Herlaai vir 'n beginner.

User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Herlaai vir 'n beginner.

Post by Hugo »

Manne

Ek wil weet wat kos dit om jou self te gear vir herlaai vir 'n begin. Nie top of teh range nie, net so dat mens dit kan doen sonder dat iets barsi n jou gesig.

En waar kry mens inligting en hulp?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by Gerhard »

Mauritz Coetzee het n herlaai DVD wat by Safari and Outdoor beskikbaar is wat jou n baie goei agter grond gaan gee oor herlaai.

Kry dit eers voordat jy inspring en koop.

Met herlaai en baie ander goed wat met skiet te doen het...

Goedkoop koop is baie keer DUUR koop.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by Francois Briedenhann »

Ek wil ook graag weet want eks biekie bang vir self herlaai. Want die oom lang ons het herlaai toe skiet sy slot yt in sy maag in.


Leka dag
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by PRIVATE RYAN »

Nice Francois, ek is seker ou Hugo
gaan nou nie meer flinch met sy
1ste herlaaide skoot nie ;D
herley

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by herley »

My raad aan al die nuwe herlaaiers is as volg: gaan sit eers saam met n vriend wat alreeds herlaai en kyk of jy van dit sal hou want dit het vir my gehelp. ek het maar eers saam met Raven n paar sessies deur gegaan en toe besef dat ek dit sal kan doen, daarna het ek eers my apperaat gaan koop.
Bradley
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by THOMAST »

Hugo, nadat jy alles gelees het omtrent die herlaai proses, is idt 'n goeie idee om by iemand aan te klop wat al vir 'n tyd lank herlaai, sodat jy met jou eie o? kan sien hoe dit gedoen word. (A picture is worth a thousand words)
Waar bly jy?
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by Hugo »

Thanks Francois, nou gan ek heeltyd aan die prentjie dink as ek daai sneller wil trek
Image

Ek woon in Pta, ek het darem so 2-3 pelle wat laai wat my kan tou wys maak, dalk nog hulle goed gebruik ook vir 'n tyd tewyl ek finasies opbou.
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
PRIVATE RYAN
Hero Member
Hero Member
Posts: 534
Joined: Wed Nov 24, 2010 8:52 am

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by PRIVATE RYAN »

Love your work
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by Francois Briedenhann »

Hugo

Ek wil jou nie skrik maak of iets nie. Wou maar net se want ekt al van n paar mense gehoor wat biekie seer gekry het oor nie reg herlaai nie.


Leker dag.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by Gerhard »

Francois Briedenhann wrote: Ek wil ook graag weet want eks biekie bang vir self herlaai. Want die oom lang ons het herlaai toe skiet sy slot yt in sy maag in.


Leka dag
Hoe skiet die ou dat die slot hom in sy maag tref?
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by THOMAST »

[/quote]

Hoe skiet die ou dat die slot hom in sy maag tref?
[/quote]

Hy't seker vir Rambo nageboots, of hy het 'n ernstige "flinch" probleem...
User avatar
Jagtersdok
Global Moderator
Global Moderator
Posts: 2034
Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by Jagtersdok »

Hy mik deur sy hol ;D
NEELS NIEMAND, CENTURION

Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
User avatar
Hugo
Hero Member
Hero Member
Posts: 1977
Joined: Thu Apr 14, 2011 3:03 pm

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by Hugo »

Ok manne, mar nou weet ek steeds nie wat kos die goed nie. Ludwig het so beitjie gehalp mar lat ek hoor wat gan vir wat?
.22LR Slazenger
.243 Howa
.303 Lee Enfield
30.06 Browning
.38spl Astra
Bowtech 340D

To be sure of hitting the target, shoot first and call whatever you hit the target.
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by Gerhard »

hugo wrote: Ok manne, mar nou weet ek steeds nie wat kos die goed nie. Ludwig het so beitjie gehalp mar lat ek hoor wat gan vir wat?
Koop van die begin af kwaliteit.

Kyk op safari en outdoor se website.

Reddington kan jy nie mee verkeerd gaan nie.

Jy gaan die volgende nodig he:

Press
Skaal
dies vir elke kaliber
die kruit "dispencer"
caliper
trinkler
kruit tregter
primer soos Lee se Auto Prime

Kruit, doppe,primers, punte vir elke kaliber wat jy wil laai...

Daar is nog klompie goedte maar die behoor vir jou idee te gee as jy begin soek na pryse...
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by tripodmvr »

Ek wil saamstem met Ludwig. Begin klein met die nodige bekostigbare produkte en bou dan later op na die beter produkte. Lee het my in die begin op my voete gesit en akkurate ladings laat ontwikkel. In sekere gevalle is Lee nie so goed as die ander, maar ek het al probleme met RCDS se dies ook gevind.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
BLOK
Hero Member
Hero Member
Posts: 5982
Joined: Fri Oct 02, 2009 1:26 pm

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by BLOK »

Nie lank terug nie het ek ook daai gevoel van los uit netnou blaas ek myself en die huis op gehad. Ek wou herlaai net vir goedkoper skiet en omdat ek n helse klomp fabrieks doppe al bymekaar het het dit vir my sin gemaak. Ek het sommer een van daai goedkoop Lee Challanger kits gekoop. Hy werk nie sleg nie al wat jy moet saamkoop is n ordentlike skaal, gooi die een wat saam die stel kom sommer klaar weg as jy die boks oopmaak. Ek het nou al heelwat die laaste jaar bygekoop maar dit wat in daai stel kom is genoeg om jou aan die gang te kry tot jy selffertroue het en weet wat vir wat gaan.

Ek weet nog maar bitter min maar glo vir my hier het ek al baie vrae gevra en nog altyd was daar manne wat raad gee. As jy onseker is oor iets of meer vil weet van hoe iets werk vra net hier op die site die manne help al te graag.

Daarmee wil ek sommer dankie se vir almal wat hul kennis so uitdeel en daar is om te help.

Blok
"n Jakkals verloor nie slaap nie, oor die opienie van n skaap nie"

204Ruger - Ticking off the Big 5, one at a time
"SPEED KILLS"
Francois Briedenhann
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 452
Joined: Mon May 17, 2010 7:56 pm

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by Francois Briedenhann »

Altyd as die oom nuwe petrone gelaai het skiet hy somer yt die blad yt dis hoe die slot hom ini maag gevang het
User avatar
Gerhard
Hero Member
Hero Member
Posts: 7128
Joined: Sun Apr 12, 2009 6:08 pm

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by Gerhard »

Ludwig wrote: Mens kan baie geld op herlaai toerusting spandeer. Soms is dit goeie geld, ander kere is dit mors. Voor jy herlaai moet jy eers besluit vir watter doel jy gaan laai? Jag, bench rest, f-klas, jaggeweer kompetisie etc? Want daai besluit gaan afhang op watter toerusting jy jou geld gaan spandeer. Vir die toegewyde bench rest skut is dit die geld werd om 'n press van R10 000 te koop. Vir iemand wat laai om geld te spaar, en vir jag en effens beter groepe te kry as fabrieks ammo is so 'n press geld mors. Daar is baie manne wat al jare herlaai en goeie resulate kry met van die goedkoper herlaai toerusting waarvoor meeste toegewyde sport skuts hulle neuse optrek. Herlaai toerusting is maar soos die bo? Hugo. Daar is baie van die "beter en groter as joune" ook by herlaai betrokke. Kyk na Lyman, RCBS en Hornady en jy sal goeie waarde vir geld kry wat nie jou beursie gaan knak nie. As jou budget tight is kan jy baie ver kom met Lee ook. As jy net die beste en duurste soek en saam met die Bench Rest manne wil kompeteer kyk na Forster en Redding.
Hugo is mos geld se baas...

Vir hom gaan net Forester en Redding goed genoeg wees...  ;D  :D

Of hy kan begin soos met sy Mathews en toe later op gradeer Bowtec toe...

Toemaar ek grap net.  :police:

Ludwig het hom nogal raak geslaan.
FFF Safaris
Battlefields of the Escarpment
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by JPS »

Manne,
Ek weet nie wat S en O prys op redding nie. Maar Zimbi books en Guns adverteer in die Mei Maand op bladsy 70 die Redding Pro Pack Reloading Kit vir R2285, ek dink die is baie goeie waarde vir geld. Sluit boss press, mod 2 skaal, case prep kit, manual, trinckler. Lube pad ens. In. Dit is die kit om te koop. Dink jy kort net ,n Chrony saam met die en ' lee auto prime en jy is basis gesort.

Groete
JP
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by JPS »

Jammer SA jagter tydskrif vir bogenoemde.

Groete
JP
User avatar
JPS
Hero Member
Hero Member
Posts: 3652
Joined: Tue Jun 23, 2009 10:31 pm

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by JPS »

Ludwig,

Hulle adverteer ook Redding VersaPak vir R2900, het so paar extra goete in en Mod 3 skaal in plaas van Mod 2. Dink ook self dis Fantastiese prys.

Het 2 weke terug in US lyman skaal en paar ander Goete gekoop deur pel wagt daar is wag maar vir dit, as hy by donae  :police: verbykom bygese. Anders het ek klaar een gekoop! Dink nog steed ek moet maar ek het ook klomp goete wat ek by harris 30-06 moet gaan optel daar in melmoth. Dan sal ek 4 prsse he, dink dis overkill maar dan nie een is Redding nie ??? ???

Ai tog.
Dink my vrou gaan my so bietjie seermaak...

JP
Olof

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by Olof »

M?re manne

Ek wil graag begin herlaai. Ek het ?n 8mm x 57 J (.318) en sukkel nou al vir meer as ?n jaar om ammo te kry. Die JS (.323) ammo is vollop, maar begin verkriklik duur raak. Het dit oorweeg om ?n ander loop (.323) te laat opsit. Klink net na baie drama om dit te laat doen. Lisensies ens.

Nou kyk ek maar na herlaai. Ek sien ook julle ouens herlaai al geruime tyd. En die raad wat julle hier gee rakende herlaai kits is baie gied. Ek hou nogal van die pryse wat JPS hier noem in vergelyking met ander wat ek al op die net gesien het.

My grootste probleem met herlaai is om ?n die vir die 8mm te kry. Dit lyk vir my nog skaarser te wees as die ammo self. Het iemand dalk ?n idee waar ek kan gaan soek.

Jagters groete
Olof
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by tripodmvr »

Olof wrote: M?re manne

Ek wil graag begin herlaai. Ek het ?n 8mm x 57 J (.318) en sukkel nou al vir meer as ?n jaar om ammo te kry. Die JS (.323) ammo is vollop, maar begin verkriklik duur raak. Het dit oorweeg om ?n ander loop (.323) te laat opsit. Klink net na baie drama om dit te laat doen. Lisensies ens.

Nou kyk ek maar na herlaai. Ek sien ook julle ouens herlaai al geruime tyd. En die raad wat julle hier gee rakende herlaai kits is baie gied. Ek hou nogal van die pryse wat JPS hier noem in vergelyking met ander wat ek al op die net gesien het.

My grootste probleem met herlaai is om ?n die vir die 8mm te kry. Dit lyk vir my nog skaarser te wees as die ammo self. Het iemand dalk ?n idee waar ek kan gaan soek.

Jagters groete
Olof

Sien dat die dies nie beskikbaar is by RCBS of Lee nie. Sal navraag doen of daar nie iemand is wat kan help nie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Olof

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by Olof »

tripod

Baie dankie, ek sal weer inloer of jy enige nuus het.

Ek sien dat Huntington Reloading Supplies in Amerika voorraad het. As ek nie plaaslik geholpe kan raak nie sal ek maar daar moet kyk.
THOMAST
Hero Member
Hero Member
Posts: 1892
Joined: Mon Nov 08, 2010 11:19 am

Re: Herlaai vir 'n beginner.

Post by THOMAST »

Ludwig,
Die 8x57JS (S staan vir "Spiegel" of skerp/spits punt) is die 0.323" kaliber.
Die 8x57J (eintlik was die "J" eers 'n "I" of Infanterie model - in die duitse geskrifte is die Duitse I as J gelees en toe vasgehaak) is 'n 0.318 kaliber wat met rondeneus ammunisie geskiet is.
Toe baie van die gewere se lope opgeskiet was is hulle uitgesny na 0.323 en die "S" is agter die "J"opgestempel.
GS Custom maak koe?ls vir 0.318" kaliber, asook Stewart koe?ls.
Ek dink 'n mens sal die 8x57S matryse kan gebruik,maar sal wel die "expander button" moet effe kleiner maak om toe te laat vir goeie greep tussen koe?l en dopnek.
Post Reply