Howa 243 500m
-
Nic
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon May 05, 2014 8:06 pm
Howa 243 500m
Gou vanoggend weer n paar skote gaan skiet. Hierdie is my laaste 5 skote.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Smitstertjies
- Hero Member

- Posts: 1988
- Joined: Sat Aug 10, 2013 7:42 am
Re: Howa 243 500m
Baie goed
416 Rigby,338 Lapua Magnum,9.3x62; 30-06 Springfield,7.62 Soviet; 6.5x55 Sweed,6 Dasher,.22LR,40S&W;9mmParra,12Br
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Howa 243 500m
Lekker skote daai
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13583
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Howa 243 500m
Mooi geskiet daar Nic, watse koels skiet jy in hom?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Nic
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon May 05, 2014 8:06 pm
Re: Howa 243 500m
Dankie. Ek skiet 87g Vmax
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Howa 243 500m
Nic wrote:Dankie. Ek skiet 87g Vmax
Sien jy Capt Krombeen!
- Ben
- Hero Member

- Posts: 908
- Joined: Thu Mar 26, 2015 7:18 am
Re: Howa 243 500m
Sy Been is krom oor sy rug so styf is oor hy op n hout kas moes slaap......Gerhardu wrote:Nic wrote:Dankie. Ek skiet 87g Vmax
Sien jy Capt Krombeen!
Back on topic........Nic is daai Howa van jou nog standaard? Bitter bitter mooi daai!
"Failure is NOT an Option"
-
Nic
- Newbie

- Posts: 12
- Joined: Mon May 05, 2014 8:06 pm
Re: Howa 243 500m
Hi Ben. Ja hy is. Net die Boyds kolf op.
-
ricus 1
- Full Member

- Posts: 238
- Joined: Sat Feb 08, 2014 10:19 pm
Re: Howa 243 500m
Wat is jou lading vir die 87 v max?
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1518
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Howa 243 500m
Julle mag nie resepte uitruil nie!!!ricusu wrote:Wat is jou lading vir die 87 v max?
Jy moet QL raadpleeg vir 'n node bepaling.
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Howa 243 500m
Gooi die dop vol S365 tot net onder die nek. Spoed sal so 3130 tot 3150 vt/sek wees.ricusu wrote:Wat is jou lading vir die 87 v max?
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: Howa 243 500m
Gawie(13mm) wrote:Gooi die dop vol S365 tot net onder die nek. Spoed sal so 3130 tot 3150 vt/sek wees.ricusu wrote:Wat is jou lading vir die 87 v max?
Stem saam. Ek kry goeie groepe met myne en ek laai hom net so. Pasop net vir te min druk! As jy min druk kry gooi nog so 2gr by. Onthou jy soek 100% dupvulling.
- alecjohnson
- Hero Member

- Posts: 2656
- Joined: Tue Mar 05, 2013 10:01 pm
Re: Howa 243 500m
pragtig!
