Impala koeels nog enetjie met fotos.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Impala koeels nog enetjie met fotos.
Nog 'n paar fotos en resultaat met die impalas die keer 270gr RN impala in 375 H&H.
Knypkop rooibok ram aftstand 25 meter.
20 meter gehardloop en omgeval en gevrek.
[img width=560 height=420]http://www.infinito-safaris.com/ARPhotos/Ikoel1.jpg[/img]
Ingangs wond
[img width=360 height=480]http://www.infinito-safaris.com/ARPhotos/Ikoel2.jpg[/img]
uitgans wond
[img width=560 height=420]http://www.infinito-safaris.com/ARPhotos/Ikoel3.jpg[/img]
Skade
[img width=560 height=420]http://www.infinito-safaris.com/ARPhotos/Ikoel4.jpg[/img]
Ingang
[img width=560 height=420]http://www.infinito-safaris.com/ARPhotos/Ikoel5.jpg[/img]
Uitgang.

.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
-
tokkels
Re: Impala koeels nog enetjie met fotos.
Frederik
Het jy dalk foto's van die buitekant van afgeslagde karkas - was daar baie skade gewees? Op 25m gooi jy gewoonlik baie vleis weg as deur blad skiet. Lyk nie vir my as ek die een foto beloer van die ribbes nie.
Netjies deur die hart!
+- Spoed van Impi?

- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Impala koeels nog enetjie met fotos.
Hi Frederik
Kan ook se netjies deur die hart mater, sal net graag daai blaaie se buitekante wil sien!
Groete
erx
Kan ook se netjies deur die hart mater, sal net graag daai blaaie se buitekante wil sien!
Groete
erx
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Impala koeels nog enetjie met fotos.
Nee, ongelukkig nie fotos geneem van die buitekant met vel af nie moes weer verder gaan jag maar as julle mooi na die foto kyk van die ribbes binnekant sal julle sien die bietjie wat gemors is daar en die blaai het ook baie goed gelyk.
.22lr, 25-06, 7x57, 375 H&H, 458 Lott
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Impala koeels nog enetjie met fotos.
As ek hom sou gestoot het met die 270 sou ek albei blaaie vir die honde moes gee...
Laat my weer dink oor die Impalas..
Laat my weer dink oor die Impalas..
-
Danie Lombard .243
Re: Impala koeels nog enetjie met fotos.
Vanmiddag 'n tydjie gehad vir speel. Ek is tans besig om voorbrande te laat sny so die volkie is op die trekker. Speel tyd vir my met die ketties. Ek dink toe so dat ek het die Impalas al deur 'n belsbok getoets op 300 meter plus, deur 40kg venster puttey op 100 meter, deur 7 of 8 (kan nie mooi onthou) 2 lt plastiek koeldrank bottes vol water op 50 meter, (dit was iets om te sien, bottels het omplof en stukke plastiek het die wereld vol gele)
Ek het nog nooit deur water geskiet op 200 meter nie. Vanmiddag was my kans gewees. Ek het 4 25 liter plastiek kanne gevat en vol water gemaak, prope op geskroef en in 'n ry laat staan op 200 meter. Net vir snaaksgeid plak ek toe dubbel karton boks voor kan no 1 vas om 'n vel of iets soortgelyks te simuleer. Ek weet dit is nie die ware jacob nie maar sommer net vir die pret en gedagte dit so maak staan. Die skoot geskiet in die middel van die karton boks, in die middel van kan no 1. Vrou Ylandi is opgekomandeer om te help kyk wat gebeur as die koeel die kanne tref. Daar sien ek en sy toe 'n vreeslike ding. Deur die scope sien ek een van die kanne vliee in die lug in, so 2 voet bo die grond spring een van die kanne die lug in. Die punt het 'n vreeslike harde DOEP geluid gemaak toe dit die kanne tref. Die kanne was ook nie meer in 'n ry nie maar het rond gele. Een links en een regs.Toe ek nader ry om die kanne te beloer was ek verstom oor die ruseltate. Kan 1 en 2 is ge penetreer in die middel dwarsdeur, mooi ronde gaatjies deur albei kanne. Kan no 3 is ook gepenetreer maar toon geen uitgangs gaatjie nie. Die punt le toe op die bodem van kan no 3. Die kan wat 2 voet die lug in gespring het was kan no 2. Ek het nog nooit so iets gesien by 'n koeel punt wat 'n teiken tref nie. Daai 25 lieter kan is swaar, vol water, kom ons se die kan weeg 25 kg. Dit sit nie in enige patroon se broek om so 'n swaar item die lig in te laat gaan nie. Daar is geen teken van 'n punt wat dwars gedraai het of getuimel het nie, die gate deur die kanne is rond. Ek kon die punt herwin in die water in kan no 3. Die punt het geen skade nie, net loop groef merke. Die punt van die koeel is so effens gebuig, maar mens moet mooi kyk om dit te sien.
Skiet toe vir kontrole 'n 220 gr PMP punt deur dieselfde hoeveelheid kanne. Kanne het nie geroer nie, net 'n dowwe doef geluid gehoor toe die punt die kanne terf. Die koeel punt het na links ge deflekteer toe dit deur kan no 1 gaan, kan 2 effens links getref en binne kan no 2 verder links gegaan en op die ronding kant van kant no 2 uit gegaan. Die gaatjie skade aan die kan is erg, kan no 1 het op sy nate oop gebars, die uitgangs gat op kan no 2 is nie erg groot nie maar toon duidlik tekens van skade of te wel teken van 'n koeel punt wat mooi ge mushroom het.
Die 220 gr punt teen 2700 fps kon nie een van die kanne van die grond af gelig kry nie het ook nie die kanne laat omval of tuimel nie.Die 130 gr punt @ 3500 fps kon dit reg kry. Die feit dat die impala punt so mooi reguit in lyn gepenetreer het, nie groot gate geruk en geskeur het in die kanne se wande nie, maar steeds in my opinie die onmootlike gedoen het deur die middel kan wat 25 kg weeg die lug in laat gaan se vir my dat daar iets vreesliks binne in die water moes plaasvind. Wat dit is of wat daar gebeur het weet ek nie. Al wat ek weet is dat dit baie energie kort om 25 kg met so 'n spoed 2 voet te laat hop.
Sal nog toetse doen (SPEEL) en julle vertel van die ruseltate.
Ek is gaande daaroor om allerhande toetse te doen met die Impala punte.
Danie

