Baie geluk aan die wenner van die PMP kompetisie by huntex

Post Reply
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 544
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Baie geluk aan die wenner van die PMP kompetisie by huntex

Post by PRIVATE RYAN »

[img width=560 height=448]http://i234.photobucket.com/albums/ee27 ... o6mfe2.jpg[/img]

Abdullah Abdullah Mohammed Mohammed Abdullah
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Baie geluk aan die wenner van die PMP kompetisie by huntex

Post by Gerhard »

Hy het beslus kol skote geskiet...  8)  8)
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Baie geluk aan die wenner van die PMP kompetisie by huntex

Post by Hugo »

Uitstekend Wyka!!
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Baie geluk aan die wenner van die PMP kompetisie by huntex

Post by Jagtersdok »

Daai man is so skeel as hy huil loop die trane by sy rug af

Hy sien net so kol kol en as jy vra watse kol dan sien hy eintlik f@kol
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Baie geluk aan die wenner van die PMP kompetisie by huntex

Post by Hugo »

Jy bekruip daai ou reg van voor af.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
PITSMIT
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Thu Mar 24, 2011 10:48 am

Re: Baie geluk aan die wenner van die PMP kompetisie by huntex

Post by PITSMIT »

hy is so skeel hy kyk homself stip in die oe ;D ;D
Ontmoet altyd nuwe vriende maar moet nooit die oues vergeet nie
" Shooters do it in any position "

.270Win  Brno de Lux  Mod ZKK600
.308Win  Zastava
CZ85 9mm Para
Taurus .357 Mag  6" barrel
300Winmag

Re: Baie geluk aan die wenner van die PMP kompetisie by huntex

Post by 300Winmag »

Hy's so skeel hy maak die hek oop en klim dan oor die draad.
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13663
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: Baie geluk aan die wenner van die PMP kompetisie by huntex

Post by Geno »

Hy's so skeel hy kyk deur 'n opgerolde tuinslang.
Goed, beter, 6millimeter!
Danie Lombard .243

Re: Baie geluk aan die wenner van die PMP kompetisie by huntex

Post by Danie Lombard .243 »

Hy's so skeel hy kyk deur 'n opgerolde tuinslang. 


LOL vir daai ene Geno  ;D Dit is skreeu naaks. kook water.
User avatar
Foxcreek
Hero Member
Hero Member
Posts: 577
Joined: Mon Sep 07, 2009 5:04 pm

Re: Baie geluk aan die wenner van die PMP kompetisie by huntex

Post by Foxcreek »

Een oog kyk hel toe en die ander een kyk hotel toe. :laugh:
Food grown in depleted soils is itself deficient, and animal products derived from stressed beasts bear a burden of guilt.
User avatar
Piet Breedt
Hero Member
Hero Member
Posts: 2275
Joined: Mon Mar 15, 2010 10:54 am

Re: Baie geluk aan die wenner van die PMP kompetisie by huntex

Post by Piet Breedt »

Ek ken hom, hy is n Suid Wester

Een oog kyk Suid, en die ander Wes
User avatar
spekieries
Hero Member
Hero Member
Posts: 1240
Joined: Sun Apr 19, 2009 9:51 pm

Re: Baie geluk aan die wenner van die PMP kompetisie by huntex

Post by spekieries »

Hy is so skeel hy kyk met sy linker oog in sy regter sak!
Post Reply