Lisensies

Post Reply
User avatar
michris
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Sun May 10, 2015 10:14 am

Re: Lisensies

Post by michris »

Rooster,Ek en jy is in dieselfde bootjie, my aansoek ingedien 25 Mei 2016.Nog geen word gehoor nie.
As ek ander manne se stories lees word ek jaloers
User avatar
DriesdlR
Full Member
Full Member
Posts: 178
Joined: Thu Sep 25, 2014 10:05 am

Re: Lisensies

Post by DriesdlR »

JAGTERSREG wrote:Daardie 2 stasies is GROOT hoofpyne......My aansoeke is binne n week maks by CFR
Verduidelik asb?

Tog was my heraansoek vir 9mm handwapen binne 3 maande afgehandel
User avatar
JAGTERSREG-JRM
Hero Member
Hero Member
Posts: 2334
Joined: Tue May 15, 2012 10:24 am

Re: Lisensies

Post by JAGTERSREG-JRM »

DriesdlR wrote:
JAGTERSREG wrote:Daardie 2 stasies is GROOT hoofpyne......My aansoeke is binne n week maks by CFR
Verduidelik asb?

Tog was my heraansoek vir 9mm handwapen binne 3 maande afgehandel

Ek weet van manne wat se aansoeke 3 maande daar gele het en net nie beweeg het nie. Onderandere paar manne op Jaracal. Hernuwings is n ander storie as n nuwe aansoek want dit volg nie meer dieselfde roete nie
Jrm Goods & Services
Kobus van den Berg
VUURWAPEN MOTIVERINGS
WAPEN & AMMUNISIE VERKOPE
Kontak my gerus!!!
082 619 7236
jagtersreg@firearmsa.co.za
http://www.firearmsa.co.za
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

Ek kan dit beaam. Was vanoggend by Garsfontein. My nuwe aansoek le daar al vir 70 dae. Geen SMS of niks aan gewerk nie. Hulle is net eenvoudig toe onder die hernuwings.
User avatar
gillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 957
Joined: Fri Aug 05, 2011 7:05 am

Re: Lisensies

Post by gillie »

Nuwe aansoek ingedien 11 April 2016, sms gekry 20 Junie dat aansoek aandag geniet by CFR, aansoek goedgekeur 11 Aug 2016. Presies 4 maande sedert inhandiging.

Aansoek het wel n maand gevat om tot in PTA te kom, gewoonlik was dit altyd so 2 weke, verskoning wat aangebied is dat daar n lang backlog was agv hernuwings.

Ek reken 4 maande is steeds n redelike tyd om te wag, maar het bederf geraak met 3 maande op die vorige paar aansoeke.
User avatar
Philip_R
Hero Member
Hero Member
Posts: 613
Joined: Tue Jul 23, 2013 12:22 pm

Lisensies

Post by Philip_R »

Sopas laat weet my kaartjie kan gaan haal word. Dit is 3 maande en 1 dag na ek hom hier in Worcester ingehandig het.

Hoop die ander manne se lisensies kom ook so deur.


Hoyt Maxxis 31 DG 90# @ 28,5"
Bear Assault 70#
Musgrave .375 H&H
As jy nie iets met "Force" regkry nie, Gebruik jy nie genoeg "Force" nie....
Musgrave 375 H&H,
Howa .308 Win
Krico 223 Rem
User avatar
tau
Hero Member
Hero Member
Posts: 3987
Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm

Re: Lisensies

Post by tau »

Iets het vandag losgekom by CFR weet van 3 aansoeke wat afgekeur / goedgekeur is en manne wat se aansoeke beweeg het.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Lisensies

Post by Ashley »

Deon R wrote:Ek kan dit beaam. Was vanoggend by Garsfontein. My nuwe aansoek le daar al vir 70 dae. Geen SMS of niks aan gewerk nie. Hulle is net eenvoudig toe onder die hernuwings.
Ek kan dit ook bevestig. Ek het daardie hope aansoeke al gesien daar en dis nie n grap nie.

My bevoegtheids aansoek het nou onlangs 3 maande by die stasie gele sonder om te beweeg.

