Somchem s335, wat pas mens aan?
- kragvark
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Aug 14, 2016 7:31 am
Somchem s335, wat pas mens aan?
Dag se aan almal.
Ek sal nou nie se ek is die slimste mens op aarde nie, maar geniet tegnologie en die vorming daarvan.
Ek hou daarvan om dit te verstaan en dit tot my voordeel te gebruik...
Dis soos wiskunde as jy dit verstaan, is dit mos maklik!
Maar hel die quickload het my al moed op...
As ek reg verstaan is quickload se kruit data nie meer so opdatum soos dit moet wees nie en dat daar baie variasies in somchem se kruit is.
Pas mens dit nou aan?
Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Somchem s335, wat pas mens aan?
//uploads.tapatalk-cdn.com/20160823/3caa587fe4360502df9d0b27de308d20.jpg
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- kragvark
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Aug 14, 2016 7:31 am
Re: Somchem s335, wat pas mens aan?
Hier is somchem se inligting, let op dat die volgende verskil van quikload se origan file:
Heat of explotion
Ratio of specific heats
Density
Sent from my iPhone using Tapatalk
Heat of explotion
Ratio of specific heats
Density
Sent from my iPhone using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Somchem s335, wat pas mens aan?
Jy pas daai waardes aan in QL met Somchem sin en maak seker jy save dit.
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Somchem s335, wat pas mens aan?
Kyk op hierdie skakel vir oom Marius se "powder file" en een met data soos op Somchem se webwerf.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?t=44655
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?t=44655
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Somchem s335, wat pas mens aan?
Gebruik die dryfmiddel file wat jy kan aflaai. Moet nie verder bodder met die waardes behalwe om die BRF te verstel om spoed reg te kry. Los die temperatuur ook op 70 grade Fahrenheit.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- kragvark
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Aug 14, 2016 7:31 am
Re: Somchem s335, wat pas mens aan?
Fantasties, sal so maak, net vir intresantheid het nog niemand vir somchem probeer kontak om meer deeglike waardes uit hul te kry nie? Ek vetrou op oom tripod se ervaaring ek vra manet of iemand als iets van hul kant af gekry het?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Jurgen Visser
- Hero Member

- Posts: 815
- Joined: Tue Mar 22, 2016 5:00 pm
Re: Somchem s335, wat pas mens aan?
Oom Tripod is reg , skiet net 3 skote oor die chrony en dan pas jy op QL BRF aan tot die spoed wat jy gekry het , dan is jy 100 persent reg
So paar skietgoedjies !! NEE EK HET NIE 'N 270 NIE
Die lewe is te kort om nors te wees
Die lewe is te kort om nors te wees
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Somchem s335, wat pas mens aan?
Somchem is geensins behulpsaam nie. Ek het foutiewe lotnommers aan hulle uitgewys en hulle het my wel geantwoord dat hulle dit regstel en dat hulle 'n nota op hul webtuiste aangebring het. Geen openbare berig is geplaas om herlaaiers te waarsku of in te lig nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- kragvark
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Aug 14, 2016 7:31 am
Re: Somchem s335, wat pas mens aan?
Dankie ek het oom se file gesave op quickload en ek het my burning rate factor aangepas volgens die spoed wat ek gemeet het.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Somchem s335, wat pas mens aan?
Onthou net om jou spoed aan te pas met 15vps as jou chrony 5m weg is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- kragvark
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Sun Aug 14, 2016 7:31 am
Re: Somchem s335, wat pas mens aan?
Ek het dit dankie oom!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk