300 wsm doppe
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
300 wsm doppe
Dag almal
Weet julle nie dalk waar ek Remington doppe kan kry vir my 300 wsm nie.
Wie gebruik Winchester of Remington doppe? is hulle so goed soos Norma?
Groete
Konrad
Weet julle nie dalk waar ek Remington doppe kan kry vir my 300 wsm nie.
Wie gebruik Winchester of Remington doppe? is hulle so goed soos Norma?
Groete
Konrad
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 300 wsm doppe
Ken nie Remington nie maar het Winchester eers gebruik en toe Norma en kan glad nie kla oor beide nie.
Met beide was daar "uitskieters" wat gewig en dop volume aanbetref.
Met beide was daar "uitskieters" wat gewig en dop volume aanbetref.
- grote-koning
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Tue Jul 19, 2016 8:33 am
Re: 300 wsm doppe
moet asb nie Winchester koop nie. Ek het met my heel eerste batch Winchesters gebruik en 50% van hulle het gekraak op die buig van die nek.Konrad308 wrote:Dag almal
Weet julle nie dalk waar ek Remington doppe kan kry vir my 300 wsm nie.
Wie gebruik Winchester of Remington doppe? is hulle so goed soos Norma?
Groete
Konrad
Ek is nou oor na Nosler doppe toe en nog nie 1 verloor oor swak kwaliteit nie.
SAVAGE 300 WSM Mod16 lefty
SAVAGE 243 VLP
Sako Finnbear 30-06
Browning Citory White lighting 12GA O/U
Borcher Celta 12 GA O/U
Makarov .380ACP
SAVAGE 243 VLP
Sako Finnbear 30-06
Browning Citory White lighting 12GA O/U
Borcher Celta 12 GA O/U
Makarov .380ACP
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: 300 wsm doppe
Ek gebryk niet Winchester doppe en kan nie klaa nie. gebryk dit in my Fklas geweer
Gewig van batch 600 doppe is tussen 225 tot 229gr. meeste weeg 226gr.
Van hul is al so 5keer gelaai sonder proebleme.
Waarde vir geld
Gewig van batch 600 doppe is tussen 225 tot 229gr. meeste weeg 226gr.
Van hul is al so 5keer gelaai sonder proebleme.
Waarde vir geld
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Re: 300 wsm doppe
Dankie julle
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
-
Chrisjan
Re: 300 wsm doppe
Hi Konrad. Twee van my groot suppliers het nie stock nie. Eta twee maande. Iewers gaan ons vir jou Normas kry.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3127
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 300 wsm doppe
Sommer 600 se jy dan is jy deur n paar lope teen die tyd wat hulle moeg geskiet is. Waar het jy gekoop en wat was die prys?Petrie303 wrote:Ek gebryk niet Winchester doppe en kan nie klaa nie. gebryk dit in my Fklas geweer
Gewig van batch 600 doppe is tussen 225 tot 229gr. meeste weeg 226gr.
Van hul is al so 5keer gelaai sonder proebleme.
Waarde vir geld
Verstaan nie hoekom die kaliber se doppe so duur is as daar eintlik baie geweer vervaardigers is wat gewere in die kaliber bou.
Ek het normas by camdix en humansdorp ko-op gekoop.
- grote-koning
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Tue Jul 19, 2016 8:33 am
Re: 300 wsm doppe
Net vir meer duidelikheid. Die Winchesters wat ek van praat was fabriek ammunisie gewees en het na die eerste vuur gebars. Weet nie of dit net n slegte batch was nie. Dit was so vier jaar terug gewees. Ek het al die jare Winchester in my 30-06 gebruik en nog nooit n probleem gehad met die herlaai nie.grote-koning wrote:moet asb nie Winchester koop nie. Ek het met my heel eerste batch Winchesters gebruik en 50% van hulle het gekraak op die buig van die nek.Konrad308 wrote:Dag almal
Weet julle nie dalk waar ek Remington doppe kan kry vir my 300 wsm nie.
Wie gebruik Winchester of Remington doppe? is hulle so goed soos Norma?
Groete
Konrad
Ek is nou oor na Nosler doppe toe en nog nie 1 verloor oor swak kwaliteit nie.
Sent from my S50 using Tapatalk
SAVAGE 300 WSM Mod16 lefty
SAVAGE 243 VLP
Sako Finnbear 30-06
Browning Citory White lighting 12GA O/U
Borcher Celta 12 GA O/U
Makarov .380ACP
SAVAGE 243 VLP
Sako Finnbear 30-06
Browning Citory White lighting 12GA O/U
Borcher Celta 12 GA O/U
Makarov .380ACP
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 300 wsm doppe
Ek het die batch Winchesters wat ek gebruik het anneal voor ek enige voorbereiding begin doen het op advies van 'n ervare herlaaier. Ek dink dit is iets om in gedagte te hou.
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: 300 wsm doppe
Ek het meeste by mede skuts gekoop wat Fklas skiet wat te veel gehad het. Kan nie pryse onthou nie. Gebryk so 400 doppe wat nuut is vir SA Champs en res vir club kompetisies wat ek so 5 keer al gelaai het...LUAN wrote:Sommer 600 se jy dan is jy deur n paar lope teen die tyd wat hulle moeg geskiet is. Waar het jy gekoop en wat was die prys?Petrie303 wrote:Ek gebryk niet Winchester doppe en kan nie klaa nie. gebryk dit in my Fklas geweer
Gewig van batch 600 doppe is tussen 225 tot 229gr. meeste weeg 226gr.
Van hul is al so 5keer gelaai sonder proebleme.
Waarde vir geld
Verstaan nie hoekom die kaliber se doppe so duur is as daar eintlik baie geweer vervaardigers is wat gewere in die kaliber bou.
Ek het normas by camdix en humansdorp ko-op gekoop.
- Petrie303
- Sr. Member

