Nuwe liksens goedgekeur sonder bevoegdheid?

Post Reply
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Nuwe liksens goedgekeur sonder bevoegdheid?

Post by Hugo »

Mense

hiers my dilema,

ekt Feb 2008 3 wapens hernu asook aansoek gedoen vir bevoegdheid en ook 'n aansoek vir 'n nuwe .303 liksens.

Ek is ingelig dat my .303 goedkekeur is en ekt die lisensie gan oplaai, na ek vra waar my bevoegdheid is se hulle nee hulel weet nie.

ek bel toe die register en hulle se hy is pending approval, en my 3 hernuwings is onderhewig aan die bevoegdheid.

Nou vra ek, hoe gee hulle my 'n nuwe lisensie sonder bevoegdheid?

As ek nou in die straat ry en hulle trek my af en ekt nie 'n bevoegdheid kaart nie gan hulle my toesluit?

Groete
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
Freek
Hero Member
Hero Member
Posts: 1941
Joined: Tue Jan 13, 2009 8:50 am

Re: Nuwe liksens goedgekeur sonder bevoegdheid?

Post by Freek »

Hugo, ek het dit sien kom... gedog dit sou al vro?r gebeur het.  :o  Nee wat, ek sal my nie dood stress hieroor nie. SAP moet verduidelik hoe kry jy 'n liksens sonder bevoegdheid. Ek weet dit klink naar, maar ek hoop eintlik hulle trek jou af. Al wat jy dan doen is,  bel vir Martin Hood by SAGA, sit trug en bekyk die fight. Ek dink dit sal baie meer opwindend wees as 'n rugby game.

Nee wat bel sommer nou al vir Martin Hood - 0825539252, hy soek juis skiet goed met 'n seer hard. Dit is jou plig teenoor ander vuurwapen eienaars om hierdie saak te raporteer om die haakplekke in die sisteem hard en duidelik uit te wys. Ek is bly jy het hierdie genoem. As jy nie met Martin wil praat nie, bel dan asb. vir George Nel, ek het ongelukig nie sy nommer nie maar ek glo ander manne hier sal kan help.

Mooi dag
SAVE A RHINO, SHOOT A POACHER!
300Winmag

Re: Nuwe liksens goedgekeur sonder bevoegdheid?

Post by 300Winmag »

;D  Vat een vir die team ...  ;D ;D Ek sal vir jou instaan met die jagte wat jy die jaar bespreek het, gee
my net tye en die plekke se name - ek sal die invoices vir jou bere. 
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Nuwe liksens goedgekeur sonder bevoegdheid?

Post by Hugo »

Ekt 26 maande gewag vir hom, ek gan hom nie nou opgee nie, sorry!
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Nuwe liksens goedgekeur sonder bevoegdheid?

Post by Hugo »

Ekt vanoggend 'n sms gekry, my bevoegdheid is goed gekeur!!!! So nou is als weer reg.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
Post Reply