag sms gekry 243 is goedgekeur.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Nuwe aansluitings
Baie welkom. Daai is 'n lekker klompie kalibers.
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
Sent from my LG-H735 using Tapatalk
- grote-koning
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Tue Jul 19, 2016 8:33 am
Re: Nuwe aansluitings
Middag manne
Ek het nog nie myself voorgestel nie.
Die naam is Justin en ek bly in die pragtige Kaap.
Ek en my seuntjie (5) jag elke jaar so 3 keer en vat elke ander kans wat ons kan om op die baan of ander geleenthede te skiet.
Wanner ek kan tyd maak skiet ek en my broer ook graag kleiduif by Valley.
Walk & Stalk is die enigste manier! Skiet net wat ek en my familie eet.
Ek het my regter arm so bietjie opgef#k in n motorfiets ongeluk so ek skiet net met my linker arm, wat fine werk vir die haelgeweer maar ek kyk nog na maniere om uit die vuis uit te skiet met my jag gewere, tans skiet ek net van n skietsok af.
Oja, en ek is net so lief vir visvang.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
SAVAGE 300 WSM Mod16 lefty
SAVAGE 243 VLP
Sako Finnbear 30-06
Browning Citory White lighting 12GA O/U
Borcher Celta 12 GA O/U
Makarov .380ACP
SAVAGE 243 VLP
Sako Finnbear 30-06
Browning Citory White lighting 12GA O/U
Borcher Celta 12 GA O/U
Makarov .380ACP
-
PWV
- Hero Member

- Posts: 7343
- Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom, Blou-Bloed-Man!
- grote-koning
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Tue Jul 19, 2016 8:33 am
Re: Nuwe aansluitings
dankie! hoop om baie te deel in gesprekke hier en te leer van julle af.
SAVAGE 300 WSM Mod16 lefty
SAVAGE 243 VLP
Sako Finnbear 30-06
Browning Citory White lighting 12GA O/U
Borcher Celta 12 GA O/U
Makarov .380ACP
SAVAGE 243 VLP
Sako Finnbear 30-06
Browning Citory White lighting 12GA O/U
Borcher Celta 12 GA O/U
Makarov .380ACP
-
Andre 3
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Mon Aug 29, 2016 10:55 am
Re: Nuwe aansluitings
Hi almal
Dankie vir goedkeuring.
Ek is n ywerige ou jagter.
Herlaai is my stokperdjie en ek doen dit al so 25 jaar.
Ek was lid van ou Herlaai vereniging met Oom Kassie wat voorsitter was en lede soos Kobus du Plessis van Impala patrone.
Ek leer elke dag iets nuuts van herlaai en dit is ook hoekom ek nou hier aangesluit het.
Ek hoop ook dat ek so nou en dan n bydrae sal kan maak.
lEKKER DAG VERDER

- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dagsê Andre.
Ek sal jou nou maar welkom heet sodat jy jou kragte kan spaar en met ons kan saam gesels en jou kennis met ons kan deel. Smaak my jy het in die regte kringe beweeg.
Welkom.
Ek sal jou nou maar welkom heet sodat jy jou kragte kan spaar en met ons kan saam gesels en jou kennis met ons kan deel. Smaak my jy het in die regte kringe beweeg.
Welkom.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Bosbevark
- Newbie

- Posts: 37
- Joined: Mon Sep 05, 2016 7:41 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naand manne
Lief vir jag, visvang en natuur
Woonagtig in Garden Route
"Go to guns"
3006
243
Lief vir jag, visvang en natuur
Woonagtig in Garden Route
"Go to guns"
3006
243
243 Howa
308 Israeli Mauser
3006 Custom
303 Lee Enfield
308 Israeli Mauser
3006 Custom
303 Lee Enfield
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Nuwe aansluitings
Baie welkom aan al die nuwe lede!
Hoop van harte julle gaan sommer vinnig tuis voel hier om die vuurtjie. Geniet julle gate uit en moet glad nie huiwerig wees om ook n ou stopie of drie op te gooi nie.
Groetnis
Wouter
Hoop van harte julle gaan sommer vinnig tuis voel hier om die vuurtjie. Geniet julle gate uit en moet glad nie huiwerig wees om ook n ou stopie of drie op te gooi nie.
Groetnis
Wouter
-
andycap
- Newbie

- Posts: 8
- Joined: Wed Apr 06, 2016 9:38 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hi everyone
I kinda skipped this before....
I am from Cape Town.....previously a few other places.
I have a few guns i shoot with, i try and shoot 3Gun Nation and am looking at long range as well.
Recently got a .243 and trying to work out loads etc to do med to long range shooting.
I reload everything i can... 7.65/9mmP/38/357/12Ga/223/243....soon 7.62x39.

