Ek het bietjie gaan rondkrap en op hierdie scope van Meopta afgekom. Weet iemand of hy al hier by ons is en of hy ooit gaan kom? Lyk my hy moes onlangs uitgekom het, want selfs reviews is nie veel nie.
As ek hom koop, sal ek hom graag op 'n 6.5 Creedmoor wil sit sodra daar weer van hulle beskikbaar is.
Meopta HTR 6.5-20x50
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
- JTM
- Hero Member

- Posts: 1691
- Joined: Tue Sep 18, 2012 9:06 am
Re: Meopta HTR 6.5-20x50
Jammer ek het gedink aan die ZD 6-24x50 van Meopta. Dit is die een wat ek by Wildman gesien het. Lyk baie nice.
Jannie Welman