DFO ook aan my genoem moenie beweging verwag voor 3 maande nie >:( >:( >:(
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Lisensies

Post by OupaZA »

OupaZA wrote:Myne 3 Junie ingegee by Boschkop, nog nie by CFR nie :(
Myne nog steeds nie by die CFR nie :'(

Is By Boschkop!!
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Lisensies

Post by OupaZA »

OupaZA wrote:
OupaZA wrote:Myne 3 Junie ingegee by Boschkop, nog nie by CFR nie :(
Myne nog steeds nie by die CFR nie :'(

Is By Boschkop!!
Hy is darm nou by CFR.. Daar is lug in die tonnel :D :confused:

Kom ons hoop dit gaan nou vinnig!! :-[
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

Geluk oupa! Kom ons vat 'n lisensie reisies. Ek het myne 7 Junie ingegee. So daar was ek 5 dae agter. Toe 70 dae by Garsfonteins SAPS om maar net weer voor te begin want my toegewydheid hernu in Augustus en moes die nuwe bewys van lidmaatskap vir hulle vat. Hy behoort Maandag CFR toe te gaan, dan is myne weer saam joune gelyk in die ultra marathon.
Ebony30-06
Newbie
Newbie
Posts: 16
Joined: Mon Feb 17, 2014 7:54 pm

Re: Lisensies

Post by Ebony30-06 »

Ebony30-06 wrote:My .243 se aansoek 31 Mei 2016 ingedien by plaaslike DFO. Lisensie is 25 Julie 2016 goedgekeur en kaartjie is volgens CFR reeds geprint. Wag nou in spanning vir oproep vanaf DFO om kaartjie af te gaan haal.
Ek het gister my lisensie afgehaal. Kan eindelik my wanpenlys ampetlik opdateer!

Interresant dat een van die polisielede :police: gister by die DFO aan my genoem het dat die probleem wat die aansoeke vertraag die aansoeker self is en dat die proses by die DFO's en CFR nou vining verloop :o :o

As ek hier lees is dit nie die geval nie! Ek weet van manne wat hoe lank wag vir die kaartjie nadat hul aansoeke goedgekeur is!

Groete,
Danie Welman
CZ 550 Lux Ebony 30.06
Steyr Mannlicher (L) .243 Win
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Lisensies

Post by OupaZA »

Deon R wrote:Geluk oupa! Kom ons vat 'n lisensie reisies. Ek het myne 7 Junie ingegee. So daar was ek 5 dae agter. Toe 70 dae by Garsfonteins SAPS om maar net weer voor te begin want my toegewydheid hernu in Augustus en moes die nuwe bewys van lidmaatskap vir hulle vat. Hy behoort Maandag CFR toe te gaan, dan is myne weer saam joune gelyk in die ultra marathon.

Hahaha KLink na 'n plan.. ;D

Maar ek glo hartseer dat my geliefde Boschkop... my in die steek gaan laat net voor die wenstreep!! :'( :o ++>:

Groete
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Bierseun
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm

Re: Lisensies

Post by Bierseun »

Myne is so 5 dae by CFR ek join julle resies !!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Francoisv
Hero Member
Hero Member
Posts: 1616
Joined: Wed Jan 01, 2014 10:39 pm

Re: Lisensies

Post by Francoisv »

Daai boschkop by Boschkop werk glo baie vinnig as die kieste vol kfc is sê hulle...


Francois Vogel
Francois Vogel
User avatar
OupaZA
Hero Member
Hero Member
Posts: 588
Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am

Re: Lisensies

Post by OupaZA »

Francoisv wrote:Daai boschkop by Boschkop werk glo baie vinnig as die kieste vol kfc is sê hulle...


