Veldskiet?
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Veldskiet?
Yes Manne
Wanner is daar weer bq n veldskiet komp in of om NW/Gauteng die jaar?
Wanner is daar weer bq n veldskiet komp in of om NW/Gauteng die jaar?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- toelie
- Hero Member

- Posts: 928
- Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm
Re: Veldskiet?
17 Sept op warmbad is daar een.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
Re: Veldskiet?
http://www.sahuntingrifle.co.za/program ... ogramme/16
Yip, 17 Sept. Gaan jy ons bietjie kom Join Capt?. Inskrywings is reeds oop.
Yip, 17 Sept. Gaan jy ons bietjie kom Join Capt?. Inskrywings is reeds oop.
Geen "OPSIES" op my advertensies nie.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Veldskiet?
Hein ek dink ons het daai naweek LRH komp da anderkant in n bos tussen mielies erens
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- JacquesT (Stompe)
- Hero Member

- Posts: 948
- Joined: Fri Jan 30, 2015 2:26 pm
Re: Veldskiet?
Jys reg, Eugene het dit mos klaar vir jou neer geskryf.Capt. Oblivious wrote:Hein ek dink ons het daai naweek LRH komp da anderkant in n bos tussen mielies erens
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1519
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Veldskiet?
Capt, veldskiet is moes net tot 350m, dit is nie langafstand nie..... 
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Veldskiet?
Op 3 Sept is daar 'n .223 veldskiet naby Delmas.
- Hein22
- Hero Member

- Posts: 1483
- Joined: Sat Sep 08, 2012 5:51 pm
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13590
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Veldskiet?
swc-tr wrote:Capt, veldskiet is moes net tot 350m, dit is nie langafstand nie.....
Nee maar dis n ander lekker, dalk kry n jagbakkie erens n pap wiel dan moet ek ook loop en soek en oor n baal of emmer skiet
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1519
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm