Praat jy met jouself???

PWV
Hero Member
Hero Member
Posts: 7343
Joined: Sun Jul 15, 2012 6:21 pm

Re: Praat jy met jouself???

Post by PWV »

Balljoint wrote:
PWV wrote:Ek het al baie ouens wat op hul koppe geval het, met hulself sien praat.
Die ouetehuis is vol van hulle…
In watter ouetehuis is jy, Balljoint?
Balljoint
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 93
Joined: Sun May 08, 2016 9:54 am

Re: Praat jy met jouself???

Post by Balljoint »

??? Die 23e Mei dit gepost en jy reageer nou eers??

Praat van ouderdom!!
Post Reply