Hi Danie
Daai kan wat so spring is wat hulle hidrouliese skok noem,die energie van die punt word aan die water oor gedra en sodoende wil dit die water verplaas, dis wat 'n blad so naar vol bloed gemors maak, dieselfde wat in daai kan water gebeur het gebeur nou net op die "water" massa in die vleis en spiere van jou bok. Dis hoekom ek graag wou sien hoe die buitekant van die rooibok op bostaande foto se blaaie lyk. Lees bietjie in die Somchem boekie voor in, hul probeer daar verduidelik watse moerse krag daai klein punt teen daai spoed uitoefen en vergelyk dit gelykstaande aan die krag om 'n kar op te tel, dis tonne energie! As 'n ou so na dit kyk besef mens net weereens watse lelike krag ons mee speel!

- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Impala koeels nog enetjie met fotos.
Ek het die naweek n vlak vark geklits met my .243 win met 65gr impala koeels teen 3500ft/s! ek het hom op 40m reg van voor af net of centre in die bors geskiet! hy het so 30m gehardloop en teen die tyd wat ek by hom gekom het was hy morsdood! die koeel is deur die agter been uit! ek het die eerste kolletjie bloed gekry presies waar die vark gestaan het! ek verstaan toe ek by die vark kom nou presie die term van bloei soos n vark!!!
groete
Nico
ps- die vark se longe het gelyk soos mashed patato met bja tamatie sous!!!
Gaan die naweek nog 8 varke skiet met impala koeels in my 30-06!

