Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Hier kan toerusting wat self ontwerp is geplaas word soos bv. 'n selfgemaakte "tumbler" of ieta dergelijks
Hein M.
Hero Member
Posts: 3887 Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Post
by Hein M. » Sat Aug 27, 2016 5:25 pm
kragvark wrote: Dit was my plan ook om di vlam te stel, mar ek is nou eers opsoek na i ordentlike "gas torch".
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het vandag na 'n kleinerige toorts by Build It gekyk - hy gooi 'n baie dun vlam, wat wenslik is. Kos NET R800... Werk met butaangas ook - wat seker nie lank sal hou nie. Het maar eers gelos.
Kry 'n mens 'n nozzle wat met gewone gas 'n baie dun vlam kan gooi?
kragvark
Jr. Member
Posts: 51 Joined: Sun Aug 14, 2016 7:31 am
Post
by kragvark » Sat Aug 27, 2016 5:28 pm
kragvark
Jr. Member
Posts: 51 Joined: Sun Aug 14, 2016 7:31 am
Post
by kragvark » Sat Aug 27, 2016 5:29 pm
Het hom by midas gesien maar is so bietjie aan die duur kant.
Sent from my iPhone using Tapatalk
ruaanb
Hero Member
Posts: 5557 Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Post
by ruaanb » Sat Aug 27, 2016 5:42 pm
Ek het die nr 1 model wat jy gaskan onder inskroef. hy is nie so duur nie.
kragvark
Jr. Member
Posts: 51 Joined: Sun Aug 14, 2016 7:31 am
Post
by kragvark » Sat Aug 27, 2016 5:43 pm
Dankie sal soek vir hom
Sent from my iPhone using Tapatalk
Bierseun
Full Member
Posts: 208 Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm
Post
by Bierseun » Sat Aug 27, 2016 6:03 pm
My plumber flam lyk net vir my te koud
Sent from my iPad using Tapatalk
Hein M.
Hero Member
Posts: 3887 Joined: Wed Mar 25, 2009 3:52 pm
Post
by Hein M. » Sat Aug 27, 2016 6:08 pm
Bierseun wrote: My plumber flam lyk net vir my te koud
Sent from my iPad using Tapatalk
Sy vlam se punt is vir my nog steeds te wyd. Ek gebruik ook maar dit met die gebrek aan iets beter.
Hennie Oelofse
Sr. Member
Posts: 416 Joined: Fri May 09, 2014 12:31 pm
Post
by Hennie Oelofse » Sat Aug 27, 2016 7:50 pm
kragvark wrote: Was vandag by midas, die goedkoopste wiper motor wat ek kan kry is R500, is dit maar die prys of weet jul van i beter plek?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Bel scrap yards, ek het n ou een opgetel vir R 150
Jy sal op OLX en Gumtree ook kry.
CZ P-10c
CZ 200s PCP
.22 CZ
7x57 BRNO
9.3x62 CZ 550 Lux