Francois Vogel
hahaha ++>: Dit het gewerk met my 308, nou is ek te bang :o :-[

Hahaha
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
User avatar
Flip Groenewald
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 313
Joined: Wed Jun 08, 2011 2:14 pm

Re: Lisensies

Post by Flip Groenewald »

Ek het die 300wm sin maandag 22 Aug ingedien sal sien hoe lank dit vat
User avatar
Choppie
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Sun Apr 21, 2013 11:30 pm

Re: Lisensies

Post by Choppie »

Myne ingegee 14 April by Garsies. Elke nou en dan daar ingeloer. Almal op verskeie kere vir my mooi laat verstaan dat hulle te min personeel het en drie tot vier maande agter is. Dinsdag kon ek nie meer nie en wals daar in. Dame wat my altyd help is nie beskikbaar nie. Hulle stuur my toe n sersant Schoombee. Sy kyk op die sisteem en kan niks vind nie. Ek het bewys van alles en vind dit is ingeteken. Lang en kort persoon is terug en kan nie verstaan dat leêr verdwy het nie. Sersant vra to dat ek asb duplikaat inligting sal lewer. Vanoggend kry ek oproep dat my leêr gevind is. Dis nou 120 dae na indiening. Lisensie het paar dae terug verval. Persoon het aantekening op my leêr gemaak dat dit nie kompleet is nie. Sersant laat weet sy weet nie hokom nie. Alles is daar. Sy sal dit nou bespoedig om dit by CFR te kry.

Dit is egter vir my heeltemal onaanvaarbaar. Maar wat kan mens doen. Dit is die "incompetence" wat huidiglik by van die DFO's heers.
User avatar
Bierseun
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm

Re: Lisensies

Post by Bierseun »

Hoeveel langer vat dit as competency ook moet gedoen word ?


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13630
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Lisensies

Post by Capt. Yoda »

Bierseun wrote:Hoeveel langer vat dit as competency ook moet gedoen word ?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Gaan maklik 2 keer so lank vat, hulle doen eers competency dan liksens so as hul hastig is kan competency n maand vat anders ook somer 3
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
Bierseun
Full Member
Full Member
Posts: 208
Joined: Mon Jun 20, 2016 6:22 pm

Re: Lisensies

Post by Bierseun »




Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Ashley
Hero Member
Hero Member
Posts: 1046
Joined: Thu Feb 05, 2015 3:40 pm

Re: Lisensies

Post by Ashley »

Capt. Oblivious wrote:
Bierseun wrote:Hoeveel langer vat dit as competency ook moet gedoen word ?


Sent from my iPhone using Tapatalk

Gaan maklik 2 keer so lank vat, hulle doen eers competency dan liksens so as hul hastig is kan competency n maand vat anders ook somer 3
Behalwe as jy Garsfontein toe gaan;
Daar lê enige aansoek 3maande voor hy beweeg..
Groete

Howa 30-06
Musgrave 7x57
Mossberg 12br
CZ 9mmP
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Lisensies

Post by tripodmvr »

Kry vandag 2 SMS'e waarin ek herinner word dat 2 van my vuurwapens se lisensies 5 Oktober verval. Ek het reeds my aansoeke in - lyk my die linkerhand weet nie wat die regterhand doen nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Choppie
Newbie
Newbie
Posts: 37
Joined: Sun Apr 21, 2013 11:30 pm

Re: Lisensies

Post by Choppie »

Lang storie kort. Garsfontein laat weet my hulle het my leêr gekry. Rede vir "incomplete" hulle het my kopie van my lisensies uit die leêr gehaal en nie gesien dat ek ook die verkoper is nie. Dus was daardie verkoper se lisiensie nou weg. Dit was 'n 271 aansoek en dit is wat hulle voorgetstel het om van 13 na 16 to te gaan. AO van Wyk het my toe meegedeel dat dit 'n verkeerde aansoek is en dat ek net 'n hernuwings moes doen en daarin dit dan skuif na 16 toe. Dit is nou gedoen so ons het basies van voor af begin 4.5 maande later. Kom ons hoop van die beste!
User avatar
Deon R
Full Member
Full Member
Posts: 182
Joined: Thu Apr 05, 2012 8:38 am

Re: Lisensies

Post by Deon R »

Oupa en Bierseun, hoe loop julle lisensies? Ek dink ek is nou voor in die resies. Ek het gister gehoor hy is oppad provinsiaal toe. Choppie jy is welkom om saam te speel.
Post Reply