Wie van jul gebruik die tumbler? Ek wil miskien vir my een aanskaf en is net nuuskierig of hy sy geld werd is.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Rebel STM tumbler
-
Riebeeker
- Hero Member

- Posts: 603
- Joined: Fri Oct 25, 2013 10:28 am
Re: Rebel STM tumbler
Ek het een en dit werk soos 'n bom. Search gerus die topic en jy sal net positiewe terugvoer kry. Raak net duur teen amper R5K, maar dat dit werk kan ek getuig.
Remington 700 .308 SPS, Remington 700 .260 en Remington 700 .223 VSF
-
velti.botha
- Jr. Member

- Posts: 69
- Joined: Sat Jan 09, 2016 12:14 pm
Re: Rebel STM tumbler
Dankie Riebeeker. Sal bietjie loer.
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
Sent from my SM-G925F using Tapatalk
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Re: Rebel STM tumbler
Werk rerig goed. Het myne al n hele ruk. Maar ja raak nou duur. As jy tyd en geduld het is daar ook n paar idees om self te bou