.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Danie Lombard .243
Re: Impala koeels nog enetjie met fotos.
HEY Kwaai Nico
Laat ons tog asb. weet wat maak die punte met die varke in .30 kal. Die punte se energie lyk erg woes in vog. Ek wil ook meer toetse doen en ook 'n paar goed hier op die plaas jag, as ek kan ook vlakvark.
Kan nie wag vir jou teurgvoer nie Nico. Gool koole.
Laat ons tog asb. weet wat maak die punte met die varke in .30 kal. Die punte se energie lyk erg woes in vog. Ek wil ook meer toetse doen en ook 'n paar goed hier op die plaas jag, as ek kan ook vlakvark.
Kan nie wag vir jou teurgvoer nie Nico. Gool koole.
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Impala koeels nog enetjie met fotos.
As ek kyk na wat dardie 243 gemaak het dink ek die varke gan drop soos slap !!! ek wil een in die bors skiet een agter die blad en een op die knoppe! die plek waar ek gan is lanklaas gejag so ek dink ek sal shots kan kies! gan laastens een in die kop skiet...deur die ore as hy reg staan! -net omdat n kop skoot so lekker is! sal my camera ook saam vat en hopenlik n paar goeie shots kry!!!
groete
nico
groete
nico
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- MJK
- Sr. Member

- Posts: 466
- Joined: Thu Mar 11, 2010 5:19 pm
Re: Impala koeels nog enetjie met fotos.
Danie en Nico
Kan julle asb fotos neem van die binne- en buite kant van die karkas. Ek sal graag wil sien wat is die vleisskade
Groetnis en lekker speel...

Kan julle asb fotos neem van die binne- en buite kant van die karkas. Ek sal graag wil sien wat is die vleisskade
Groetnis en lekker speel...
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2472
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: Impala koeels nog enetjie met fotos.
Reg SO MJK! Ek kry vir jou soveel pics moontlik!
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Danie Lombard .243
Re: Impala koeels nog enetjie met fotos.
MJK
Ek sal hope pics neem MAAR??? Hoe kry mens die goed op die site? Almal se dit is so maklik maar vir my plat kop is dit maar erg moeilik, ek het nie 'n idee om die fotos te laai nie, al lees ek die link wat beduie hoe om pics te laai
Ek sal hope pics neem MAAR??? Hoe kry mens die goed op die site? Almal se dit is so maklik maar vir my plat kop is dit maar erg moeilik, ek het nie 'n idee om die fotos te laai nie, al lees ek die link wat beduie hoe om pics te laai
- erx
- Sr. Member

- Posts: 419
- Joined: Thu Jan 13, 2011 9:36 pm
Re: Impala koeels nog enetjie met fotos.
Danie
Ek het net so gesukkel, ma glo my dis regtig maklik.
Gaan na photobucket.com en maak jou eie rekening da oop met password die lot.
Wan jy dit het gaan jy in jou rekening in en dan is daar 'n button wat se upload now, click hom en dan is daar 'n plek wat se choose file from my computer of so iets, dan is jy in jou files, kies dan die foto en se save to my gallery as hy opgelaai het.
Nou gaan jy met muis oor daai foto en click op die opsie copy, dan regs click jy in die post wat jy skyf en se paste, siedaar, en jou foto is opgelaai.

Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Impala koeels nog enetjie met fotos.
Ja nee kom Daan, magtag man, n slim man soos jy moet nie nou kom verskoningkies soek nie. Kry jou g@t in rat man!! 
.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
-
grumpy
Re: Impala koeels nog enetjie met fotos.
Ek sien op die uitgangs wond hang die koeel nog in die lug! Dis een moerse koeel.
-
tokkels
Re: Impala koeels nog enetjie met fotos.
en toe manne? Wat is die gevolgtrekking, foto's?
Groete
Groete
- James Wilson
- Hero Member

- Posts: 4597
- Joined: Wed Oct 20, 2010 10:38 am
Re: Impala koeels nog enetjie met fotos.
Danie, as ek reg onthou dan gebruik jy n sticky(simkaart). daar by jou op die plaas kan jy dalk probleme he om fotos te laai.
Ek jag miskien te veel, maar dit is nogsteeds nie genoeg nie!
-
Danie Lombard .243
Re: Impala koeels nog enetjie met fotos.
Hi James
YIP die probleem is onooselgeid, ek het nie 'n idee hoe om foto te laai nie. Destyds toe ek aangesluit het by jaracal het ek dit reg gekry om jak fotos op te laai.
Sodra ek iets gejag het met die .300 Win Mag en die Impala punte sal ek fotos neem en dit probeer oplaai sodat julle dit kan sien.
James, wys vir die manne die groepe wat jy geskiet het met jou .300 H&H gelaai met die Impala punte. Mooi groep wat jy daar gesiet het.