Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Camouflage762
Hero Member
Posts: 1343 Joined: Thu Aug 18, 2016 9:51 am
Post
by Camouflage762 » Thu Aug 18, 2016 1:34 pm
Ek geniet skiet en al ding om vuurwapens, van jag ken ek n' baaie minder
Is ook a moderator op n ander vuurwapen forum, geniet Sports adventure shooting.
Ek het in 2000 n presentasie by Parliament gedoen oor die FCA2000; as hulle sou net geluister het.......
Baie dankie vir Hein dat hy my laat ansluit by Jaracal as n handelaar.
Ek hoop om Jaracal te ondersteun en vir die lede produkte te verkoop wat hul kan help om die huis, in die veld en as julle jag.
Cheers
Camo
Toyrsi
Hero Member
Posts: 1007 Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Post
by Toyrsi » Thu Aug 18, 2016 1:40 pm
Baie welkom.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Boesman10
Hero Member
Posts: 946 Joined: Thu Aug 21, 2014 9:17 am
Post
by Boesman10 » Thu Aug 18, 2016 1:48 pm
Baie Welkom. Waar in die wereld bly jy?
“The Darkest Things about Africa has always been our Ignorance of it” – George Kimble
Camouflage762
Hero Member
Posts: 1343 Joined: Thu Aug 18, 2016 9:51 am
Post
by Camouflage762 » Thu Aug 18, 2016 1:59 pm
Jammer Boesman10...ja ek bly in Alberton JHB.
(Ek het nou net my profile dit laat wys)
Geno
Administrator
Posts: 13665 Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Post
by Geno » Thu Aug 18, 2016 2:11 pm
Welcome Craig.
Have fun!
Goed, beter, 6millimeter!
Philip J
Hero Member
Posts: 931 Joined: Fri Mar 14, 2014 8:58 pm
Post
by Philip J » Thu Aug 18, 2016 2:37 pm
Hey Craig.
Great to have you here.
Enjoy!
Groetnis
Philip
Camouflage762
Hero Member
Posts: 1343 Joined: Thu Aug 18, 2016 9:51 am
Post
by Camouflage762 » Thu Aug 18, 2016 2:52 pm
Baaie dankie Geno & Philip, dit is goed om uitendelik hier te wees.
Ek dink ek het my spellchecker gebreuk vandag!
FHM
Hero Member
Posts: 3887 Joined: Tue Mar 20, 2012 2:58 pm
Post
by FHM » Thu Aug 18, 2016 3:07 pm
Welkom Craig, ons sien uit na jou deelname
Francois
.22 Rem mod 597
6.5 Cr WBY VMC
.45 Beretta PX4 Storm SD
JPS
Hero Member
Posts: 3653 Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm
Post
by JPS » Thu Aug 18, 2016 4:35 pm
Welkom Craig.
Plaashaas
Hero Member
Posts: 1018 Joined: Thu May 22, 2014 7:38 pm
Post
by Plaashaas » Thu Aug 18, 2016 4:43 pm
Welcome Camo
Real nice to see you here. Feel free to to post in English..... al kom jy van die Vrystaat af
You'll see everyone on Jaracal will forgive you for being English once they know you stock A-Max & V-Max
Enjoy
Aceofspades
Hero Member
Posts: 598 Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm
Post
by Aceofspades » Thu Aug 18, 2016 5:40 pm
Haha, ek dink die A en V Maxe sal hom se Ingels aanvaar laat word. Welkom Craig. Hoop hy geniet dit hier
Johann Kriek
Gawie(13mm)
Hero Member
Posts: 6150 Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Post
by Gawie(13mm) » Thu Aug 18, 2016 5:47 pm
'n Hartlike welkom.
Hoop jy deel jou wyshede hier sodat ou Carl nie so alleen voel nie.
Boland groete.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
tripodmvr
Administrator
Posts: 21608 Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Post
by tripodmvr » Thu Aug 18, 2016 6:05 pm
Frow the red tale - we will forstaan.
Welcome in our midst.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
PWV
Hero Member
Posts: 7343 Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm
Post
by PWV » Thu Aug 18, 2016 6:42 pm
tripodmvr wrote: Frow the red tale - we will forstaan .
Welcome in our midst.
Jou spelling is pateties!
O ja, welkom, Camo!!
HunterB
Sr. Member
Posts: 345 Joined: Fri May 15, 2015 12:05 pm
Post
by HunterB » Thu Aug 18, 2016 11:12 pm
Baie welkom
CZ p10c 9mm P
Catma O/U 12ga
Astra .22lr pistool
BRNO .22lr
Savage MSR Recon AR 223
Tikka 223 ackley
Ruger American gen 2 223
Howa custom 6mm BRA
Howa custom 6.5x55 swede
Musgrave K98 7x57 mauser
Howa varminter 308win
CZ 9.3x62
Camouflage762
Hero Member
Posts: 1343 Joined: Thu Aug 18, 2016 9:51 am
Post
by Camouflage762 » Fri Aug 19, 2016 8:02 am
Baaie dankie vir die gooie welkom Menheer'e.
Plaashaas het my aangemoedig om iets met Vrijstaat en mielies te skryf hier op die voorstoep:
Ek is in die Vrijstaat geboer tussen die goudmyne "headgears" en die mielies in Virginia en op koshuis skool in Bloem.
Het groot respek vir oud Pres. Steyn (Hy het daarem agter geblui :-) en Denys Reitz.
Ek sal in dir "Rooi Taal" pos as ek adverteer, maar moet erken dit is lekker om weer Afrikaans te tik.
Geniet julle naweek!
Carl
Hero Member
Posts: 4793 Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Post
by Carl » Fri Aug 19, 2016 9:15 am
Welcome Craig, enjoy it here!
Gawie(13mm) wrote: 'n Hartlike welkom.
Hoop jy deel jou wyshede hier sodat ou Carl nie so alleen voel nie.
Boland groete.
Is daar nog 'n Carl op die forum? Seker skuilnaam.. Die een is nog jongman
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution
Gawie(13mm)
Hero Member
Posts: 6150 Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Post
by Gawie(13mm) » Fri Aug 19, 2016 10:44 am
Carl wrote: Welcome Craig, enjoy it here!
Gawie(13mm) wrote: 'n Hartlike welkom.
Hoop jy deel jou wyshede hier sodat ou Carl nie so alleen voel nie.
Boland groete.
Is daar nog 'n Carl op die forum? Seker skuilnaam.. Die een is nog jongman
Man, elke keer as jy begin met SD en "concealment" en daai klas goeters, dan raak ek bekommerd oor jou geestesgesondheid!
Ek dink die ander manne op Jaracal voel ook so , maar is te skaam om iets te sê. Ten minste is daar nou een ander man wat ons kan vertel as jy die pad byster raak.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
Carl
Hero Member
Posts: 4793 Joined: Wed Apr 04, 2012 2:09 pm
Post
by Carl » Fri Aug 19, 2016 11:02 am
Nee man ek weet niks, copy en paste van Camo se "other forum" daar waar jy te bang is om hard te poep
. Die regte kenner is Ratel luister as hy praat.
Groete,
9mmP, .22, 243 , 270 , 30-06 , 12 Boor, 9.3x62 die "one gun" solution