#ZumaMustFall
-
BansheeZA
- Newbie

- Posts: 11
- Joined: Mon May 05, 2014 9:50 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo Daar!!
My naam is Gert en ek is al n rukkie op die forum maar nooit aktief nie. gan beslis van nou af meer kom draai hier.
Huidiglik in my arsenaal is n Musgrave M90 308 met 100xx serial no(as dit enige iets beteken), CZ P07 Duty wat ek 24/7 dra, en n .177 Air Arms S410 PCP lug geweer met n 10-40x50 scope waarmee ek bench rest geskiet het en klein peste uitsort op plase en plekke waar nodig.
Ek herlaai ook vir die Musgrave en CZ
Groete

toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 366
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: Nuwe aansluitings
Hi James Smit hier.
Bly in Pretoria - skietlank haelgeweer en pistool. Gaan nou begin met jaggewere.
Bly in Pretoria - skietlank haelgeweer en pistool. Gaan nou begin met jaggewere.
- LongWolf
- Hero Member

- Posts: 832
- Joined: Sat Mar 09, 2013 2:39 pm
-
Chris Maritz
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Mon Sep 26, 2016 5:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Goeie naand. Lees al baie jare op die forum, maar besluit om meer aktief te wees. Skiet baie kompetisies en boer met wild net buite Christiana.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
'n Hartlikke welkom by ons kampvuur aan al die nuwe manne en nie sulke nuwe bekruipers. 
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
lekkerjag
- Newbie

- Posts: 22
- Joined: Sun Sep 25, 2016 6:46 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naandse Manne
My naam is Willie. Ek boer in Porterville en skiet graag Wilde Makkoue, maar jag in die karoo. Ek lees graag die gesprekke op die forum en leer baie.
Groete
Lekkerjag
My naam is Willie. Ek boer in Porterville en skiet graag Wilde Makkoue, maar jag in die karoo. Ek lees graag die gesprekke op die forum en leer baie.
Groete
Lekkerjag
- Morkel
- Sr. Member

- Posts: 316
- Joined: Sat Sep 10, 2016 2:45 pm
Re: Nuwe aansluitings
Naand mense, my naam is Philip, het my eie besigheid - legalized distributor of pharmacuiticals met takke landswyd. Aktief in luggeweer veld skiet en gaan so 3x n jaar jag saam met my seuns & vriende. Ek geniet alle lees stof rondom gewere en die tegniese sy daarvan. Groete
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Aceofspades
- Hero Member

- Posts: 598
- Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan al die nuwe lede. Dis 'n leersame forum díe.
Kriek
Kriek
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom aan die nuwe manne.
Ek vertrou julle gaan lekker kuier saam met ons.
Paarl-groete.
Ek vertrou julle gaan lekker kuier saam met ons.
Paarl-groete.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Rikuspot13
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Mon Oct 24, 2016 10:49 pm
Re: Nuwe aansluitings
Dagse,
My naam is Rikus en ek bly in Pretoria.
Baie dankie vir die aanvaar.
My naam is Rikus en ek bly in Pretoria.
Baie dankie vir die aanvaar.
-
Outbound
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Sun Oct 23, 2016 8:24 pm
Re: Nuwe aansluitings
Hallo, my naam is Callie en ek bly in die Jakarandastad. Gelukkig gelukkig getroud met 3 kinders.
Ek is seker "nog" 'n "geweer en herlaai entoesias met te min tyd"...
Ek het 'n paar kalibers tussen .22 en .303 en ook 'n ywerige boogjagter.
Ek is lank reeds aan die lees maar wil darem ook begin om by te dra aan hierdie great forum!

dup007
- Newbie

- Posts: 1
- Joined: Tue Nov 08, 2016 6:27 am
Re: Nuwe aansluitings
Hi daar.
Baie dankie vir aanvarding. Ek is Dup en ek geniet die forum baie. Skiet tans met ñ 30.06 wat baie presies is. Ek is nog ñ beginner en moet nog baie leer , so verskoon al die vrae.
Nogmals dankie.
Dup.
Baie dankie vir aanvarding. Ek is Dup en ek geniet die forum baie. Skiet tans met ñ 30.06 wat baie presies is. Ek is nog ñ beginner en moet nog baie leer , so verskoon al die vrae.
Nogmals dankie.
Dup.
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Nuwe aansluitings
Welkom manne!
Julle mag maar nader staan en saam gesels.
Julle mag maar nader staan en saam gesels.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Ploeg
- Newbie

- Posts: 0
- Joined: Wed Nov 16, 2016 9:33 am
Re: Nuwe aansluitings
Dagsê
Naam is Dirk. Woon in Queenstown Ooskaap. Jag lekker hier.
Ek sien sommer hier gaan ek baie leer.
Lekker om in afrikaans te kan twak ens sense praat.
Groete
Naam is Dirk. Woon in Queenstown Ooskaap. Jag lekker hier.
Ek sien sommer hier gaan ek baie leer.
Lekker om in afrikaans te kan twak ens sense praat.
Groete