Goeie dag,
Wil hoor of iemand al n Truvelo 308 match barrel in 28"-30" dalk al on n 308 aksie gesit het?, en hoe dit werk?
Ek het n dun loop Howa 308, wat ek wil upgrade na langer bull barrel loop vir lang afstand skiet. Wou graag weet of dit moeite werd sal wees, en wat is julle advies?
Ek weet die .308 is nie die beste kaliber vir lang afstand skiet nie maar ek het ou n kaans om hom et upgrade en as dit wel n voordeel is vir my om beter te skiet op verder afstande se 600m-1000m net baan skiet sal ek happy wees.
Hoor graag van julle....
Truvelo Match Barrel vir .308 long range
-
Howa09
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Wed Aug 10, 2016 2:02 pm
- LoopSoosStroop
- Hero Member

- Posts: 1843
- Joined: Wed Apr 15, 2015 9:31 am
Re: Truvelo Match Barrel vir .308 long range
Ek sal self wil weet hoekom die Truvelo lope nie so gewild is hier nie. Hulle is goedkoop en beskikbaar.
Pieter van Deventer
Blok Engineering
Blok Engineering
-
Howa09
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Wed Aug 10, 2016 2:02 pm
Re: Truvelo Match Barrel vir .308 long range
Yes, en wou ook se dit hoef nie noodwendig n Truvelo te wees nie as iemand dalk goeie results kry met ander na mark se lope op .308 sal ek graag wil weet, net om te sien of dit moeite werd sal wees.
- JPS
- Hero Member

- Posts: 3652
- Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Re: Truvelo Match Barrel vir .308 long range
Baie van die Bisley manne skiet met Krieger en Broughton asook Walther lope. Weet daar is ook paar Bartlein lope ook oppad maar dink hulle is almal al gereserveer.
- Fanta300
- Hero Member

- Posts: 3627
- Joined: Wed Jan 23, 2013 9:38 pm
Re: Truvelo Match Barrel vir .308 long range
Ek het 'n Truvello op my 260Rem en hy skiet baie mooi.
Hier is 'n loop te koop:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=50792
Hier is 'n loop te koop:
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=19&t=50792
Lynx 300WM, Musgrave .308 Plank , BSA .303, Stevens .22, Howa .308, Musgrave .308, S&W.38 Sp, Beretta .22 Pistool, Shadow12Br Semi., BRNO 375 H&H. CZ 75 Compact, BRNO (Mod 2) .22, BRNO ZKK 270Win, CZ 243W.
-
Rolf
- Full Member

- Posts: 102
- Joined: Mon Feb 25, 2013 5:16 am
Re: Truvelo Match Barrel vir .308 long range
Ek het gehoor hulle is baie akuraat maar redelik sag - brand vinniger weg as party ander lope, hulle is wel heelwat goedkoper ja.
-
Howa09
- Newbie

- Posts: 48
- Joined: Wed Aug 10, 2016 2:02 pm
Re: Truvelo Match Barrel vir .308 long range
Thanks Rolf,
Ek wou maar net meer uitvind om te weet of ek wel groot voordele sal he met die match bull barrel, langer loop teenoor die dun loop waarmee my geweer gekom het....
Ek wou maar net meer uitvind om te weet of ek wel groot voordele sal he met die match bull barrel, langer loop teenoor die dun loop waarmee my geweer gekom het....