- Posts: 381
- Joined: Thu Apr 14, 2011 3:38 pm
Re: 300 wsm doppe
Ek het meeste by mede skuts gekoop wat Fklas skiet wat te veel gehad het. Kan nie pryse onthou nie. Gebryk so 400 doppe wat nuut is vir SA Champs en res vir club kompetisies wat ek so 5 keer al gelaai het...LUAN wrote:Sommer 600 se jy dan is jy deur n paar lope teen die tyd wat hulle moeg geskiet is. Waar het jy gekoop en wat was die prys?Petrie303 wrote:Ek gebryk niet Winchester doppe en kan nie klaa nie. gebryk dit in my Fklas geweer
Gewig van batch 600 doppe is tussen 225 tot 229gr. meeste weeg 226gr.
Van hul is al so 5keer gelaai sonder proebleme.
Waarde vir geld
Verstaan nie hoekom die kaliber se doppe so duur is as daar eintlik baie geweer vervaardigers is wat gewere in die kaliber bou.
Ek het normas by camdix en humansdorp ko-op gekoop.
- Zeelie
- Jr. Member

- Posts: 67
- Joined: Sat Nov 23, 2013 8:14 am
Re: 300 wsm doppe
ek gebruik Remington en Norma, ek verkies die normas. My vriend het ook Winchesters gekry en hulle het ook hulle nekke gebars. My broer skiet sako doppe en hulle loop ook mooi.
Remington 700 .308
RSA 300WSM - Die swart mamba
Savage 243
Howa 22-250
Sig M400
RSA 300WSM - Die swart mamba
Savage 243
Howa 22-250
Sig M400
-
GvA
- Newbie

