ALRHA Long Range Hunter / Varmint Skietdag op 17/9/16

Everything regarding Long Range Shooting and Hunting here / Alles rakende Langafstand skiet en jag hier
Post Reply
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

ALRHA Long Range Hunter / Varmint Skietdag op 17/9/16

Post by Eugene »

ALRHA se volgende Long Range Hunter en Varmint Skietdag is op 17 September 2016 te Vierfontein.

Die inskrywingsvorm, formaat en reels word hierby aangeheg vir die wat belangstel.

Hierdie is 'n great geleentheid om te kom kyk wat jy en jou geweer kan doen op langer afstande en daar is geen rede waarom jy nie met jou gewone vlakte jaggeweer aan die Varmint klas (300m tot 600m) kan kom deelneem nie.

Dit is ook 'n goeie geleentheid om bietjie meer te sien en te leer oor LA skiet/jag en om bietjie na ander ouens se toerusting te kom kyk.

Daar is onder andere R 5000-00 se koopbewyse van S&O, 2 Silent Hunter KD's van Henk en ook ander pryse te wen op die dag.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Eugene on Thu Aug 18, 2016 10:36 am, edited 1 time in total.
Aim small, miss small
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: ALRHA Long Range Hunter / Varmint Skietdag op 17/9/16

Post by Capt. Yoda »

Ons is daar!
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: ALRHA Long Range Hunter / Varmint Skietdag op 17/9/16

Post by Eugene »

Capt. Oblivious wrote:Ons is daar!
Het jy die datum?

17 SEPTEMBER 2016
Aim small, miss small
Albert84
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm

Re: ALRHA Long Range Hunter / Varmint Skietdag op 17/9/16

Post by Albert84 »

Hallo Eugene,

Ek lees nou so deur die reels? Hoekom begin julle by die verste teikens?

Groete,
Albert
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13583
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: ALRHA Long Range Hunter / Varmint Skietdag op 17/9/16

Post by Capt. Yoda »

Eugene wrote:
Capt. Oblivious wrote:Ons is daar!
Het jy die datum?

17 SEPTEMBER 2016

Stompe het hom op my hand vir my geskryf
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Eugene
Hero Member
Hero Member
Posts: 6027
Joined: Thu Jun 21, 2012 11:41 am

Re: ALRHA Long Range Hunter / Varmint Skietdag op 17/9/16

Post by Eugene »

Albert84 wrote:Hallo Eugene,

Ek lees nou so deur die reels? Hoekom begin julle by die verste teikens?

Groete,
Albert
Albert, in die oggend is die toestande beter vir die manne wat moet spot, om die "hits" op die verder gonge te sien. In die somer, is dit gewoonlik al 13h00 teen die tyd wat ons by die 1000m gonge kom en kan mens weens die mirage, nie altyd duidelik sien of dit 'n hit was of nie. Dis maar die hoofrede.
Aim small, miss small
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: ALRHA Long Range Hunter / Varmint Skietdag op 17/9/16

Post by JPS »

Hi Albert,

Daar is paar redes maar kortliks.
1. Daar is cold bore shoot wat basies die eerste skoot is van die dag vir die skut wat ons ter wille van tyd saam die eerste stage skiet vir die wat wil deelneem.
2. Dit raak baie moeilik hoe later dit raak vir die verder skote met mirage ens. So die hoop is dat dit effe beter kondiesies te werk bring vir die lang skote.

Groete
Jan
Albert84
Full Member
Full Member
Posts: 197
Joined: Fri Aug 22, 2014 9:38 pm

Re: ALRHA Long Range Hunter / Varmint Skietdag op 17/9/16

Post by Albert84 »

Dit maak sin ja. Dankie
User avatar
LoopSoosStroop
Hero Member
Hero Member
Posts: 1843
Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am

Re: ALRHA Long Range Hunter / Varmint Skietdag op 17/9/16

Post by LoopSoosStroop »

As iemand 'n maat soek vir die Long Range Hunter gedeelte laat weet maar, sal dalk hierdie ene kan bywoon.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Post Reply