Punt vir 22-250
-
herley
Punt vir 22-250
More almal
Ek wil so na die naweek se kant toe patrone beginne laai vir die 22-250. Ek wil jak en springbooke skiet met die geweer en het dus gekyk na die 55gr Sierra's se blitzking en dan ook na die 55gr Noslers. My vraag is, watter punt sal julle manne/ maninne voorstel tussen die twee.
Dankie byvoorbaad.
Bradley

Ponkie
- Hero Member

- Posts: 949
- Joined: Wed Nov 04, 2009 7:08 pm
Re: Punt vir 22-250
Bradley
Wat is prysverskil en BC tussen die twee? Ek weet oor die algemeen verkoop Nosler in groot maat, wat vir my 'n faktor sal wees.
Ek sal seker ook een van die twee punte gebruik sodra my lisensie goedgekeur is. So el sal die topic dophou en hoor wat die manne se...
Groetnis

22-250 Remington Model 700 VLS
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
243AI - Trueworx produk
308W Musgrave Safari
300WSM Savage
303 Lee Enfield
- James Wright
- Sr. Member

- Posts: 319
- Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm
Re: Punt vir 22-250
ek hou van die Nosler BT's,skiet hulle in my 25-06.ek het vir my 22-250 Hornady se 55gr V-max gekry en 'n paar gelaai,nog nie tyd gehad om hulle te gaan skiet nie maar ek vermoed hulle sal baie naby aan identies presteer aan die Noslers.
-
Ralph
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Thu Dec 16, 2010 9:03 pm
Re: Punt vir 22-250
Bradley
Jy moet miskien ook impala punte na kyk as nog 'n opsie. Weet nie hoe hulle sal perform nie omdat dit 'n solid is. Check op www.impalabullets.co.za wat hulle alles daar het. Miskien kan die ander manne wat ondervinding hieroor het meer lig op die saak rig.
Groete

Shoot more, shoot more often!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Punt vir 22-250
Ralph,
kyk onder Equipment Reviews op die forum, daar is van hulle getoets.
Groete,
Eugene

Goed, beter, 6millimeter!
- Monrique (SJ)
- Hero Member

- Posts: 2296
- Joined: Fri Jun 19, 2009 2:42 am
Re: Punt vir 22-250
Daai 55gr. Hornady Vmaxe behoort baie mooi te loop.
Groetnis
Groetnis
- Wielie Waps
- Hero Member

- Posts: 869
- Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am
Re: Punt vir 22-250
Ek skiet 55gr Nosler ballistic tips @ 3600 fps. By S&O gekoop @ R1700 vir 820 koeels.
Groepeer mooi en maak lekker ver dood. Ek is baie tevrede met die koele.

Geroer-nie geskud nie
- Kalahari
- Hero Member

- Posts: 2135
- Joined: Thu Dec 30, 2010 4:05 pm
Re: Punt vir 22-250
Bradley
Ek skiet weer 50gr Sierra Blitzking en Nosler 50gr balllistictip(oranje tip), albei @ 3700 en daar is geen verskil nie. Ek het dalk 'n fout gemaak om eers die 50 greine te koop en nie die 55's eers te toets nie. Rede: het toe ek vir lisensie gewag het, gefrustreerd geraak en koop te pakkie 55gr pmp's net om solank iets vir die geweer te he die dag as hy kom, maar dit is die grootste fout gewees, groepe nie waffers gewees met die pmp's nie,
besluit toe sommer om dan die 50greine te koop.
Ek is dus genees van pmp ammunisie.
Ladings op die 50greine is 33.5gr met S335 @ 3700.
Ek reken dat die 50greine dalk net te lig kan raak in sommige situasies, tot op hede egter nie probleme ondervind nie. Laat weet maar hoe jpu swart roer vaar met die 55's as jy geskiet het. Geniet hom.
Groete
Kalahari

- KSV
- Hero Member

- Posts: 1386
- Joined: Wed Nov 25, 2009 11:02 am
Re: Punt vir 22-250
Bradley,
As jy van die Blitzkings in die hande kan kry. Hulle werk lekker en die BC is lekker hoog .271. Die ander twee werk ook lekker, V-max (.252) en Die Nosler BT (.267).
Maak mooi!
Hein