- Posts: 39
- Joined: Sat Jan 01, 2011 4:46 pm
Re: 300 wsm doppe
Skiet my Winchester doppe sonder moelikheid - paar helaaie. Het Remington doppe ook gegryp toe ek hulle kon kry. Die kaliber skiet goed. Koop wat jy kan kry!
- grote-koning
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Tue Jul 19, 2016 8:33 am
Re: 300 wsm doppe
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016082 ... 12a977.jpg[/IMG]
Dit is hoe once fired factory Winchester doppe lyk. Ek het nog 50+ wat nie gekraak het nie maar ek sal nie die kans vat om hulle te laai nie. Pm as jy hulle soek.
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016082 ... 1719ae.jpg[/IMG]
Sent from my S50 using Tapatalk
Dit is hoe once fired factory Winchester doppe lyk. Ek het nog 50+ wat nie gekraak het nie maar ek sal nie die kans vat om hulle te laai nie. Pm as jy hulle soek.
[IMG]//uploads.tapatalk-cdn.com/2016082 ... 1719ae.jpg[/IMG]
Sent from my S50 using Tapatalk
SAVAGE 300 WSM Mod16 lefty
SAVAGE 243 VLP
Sako Finnbear 30-06
Browning Citory White lighting 12GA O/U
Borcher Celta 12 GA O/U
Makarov .380ACP
SAVAGE 243 VLP
Sako Finnbear 30-06
Browning Citory White lighting 12GA O/U
Borcher Celta 12 GA O/U
Makarov .380ACP
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2335
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 300 wsm doppe
Dit is hoe once fired factory Winchester doppe lyk. Ek het nog 50+ wat nie gekraak het nie maar ek sal nie die kans vat om hulle te laai nie. Pm as jy hulle soek.
Sent from my S50 using Tapatalk[/quote]
As Konrad nie die doppe vat nie sal ek dit by jou oorneem .
DD
Sent from my S50 using Tapatalk[/quote]
As Konrad nie die doppe vat nie sal ek dit by jou oorneem .
DD
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 300 wsm doppe
Anneal net daai Winchesters voor 1ste skiet. Dit is wat ek gedoen het en ek het nie die probleem opgetel nie.
Vir interessantheid watter koeël skiet jy en hoe vinnig?
Vir interessantheid watter koeël skiet jy en hoe vinnig?
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Re: 300 wsm doppe
grote koning, ek het vir jou `n pm gestuur. dankie
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
- Konrad308
- Full Member

- Posts: 210
- Joined: Mon Feb 15, 2016 12:07 pm
Re: 300 wsm doppe
Ruaan, ek skiet nou Hornady eld-x 200gr teen 2714fps.
22 Beretta Mod 70
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
22 Brno Mod 2E
223 Rem Sako A1
6mm Dasher Winchester Mod 70
6.5 x 47 Lapua Howa
308 Win Musgrave RSA
300WSM Tikka T3 Varmint
30-06 Spring Howa
375 Ruger Howa
Pointer 12 Guage Semi-Auto
9mm CZ 75 P-07 Duty
Ruger Super Blackhawk 44Mag
- grote-koning
- Newbie

- Posts: 13
- Joined: Tue Jul 19, 2016 8:33 am
Re: 300 wsm doppe
Dit was factory ammo gewees so het nie anneal nie.ruaanb wrote:Anneal net daai Winchesters voor 1ste skiet. Dit is wat ek gedoen het en ek het nie die probleem opgetel nie.
Vir interessantheid watter koeël skiet jy en hoe vinnig?
180gr, nooit spoed gecheck nie.
Sent from my S50 using Tapatalk
SAVAGE 300 WSM Mod16 lefty
SAVAGE 243 VLP
Sako Finnbear 30-06
Browning Citory White lighting 12GA O/U
Borcher Celta 12 GA O/U
Makarov .380ACP
SAVAGE 243 VLP
Sako Finnbear 30-06
Browning Citory White lighting 12GA O/U
Borcher Celta 12 GA O/U
Makarov .380ACP
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 300 wsm doppe
Dankie dit is jammer. ..
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2480
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: 300 wsm doppe
Gistermiddag gou my en Konrad se winchester doppe uitgegloei. Net een met skouer wat gevrommel is uit 200 doppe.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13652
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 300 wsm doppe
Skiet in my SLR ook Winchester doppe en ek dink nie ek sal somer weer ander koop vir hom nie, teen die prys kan n mens maar paar weg gooi.
Uit die batch van 100 uit was daar net een met n merk op die skouer wat ek weg gegooi het, eerste 20 doppe wat ek uit gehaal het en gemeet het het met minder as n mm overall verskil, meetse se bekke was maar gestamp en nie meer rond nie.
Na ek die eerste 12 die naweek geskiet het het ek hulle H2o volumes gemeet om hulle te klas en hul het so gemeer (ek klas hul in batches van so 0.3gr)
1 low 54.1gr
1 high 54.7gr
6 x 54.4gr
4x 54.5gr
Soos Ruan ook se anneal hulle net eers voor jy hulle gebruik

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.