Rudolph RF / Verkyker

Post Reply
User avatar
Jacques du Plooy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 332
Joined: Sat Aug 30, 2014 1:39 pm

Rudolph RF / Verkyker

Post by Jacques du Plooy »

Het iemand al die nuwe een aangeskaf of selfs getoets?
Wonder veral oor gewig, spoed en hoe naby kom die RF aan die geadverteerde 1.8km afstand lesing?

Ek hoor graag.
At the roundabout, keep left...

Tikka T3 6XC Leftie
Tikka T3 .243 Leftie
Tikka T3 6.5 PRC Leftie
Tikka T1 .22 Leftie
Sako85 30-06 Leftie
Howa SS 6XC
Harrington&Richards 12BR.
Winchester .22LR
Lee Metford .303
Glock G19 Gen4
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Rudolph RF / Verkyker

Post by johans »

.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
Jacques du Plooy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 332
Joined: Sat Aug 30, 2014 1:39 pm

Re: Rudolph RF / Verkyker

Post by Jacques du Plooy »


Dankie Johan, ek sien daai gesprek het ook half doodgeloop.
At the roundabout, keep left...

Tikka T3 6XC Leftie
Tikka T3 .243 Leftie
Tikka T3 6.5 PRC Leftie
Tikka T1 .22 Leftie
Sako85 30-06 Leftie
Howa SS 6XC
Harrington&Richards 12BR.
Winchester .22LR
Lee Metford .303
Glock G19 Gen4
User avatar
gs23139
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Wed Mar 05, 2014 11:32 am

Re: Rudolph RF / Verkyker

Post by gs23139 »

Ek het een, nog nie regtig getoets nie maar die bietjie wat ek wel geloer het is ek baie gelukkig.
Gaan volgende week bietjie weg, sal kyk of hy dan kan werk kry.
Gerhard

Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Rudolph RF / Verkyker

Post by johans »

gs23139 wrote:Ek het een, nog nie regtig getoets nie maar die bietjie wat ek wel geloer het is ek baie gelukkig.
Gaan volgende week bietjie weg, sal kyk of hy dan kan werk kry.
waar het jy dit dan gekoop?want rudolph self in sa het dan nog nie vooraad gekry nie.hulle het gese hul kry dalk die week.of praat jy net van die rangefinder?
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
gs23139
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Wed Mar 05, 2014 11:32 am

Re: Rudolph RF / Verkyker

Post by gs23139 »

Ek het my naam by huntex in Gauteng op die lys gesit en so maand en 'n half later was daar van hulle hier. Een van die Rudolph manne het my gekontak en plan gemaak.
Gerhard

Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Rudolph RF / Verkyker

Post by johans »

gs23139 wrote:Ek het my naam by huntex in Gauteng op die lys gesit en so maand en 'n half later was daar van hulle hier. Een van die Rudolph manne het my gekontak en plan gemaak.
o.k,mag ek vra wat hy kos?hulle kan my nie se nie
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
gs23139
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Wed Mar 05, 2014 11:32 am

Re: Rudolph RF / Verkyker

Post by gs23139 »

Was so 10.5k dink ek
Gerhard

Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
User avatar
gs23139
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Wed Mar 05, 2014 11:32 am

Re: Rudolph RF / Verkyker

Post by gs23139 »

Jip, gou gaan loer was R 10'500 op die kop.
Gerhard

Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Rudolph RF / Verkyker

Post by johans »

gs23139 wrote:Was so 10.5k dink ek
ja dis billik.sien bushnell is 18k.laat weet ons as jy hom getoets het,sal graag wil weet hoe goed hy range en hoe is die glase
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
gs23139
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Wed Mar 05, 2014 11:32 am

Re: Rudolph RF / Verkyker

Post by gs23139 »

Net die funksies alleen lyk goed. bv. stel hom om nie iets onder 150m te sien nie. Glas lyk baie helder, maar dis maar hier om die huis rond.
Ek sal laat weet.
Gerhard

Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Rudolph RF / Verkyker

Post by johans »

sien hy kos 13k by futurerama.n man wat een gekoop het en ook n leica het beweer die leica se glase is beter maar die rudolph se range is baie vinniger
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
User avatar
Jacques du Plooy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 332
Joined: Sat Aug 30, 2014 1:39 pm

Re: Rudolph RF / Verkyker

Post by Jacques du Plooy »

Gerhard, ons hoor dan graag van jou na jy die tool bietjie getoets het.
At the roundabout, keep left...

Tikka T3 6XC Leftie
Tikka T3 .243 Leftie
Tikka T3 6.5 PRC Leftie
Tikka T1 .22 Leftie
Sako85 30-06 Leftie
Howa SS 6XC
Harrington&Richards 12BR.
Winchester .22LR
Lee Metford .303
Glock G19 Gen4
User avatar
gs23139
Full Member
Full Member
Posts: 138
Joined: Wed Mar 05, 2014 11:32 am

Re: Rudolph RF / Verkyker

Post by gs23139 »

Ek het my Rudolph toe getoets die naweek daar in die Gravelotte area.

Ek het hom langs die Bushnell Fusion 1 Mile Arc getoets.

Op die foto is die punt wat ek gemeet het. Alby het presies dieselfde afstand gemeet.

Ek het hom geskuif en kon tot op 956 meter nog maklik meet, terwyl die glas baie helder gebly het.

Self die verskil tussen 8x42 en Bushnell se 10x42 het nie werklik 'n verskil gemaak nie. Ek is baie tevrede.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Gerhard

Howa: 223, 243, 6.5 x 55 SM, 30-06, 375 Ruger
Savage: 300 WSM
CZ: 416 Rigby
Sabatti: 12Br
Mauser: .22
Glock: 9mm 17
Excalibur Matrix 380 Kruisboog
PCP: Daystate 5mm Classic
User avatar
Jacques du Plooy
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 332
Joined: Sat Aug 30, 2014 1:39 pm

Re: Rudolph RF / Verkyker

Post by Jacques du Plooy »

Dankie vir die terugvoer...
At the roundabout, keep left...

Tikka T3 6XC Leftie
Tikka T3 .243 Leftie
Tikka T3 6.5 PRC Leftie
Tikka T1 .22 Leftie
Sako85 30-06 Leftie
Howa SS 6XC
Harrington&Richards 12BR.
Winchester .22LR
Lee Metford .303
Glock G19 Gen4
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Rudolph RF / Verkyker

Post by johans »

dankie gerhard,ek begin solank spaar
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
johans
Hero Member
Hero Member
Posts: 1446
Joined: Fri Mar 30, 2012 6:52 pm

Re: Rudolph RF / Verkyker

Post by johans »

ek het vandag myne gekry.net gou voor donker hier van die huis af gekyk.kon n miershoop maklik range op 664m en n besembos op 984m.die glas is baie mooi helder.vir die prys van die rudolph teen die ander make vat ek hom enige dag.rudolph in stellenbosch se diens was ook puik
.22 mauser,223,22-250,12 boor,12boor pomp,cz9mm,glock19,.22magnum
Post Reply