Mooiloop!
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
Hein van Kathu
[glow]Kalahari Sands Varminting[/glow]
-
herley
Re: Punt vir 22-250
KSV
Ek kan die Bliztkings nou ook kry vir 280 vir 100 punte, dis nou die 55gr. Een van die manne het wel gese hy kan die Noslers ook 55gr vir my kry vir goedkoper as die Sierras maar die persoon is op die oomblik by St Nerens.
Dankie vir die raad sover

Cois
- Full Member

- Posts: 192
- Joined: Thu Feb 05, 2009 11:26 am
Re: Punt vir 22-250
Bradley
Ek gebruik blitzkings en v maxe in my 22-250 en kan altwee aanbeveel. Die blitzkings is bietjie harder en sal dalk beter werk op springbokke maar vir vlekkie is die v maxe baas.

Al jakkals wat nie skaap vang nie is n dooie jakkals
-
Stefan764
- Hero Member

- Posts: 3616
- Joined: Wed Oct 06, 2010 11:55 am
Re: Punt vir 22-250
Dit gaan maar op die ou einde neerkom op waarvan jou geweer hou....
Ek wil BITTTTER graag die Hornady GMX in my geweer skiet, maar hy group nie.... Wat nou? Nou beweeg ek maar aan... Wat ek probeer se is, moenie op n ding besluit en hom dan try reg "force" as hy nie wil werk nie.
Sierra/Nosler/Hornady almal goeie koeels wat al meermale hulself bewys het. Gebruik die een waarmee jy die beste groepeer. Dan boost jy die selfvertroue en jou sukses sal 80% gewaarborg wees, my opinie....
Stef

.22 LR - Oberndorf Mauser
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
.22 LR - Browning
6XC - Savage VLP
6,5x284 Norma - Nosler M48
7x64 Brenn -Tikka M695
.375 Ruger - Ruger Alaskan
.500 NE - Verney-Carron
12ga - Mossberg
9mm Parabellum Glock 43
.357 Mag - Astra
.44 Mag - Taurus
- Jagtersdok
- Global Moderator

- Posts: 2034
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:10 pm
Re: Punt vir 22-250
Stefan is heeltemal reg.
Elke fabrikaat het ierwers 'n reeks wat vir spesifieke aplikasie gebruik word. nl Hunting, Varmint, Target etc. So gaan kyk na die aplikasie. Besluit op maak, koop een boksie en toets, as hy werk hou daar by as hy nie werk nie, gaan na die volgende maak op jou voorkeur lys koop boksie en toets. Die name wat julle manne hier van praat het almal goeie reputasies.
Vir my sal die keudse altyd in die volgende volgorde val. Nosler, Hornady, Sierra. "n ander ou mag dit heel anders om wees.

NEELS NIEMAND, CENTURION
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
Laat die roere dreun!
.243 Win Frankonia, .270 Win Musgrave
.303 Britt Lee Enfield, .375 Pre'64 Winchester Delux, .375 H&H P14Winchester, [308 Win Mauser & .222 Sako & .22Bruno waiting for liscences]
-
herley
Re: Punt vir 22-250
Naand almal
Ekt toe maar die Noslers BT gekoop in 55gr maar toe ek by die huis kom sien ek die verkoopsman het vir my CCI 400 primers vir small rifle ingesit toe ek die pakkie oopmaak sien ek dat daai primers hopeloos te klein is en hulle maak eers Dinsdag weer oop so daar is nie n'manier wat ek sal kan lading werk voor Dinsdag nie

- Francois Marais
- Administrator

- Posts: 4042
- Joined: Sun May 03, 2009 11:40 pm
Re: Punt vir 22-250
Bradley
Jy weet nu wa ek bly, gaan haal vir jou more CCI 200's daar, laat weet my net voor jy gaan dat ek kan reel dat daar iemand is.....
Mooi loop
Francois

Beyers
- Hero Member

- Posts: 1409
- Joined: Tue May 05, 2009 12:41 pm
Re: Punt vir 22-250
Kontak Dirk van den Hever op Hanover hy het 'n goeie prys op SierraBradley wrote: More almal